Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Nuwe Onse
Die Nuwe Onse [boodskap #65878] Ma, 02 September 2002 06:45 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In gister se rapport 'n pragtige artikel onder die opskrif: Terug na die
Geliefde Land, met 'n by-opskrif: Die groen gras is nie elders nie.
Hieruit blyk dit dat daar nou 'n nuwe elite groep sou wou ontstaan - diegene
wat weggegaan het, die lig gesien het, en dit kon bekostig om weer terug te
kon kom.
Selfs diegene wat hier gebly het om een of ander rede word op neergesien,
want ons sal dan nou kwansuis nie die Lig van die Toekoms so helder sien as
diegene met die Ervaring nie.
Wat nou eintlik snaaks is, is dat hierdie mense hier weg is na 'n kol, en
toe dit nie so lekker daar is nie, weer terugkom met Nuwe Lig in die oge,
ipv om eers 'n paar ander kolle ook te gaan uittoets - as mens dan nou so
baie spandeer om te kan spaander, dan moet mens dit tog die moeite werd
maak, en so veel ondervinding as moontlik op te doen, of hoe?
Ek sou as ek sou wou.
Nietemin- Mens moet seker ook maar verlief neem met geselekteerde
joernalistiek - die eerste Teruggekeerde is glo ene Tjaart Oosthuizen ( 42)
rekenmeester wat na NZ is.
Hy beweer hy het hom in 1998 skuldig gemaak aan muitery deur landuit te
gaan - ek hoop nie dit is die siening van die meeste mense wat gegaan het
nie - sulke mense soos hy het duidelik nie die saak eers oordink voordat hy
getrek het nie - hy beweer ook dat die oorgrote aantal SA's daar in NZ
werkloos is of bloukraagarbeid verrig om hart en siel aanmekaar te kan hou,
ten spyte van hul hoë kwalifkasies.Hulle kan nie bekostig om terug te kom
nie, word vervreem van familie en vriende, en selfs die gesinne daar word
vervreem omdat die kinders die nuwe kultuur aanhang, of nie kan wag om terug
te kom na SA nie.
Die tweede kenner is 'n 23-jarige regsklerk wat 'n jaar in London was. Hy
beweer dat met sy terugkoms het die misdaad en ander probleme nie meer saak
gemaak nie, want die leegheid in die gemoed het die wyk geneem.
Die hoofartikel gaan oor die menings van ene Gerrit Brand wat 5 jaar in
Holland was- wat vertel hoe wonderlik dit is dat met die terugkoms dit voel
asof hulle nooit weg was nie - die bande met vriende en familie is vinnig
opgetel. Dis dan ook hy wat beweer dat ons agtergeblewenis glo nie die
transformasie van die nuwe leefruimte kan raaksien soos hulle Nuwes nie.
Daar is egter een verandering hier wat vir hom onverblydend is - die manier
waarop die veeltaligheidsideaal van die grondwet 'n dooie letter geword het,
is glo vir hom teleurstellend.
Dit was dan ook vir hom 'n bevrydende ervaring om in die buiteland te ontdek
dat dit wel daar anders is, maar nie beter nie. Die besef moet glo nog
deurdring tot die meeste Suid-Afrikaners.
Ietwat naief van hom - maar hy het seker nie die ondervinding soos baie van
ons gehad om op lang kampeervakansies te gaan en dit te besef sonder om baie
te spandeer nie.
Hy vind dit ook vreemd dat daar in Utrecht 'n kursus in Afrika-danse gevolg
kan word, maar nie aan Stellenbosch nie.
In Nederland kan jy glo 'n kongres in Afrikaans toespreek, maar hier slegs
in Engels. Daar is glo Afrikaanse rolprentfeeste daar, maar nie hier nie.
Europese navorsers stroom glo hierheen om te leer oor die nuwe ontwikkelings
op goedsdiensgebied, wat ons glo nie eers van weet nie.
Elkeen is natuurlik geregtig op hul eie mening gegrond op hul ( beperkte?)
ondervinding, maar dit maak nog steeds nie van een van ons beter as die
ander nie.
Annette
Re: Die Nuwe Onse [boodskap #65881 is 'n antwoord op boodskap #65878] Ma, 02 September 2002 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek ken 'n ou wat altyd gesê het die gras is groener aan die anderkant van
die draad omdat al die str.nt daar is!

