Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket
Krieket [boodskap #70244] So, 08 Desember 2002 23:31
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Julle almal moan so erg oor die Rugby, maar julle vergeet blykbaar van die
krieket. Ons "boys" doen 'n goeie jobbie van die krieket deesdae en ons kan
met reg trots wees op hulle. Hulle het Pakistan gister met 132 lopies
gewen. Ai, praat julle net sport as ons verloor? Of praat julle net Rugby?

Groete
Elaine
Vorige onderwerp: Maar Julle Moet Maak Gou!
Volgende onderwerp: Snoeker tafel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 17:05:11 MGT 2024