"Annette" skryf in boodskap news:akv1im$1l4cie$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> In gister se rapport 'n pragtige artikel onder die opskrif: Terug na die
> Geliefde Land, met 'n by-opskrif: Die groen gras is nie elders nie.
> Hieruit blyk dit dat daar nou 'n nuwe elite groep sou wou ontstaan - diegene
> wat weggegaan het, die lig gesien het, en dit kon bekostig om weer terug te
> kon kom.
> Selfs diegene wat hier gebly het om een of ander rede word op neergesien,
> want ons sal dan nou kwansuis nie die Lig van die Toekoms so helder sien as
> diegene met die Ervaring nie.
> Wat nou eintlik snaaks is, is dat hierdie mense hier weg is na 'n kol, en
> toe dit nie so lekker daar is nie, weer terugkom met Nuwe Lig in die oge,
> ipv om eers 'n paar ander kolle ook te gaan uittoets - as mens dan nou so
> baie spandeer om te kan spaander, dan moet mens dit tog die moeite werd
> maak, en so veel ondervinding as moontlik op te doen, of hoe?
> Ek sou as ek sou wou.
> Nietemin- Mens moet seker ook maar verlief neem met geselekteerde
> joernalistiek - die eerste Teruggekeerde is glo ene Tjaart Oosthuizen ( 42)
> rekenmeester wat na NZ is.
> Hy beweer hy het hom in 1998 skuldig gemaak aan muitery deur landuit te
> gaan - ek hoop nie dit is die siening van die meeste mense wat gegaan het
> nie - sulke mense soos hy het duidelik nie die saak eers oordink voordat hy
> getrek het nie - hy beweer ook dat die oorgrote aantal SA's daar in NZ
> werkloos is of bloukraagarbeid verrig om hart en siel aanmekaar te kan hou,
> ten spyte van hul hoë kwalifkasies.Hulle kan nie bekostig om terug te kom
> nie, word vervreem van familie en vriende, en selfs die gesinne daar word
> vervreem omdat die kinders die nuwe kultuur aanhang, of nie kan wag om terug
> te kom na SA nie.
> Die tweede kenner is 'n 23-jarige regsklerk wat 'n jaar in London was. Hy
> beweer dat met sy terugkoms het die misdaad en ander probleme nie meer saak
> gemaak nie, want die leegheid in die gemoed het die wyk geneem.
> Die hoofartikel gaan oor die menings van ene Gerrit Brand wat 5 jaar in
> Holland was- wat vertel hoe wonderlik dit is dat met die terugkoms dit voel
> asof hulle nooit weg was nie - die bande met vriende en familie is vinnig
> opgetel. Dis dan ook hy wat beweer dat ons agtergeblewenis glo nie die
> transformasie van die nuwe leefruimte kan raaksien soos hulle Nuwes nie.
> Daar is egter een verandering hier wat vir hom onverblydend is - die manier
> waarop die veeltaligheidsideaal van die grondwet 'n dooie letter geword het,
> is glo vir hom teleurstellend.
> Dit was dan ook vir hom 'n bevrydende ervaring om in die buiteland te ontdek
> dat dit wel daar anders is, maar nie beter nie. Die besef moet glo nog
> deurdring tot die meeste Suid-Afrikaners.
> Ietwat naief van hom - maar hy het seker nie die ondervinding soos baie van
> ons gehad om op lang kampeervakansies te gaan en dit te besef sonder om baie
> te spandeer nie.
> Hy vind dit ook vreemd dat daar in Utrecht 'n kursus in Afrika-danse gevolg
> kan word, maar nie aan Stellenbosch nie.
> In Nederland kan jy glo 'n kongres in Afrikaans toespreek, maar hier slegs
> in Engels. Daar is glo Afrikaanse rolprentfeeste daar, maar nie hier nie.
> Europese navorsers stroom glo hierheen om te leer oor die nuwe ontwikkelings
> op goedsdiensgebied, wat ons glo nie eers van weet nie.
> Elkeen is natuurlik geregtig op hul eie mening gegrond op hul ( beperkte?)
> ondervinding, maar dit maak nog steeds nie van een van ons beter as die
> ander nie.
> Annette
>
Re: Die Nuwe Onse [boodskap #65899 is 'n antwoord op boodskap #65878] Ma, 02 September 2002 10:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Annette, ek het hierdie skrywe van jou geweldig geniet.

Ek is nog net vier jaar hier, en dus nog nie heeltemal so "verlig"
soos Gerrit Brand nie. Ek moet nog daai kongres teëkom wat mens in
Afrikaans kan toespreek.

Julle moet nie alles glo wat daai outjies kwytraak nie, hoor...

Ek kan nie van ander lande praat nie, maar hier ken ek nogal baie
SA'ers. Hulle indrukke van die land verskil van mens tot mens. Een ou
is soos 'n volstruis, waar hy kom is hy tuis. Die volgende kan nie wag
tot hy genoeg geld bymekaar het om terug te kan gaan nie.

Die mense met wie ek al daaroor gepraat het, leef almal beter of
dieselfde as in SA. Miskien omdat mens nie net hierheen kan immigreer
nie. Die ouens hier is dus almal redelik gekwalifiseer. (Behalwe ek,
wat net matriek het, maar wat baie geluk aan my kant het!)

Daai outjies vertel vir julle al hierdie verhaaltjies, maar wat hulle
nie sê nie, is dat hulle nog aan mammie se rokspande vas is, of dit
nie kon maak in die buiteland nie.

Ek praat nie van die mense wat van dag een af gekom het vir 'n
vasgestelde tyd nie.

Mens leer wel baie in die buiteland. Mens voel jouself verryk. Maar
dis geen rede om neer te kyk op die mense wie in SA bly nie. Julle
staan tog ook nie stil nie, of hoe?

'n Kenner van 23, na 'n jaar in die buiteland? Dit wys jou tog dat die
artikel, hoewel interessant, eintlik bullshit is.

Max____________________________________________________

"Annette"
> In gister se rapport 'n pragtige artikel onder die opskrif: Terug na die
> Geliefde Land, met 'n by-opskrif: Die groen gras is nie elders nie.
> Hieruit blyk dit dat daar nou 'n nuwe elite groep sou wou ontstaan - diegene
> wat weggegaan het, die lig gesien het, en dit kon bekostig om weer terug te
> kon kom.
> Selfs diegene wat hier gebly het om een of ander rede word op neergesien,
> want ons sal dan nou kwansuis nie die Lig van die Toekoms so helder sien as
> diegene met die Ervaring nie.
> Wat nou eintlik snaaks is, is dat hierdie mense hier weg is na 'n kol, en
> toe dit nie so lekker daar is nie, weer terugkom met Nuwe Lig in die oge,
> ipv om eers 'n paar ander kolle ook te gaan uittoets - as mens dan nou so
> baie spandeer om te kan spaander, dan moet mens dit tog die moeite werd
> maak, en so veel ondervinding as moontlik op te doen, of hoe?
> Ek sou as ek sou wou.
> Nietemin- Mens moet seker ook maar verlief neem met geselekteerde
> joernalistiek - die eerste Teruggekeerde is glo ene Tjaart Oosthuizen ( 42)
> rekenmeester wat na NZ is.
> Hy beweer hy het hom in 1998 skuldig gemaak aan muitery deur landuit te
> gaan - ek hoop nie dit is die siening van die meeste mense wat gegaan het
> nie - sulke mense soos hy het duidelik nie die saak eers oordink voordat hy
> getrek het nie - hy beweer ook dat die oorgrote aantal SA's daar in NZ
> werkloos is of bloukraagarbeid verrig om hart en siel aanmekaar te kan hou,
> ten spyte van hul hoë kwalifkasies.Hulle kan nie bekostig om terug te kom
> nie, word vervreem van familie en vriende, en selfs die gesinne daar word
> vervreem omdat die kinders die nuwe kultuur aanhang, of nie kan wag om terug
> te kom na SA nie.
> Die tweede kenner is 'n 23-jarige regsklerk wat 'n jaar in London was. Hy
> beweer dat met sy terugkoms het die misdaad en ander probleme nie meer saak
> gemaak nie, want die leegheid in die gemoed het die wyk geneem.
> Die hoofartikel gaan oor die menings van ene Gerrit Brand wat 5 jaar in
> Holland was- wat vertel hoe wonderlik dit is dat met die terugkoms dit voel
> asof hulle nooit weg was nie - die bande met vriende en familie is vinnig
> opgetel. Dis dan ook hy wat beweer dat ons agtergeblewenis glo nie die
> transformasie van die nuwe leefruimte kan raaksien soos hulle Nuwes nie.
> Daar is egter een verandering hier wat vir hom onverblydend is - die manier
> waarop die veeltaligheidsideaal van die grondwet 'n dooie letter geword het,
> is glo vir hom teleurstellend.
> Dit was dan ook vir hom 'n bevrydende ervaring om in die buiteland te ontdek
> dat dit wel daar anders is, maar nie beter nie. Die besef moet glo nog
> deurdring tot die meeste Suid-Afrikaners.
> Ietwat naief van hom - maar hy het seker nie die ondervinding soos baie van
> ons gehad om op lang kampeervakansies te gaan en dit te besef sonder om baie
> te spandeer nie.
> Hy vind dit ook vreemd dat daar in Utrecht 'n kursus in Afrika-danse gevolg
> kan word, maar nie aan Stellenbosch nie.
> In Nederland kan jy glo 'n kongres in Afrikaans toespreek, maar hier slegs
> in Engels. Daar is glo Afrikaanse rolprentfeeste daar, maar nie hier nie.
> Europese navorsers stroom glo hierheen om te leer oor die nuwe ontwikkelings
> op goedsdiensgebied, wat ons glo nie eers van weet nie.
> Elkeen is natuurlik geregtig op hul eie mening gegrond op hul ( beperkte?)
> ondervinding, maar dit maak nog steeds nie van een van ons beter as die
> ander nie.
> Annette
Re: Die Nuwe Onse [boodskap #65908 is 'n antwoord op boodskap #65878] Ma, 02 September 2002 11:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Wat nou eintlik snaaks is, is dat hierdie mense hier weg is na 'n kol, en
> toe dit nie so lekker daar is nie

Ja, hierdie stuk staaf net weer my kontensie dat
die mense wat twintig dertig jaar gelede weg is
om van die apartheidsstaat te ontvlug, mense hier
in Kanada is wat hoogs opgeleide mense was, wat
ook maklik in die nuwe land ingeburger het omdat
hulle hare op hulle tande gehad het en die room
van hulle vorige land was. Nou, ongelukkig, het
'n klomp ouens die land uitgestroom en ons het
ongelukkig van hulle hier in Kanada: liggewig ou
mannetjies wat met die eerste kompetisie van die
grotere arbeidspoel gesien het dat hulle nie meer
kan staatmaak op hulle wit velle nie. Ongelukkig
sit sommige van hulle hier en kritiseer Kanada net
so hard soos hulle tevore die tuisland gekritiseer
het.Ek neem aan hulle sit net so hard en kritiseer
New Zealand.

Gloudina
Re: Die Nuwe Onse [boodskap #65914 is 'n antwoord op boodskap #65881] Ma, 02 September 2002 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 2 Sep 2002 08:38:52 +0100, "Suidwester"
served the following to the group:

> Ek ken 'n ou wat altyd gesê het die gras is groener aan die anderkant van
> die draad omdat al die str.nt daar is!

daar is niks wat gras so mooi laat groei soos riool nie

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Die Nuwe Onse [boodskap #65918 is 'n antwoord op boodskap #65914] Ma, 02 September 2002 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Toe ons in Beijing was, was ons gewaarsku dat ons nie self groen groente
moet koop en rou eet nie (asof ons sou!), maar dit is n aanvaarde feit dat
baie van die boere
" nightsoil" oor hulle groente sprei. Wat hulle glo onwettig verwyder uit
die outhouses, want die regering
verbied dit, en dit is glo die beste vir n goeie oes.

Pop

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:aur6nugb4uebk6vpm6t31sh1ie1ki8p3ct@4ax.com...
> On Mon, 2 Sep 2002 08:38:52 +0100, "Suidwester"
> served the following to the group:
>
>> Ek ken 'n ou wat altyd gesê het die gras is groener aan die anderkant van
>> die draad omdat al die str.nt daar is!
>
> daar is niks wat gras so mooi laat groei soos riool nie
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Die Nuwe Onse [boodskap #65919 is 'n antwoord op boodskap #65918] Ma, 02 September 2002 14:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Beteken dit nou dat die groente meer Bird's Nest in het as die Bird's Nest
Sop op sigself?:))
Annette

"pop" skryf in boodskap news:akvsiq$1ha$1@slb7.atl.mindspring.net...
> Toe ons in Beijing was, was ons gewaarsku dat ons nie self groen groente
> moet koop en rou eet nie (asof ons sou!), maar dit is n aanvaarde feit dat
> baie van die boere
> " nightsoil" oor hulle groente sprei. Wat hulle glo onwettig verwyder uit
> die outhouses, want die regering
> verbied dit, en dit is glo die beste vir n goeie oes.
>
> Pop
>
>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:aur6nugb4uebk6vpm6t31sh1ie1ki8p3ct@4ax.com...
>> On Mon, 2 Sep 2002 08:38:52 +0100, "Suidwester"
>> served the following to the group:
>>
>>> Ek ken 'n ou wat altyd gesê het die gras is groener aan die anderkant van
>>> die draad omdat al die str.nt daar is!
>>
>> daar is niks wat gras so mooi laat groei soos riool nie
>>
>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Re: Die Nuwe Onse [boodskap #65946 is 'n antwoord op boodskap #65908] Di, 03 September 2002 07:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ja ou Gloudina, selle storie as altyd. Julle is tog so goed. Plaas
julle gebly het waar julle was, en die land reggeruk het, dan was ons
in 'n beter plek gebore. Maar nee, julle het hom so opgefok, en nou
sit jy ons en kritiseer omdat ons nie daar wil bly nie.

Max___________________________________________

"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> Annette wrote:
>
>
>> Wat nou eintlik snaaks is, is dat hierdie mense hier weg is na 'n kol, en
>> toe dit nie so lekker daar is nie
>
>
> Ja, hierdie stuk staaf net weer my kontensie dat
> die mense wat twintig dertig jaar gelede weg is
> om van die apartheidsstaat te ontvlug, mense hier
> in Kanada is wat hoogs opgeleide mense was, wat
> ook maklik in die nuwe land ingeburger het omdat
> hulle hare op hulle tande gehad het en die room
> van hulle vorige land was. Nou, ongelukkig, het
> 'n klomp ouens die land uitgestroom en ons het
> ongelukkig van hulle hier in Kanada: liggewig ou
> mannetjies wat met die eerste kompetisie van die
> grotere arbeidspoel gesien het dat hulle nie meer
> kan staatmaak op hulle wit velle nie. Ongelukkig
> sit sommige van hulle hier en kritiseer Kanada net
> so hard soos hulle tevore die tuisland gekritiseer
> het.Ek neem aan hulle sit net so hard en kritiseer
> New Zealand.
>
> Gloudina
Re: Die Nuwe Onse [boodskap #65952 is 'n antwoord op boodskap #65946] Di, 03 September 2002 07:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As Gloudina en die Regte emigrante terugkom, dan is hulle groep die Die Nuwe
Verbeterde Onse:))
Ek dink juis die konings hier maak nou meer gebruik van kantore as hul
trone - so ons sal genoeg trone beskikbaar hê om hierdie groep mense daarop
te laat sit:)

Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0209022306.6b5b103a@posting.google.com...
> Ja ou Gloudina, selle storie as altyd. Julle is tog so goed. Plaas
> julle gebly het waar julle was, en die land reggeruk het, dan was ons
> in 'n beter plek gebore. Maar nee, julle het hom so opgefok, en nou
> sit jy ons en kritiseer omdat ons nie daar wil bly nie.
>
> Max___________________________________________
>
> "@rogers.com" wrote in message
news:...
>> Annette wrote:
>>
>>
>>> Wat nou eintlik snaaks is, is dat hierdie mense hier weg is na 'n kol, en
>>> toe dit nie so lekker daar is nie
>>
>>
>> Ja, hierdie stuk staaf net weer my kontensie dat
>> die mense wat twintig dertig jaar gelede weg is
>> om van die apartheidsstaat te ontvlug, mense hier
>> in Kanada is wat hoogs opgeleide mense was, wat
>> ook maklik in die nuwe land ingeburger het omdat
>> hulle hare op hulle tande gehad het en die room
>> van hulle vorige land was. Nou, ongelukkig, het
>> 'n klomp ouens die land uitgestroom en ons het
>> ongelukkig van hulle hier in Kanada: liggewig ou
>> mannetjies wat met die eerste kompetisie van die
>> grotere arbeidspoel gesien het dat hulle nie meer
>> kan staatmaak op hulle wit velle nie. Ongelukkig
>> sit sommige van hulle hier en kritiseer Kanada net
>> so hard soos hulle tevore die tuisland gekritiseer
>> het.Ek neem aan hulle sit net so hard en kritiseer
>> New Zealand.
>>
>> Gloudina
Re: Die Nuwe Onse [boodskap #65963 is 'n antwoord op boodskap #65946] Di, 03 September 2002 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Max wrote:

> Ja ou Gloudina, selle storie as altyd. Julle is tog so goed. Plaas
> julle gebly het waar julle was, en die land reggeruk het, dan was ons
> in 'n beter plek gebore. Maar nee, julle het hom so opgefok, en nou
> sit jy ons en kritiseer omdat ons nie daar wil bly nie.

Dis natuurlik die nuwe industrie. Om 'n
vorige geslag die skuld te gee. Verkieslik
dié wat teen apartheid was.
Jy vergeet natuurlik dat ek veilig kan
aanneem dat jy nog in die apartheidsdae
al jou verstand gekry het, en iets aan
die sakie kon gedoen het. Jy fool niemand
nie.
En die huidige SA is nie "opgefok" nie.
Dit is uiteindelik 'n ware demokrasie, met
'n goeie grondwet en menslike wette.
En niemand beskuldig jou van enigiets
omrede jy in die buiteland sit nie. Maar
ek is vry om op te merk dat die kwaliteit
van die immigrante uit SA in die laaste
dekade of so nie van vreeslike hoë gehalte
is nie. Hulle is gewoonlik jonk en soms
onervare en nog boonop kontant ook. Anders
as die mense wat drie of vier dekades vroeër
uit SA is. Hulle was gewoonlik ouer en baie
beter en divers gekwalifiseerd.

Gloudina
Re: Die Nuwe Onse [boodskap #65980 is 'n antwoord op boodskap #65963] Wo, 04 September 2002 10:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Gloudina

As jy nou weer my pos lees, sal jy sien dat ek van "julle" gepraat
het, en van "jy" wat sit en kritiseer. Dis presies hoe ek dit bedoel
het.

Ek weet nie hoe ek so met oogklappe kon grootword nie. Ek het regtig
geglo dat apartheid gaan oor aparte toilette en 'n aparte ry by die
poskantoor. My oë het eers oopgegaan toe ek in my baie laat tienerjare
was.

In 1989 kon ek vir die eerste keer stem. Ek het 'n bedorwe stem
uitgebring, om my punt te maak. Die volgende verkiesing was
demokraties. Wens ek kon sê dit was agv mý bedorwe stem... :-)

Ek kan 100% eerlik sê dat ek nie agv politiek die land uit is nie. Ek
wil wel nie teruggaan nie, agv politiek. Nie oor anderskleuriges
gelyke regte het nie, maar omdat blankes minder regte het as die res.

As ons julle geslag nie kan kritiseer oor apartheid nie, wie dan wel?
Sorry, maar ek gaan definitief nie die blaam dra vir iets waarin ek
gebore is nie.

Ek weet nie van die gehalte van die immigrante nie. Ek weet wel dat jy
nie Nederland kan binnekom sonder iets tussen jou ore nie. Die res van
die wêreld het seker hulle eie toelatingsvereistes.

Al is SA se emmigrante van swak gehalte, glo ek steeds dat dit
vergelyk met die res van SA, van die bestes is wat gaan. Jammer dat SA
sulke mense verloor.

Ek weet jy's nou al so gevestig in Kanada, met kinders en al. Sou jy,
as dit nie so was nie, nou teruggegaan het na SA? Noudat dit 'n
demokratiese land is. Is SA regtig nou wat jy wil/wou hê dit moet
wees?

Het jy regtig geen kritiek teen die huidige regering nie?

Wanneer laas was jy in SA?

Groete

Max_________________________________________________________ __

"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> Max wrote:
>
>> Ja ou Gloudina, selle storie as altyd. Julle is tog so goed. Plaas
>> julle gebly het waar julle was, en die land reggeruk het, dan was ons
>> in 'n beter plek gebore. Maar nee, julle het hom so opgefok, en nou
>> sit jy ons en kritiseer omdat ons nie daar wil bly nie.
>
> Dis natuurlik die nuwe industrie. Om 'n
> vorige geslag die skuld te gee. Verkieslik
> dié wat teen apartheid was.
> Jy vergeet natuurlik dat ek veilig kan
> aanneem dat jy nog in die apartheidsdae
> al jou verstand gekry het, en iets aan
> die sakie kon gedoen het. Jy fool niemand
> nie.
> En die huidige SA is nie "opgefok" nie.
> Dit is uiteindelik 'n ware demokrasie, met
> 'n goeie grondwet en menslike wette.
> En niemand beskuldig jou van enigiets
> omrede jy in die buiteland sit nie. Maar
> ek is vry om op te merk dat die kwaliteit
> van die immigrante uit SA in die laaste
> dekade of so nie van vreeslike hoë gehalte
> is nie. Hulle is gewoonlik jonk en soms
> onervare en nog boonop kontant ook. Anders
> as die mense wat drie of vier dekades vroeër
> uit SA is. Hulle was gewoonlik ouer en baie
> beter en divers gekwalifiseerd.
>
> Gloudina
Re: Die Nuwe Onse [boodskap #65981 is 'n antwoord op boodskap #65980] Wo, 04 September 2002 10:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Max, waarvan praat jy?
Waar presies het ons minder regte as die res?
Wie is die ons wat jy van praat, en wie presies is die res wat jy van praat?
Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0209040209.368bedd9@posting.google.com...
> Hallo Gloudina
>
> As jy nou weer my pos lees, sal jy sien dat ek van "julle" gepraat
> het, en van "jy" wat sit en kritiseer. Dis presies hoe ek dit bedoel
> het.
>
> Ek weet nie hoe ek so met oogklappe kon grootword nie. Ek het regtig
> geglo dat apartheid gaan oor aparte toilette en 'n aparte ry by die
> poskantoor. My oë het eers oopgegaan toe ek in my baie laat tienerjare
> was.
>
> In 1989 kon ek vir die eerste keer stem. Ek het 'n bedorwe stem
> uitgebring, om my punt te maak. Die volgende verkiesing was
> demokraties. Wens ek kon sê dit was agv mý bedorwe stem... :-)
>
> Ek kan 100% eerlik sê dat ek nie agv politiek die land uit is nie. Ek
> wil wel nie teruggaan nie, agv politiek. Nie oor anderskleuriges
> gelyke regte het nie, maar omdat blankes minder regte het as die res.
>
> As ons julle geslag nie kan kritiseer oor apartheid nie, wie dan wel?
> Sorry, maar ek gaan definitief nie die blaam dra vir iets waarin ek
> gebore is nie.
>
> Ek weet nie van die gehalte van die immigrante nie. Ek weet wel dat jy
> nie Nederland kan binnekom sonder iets tussen jou ore nie. Die res van
> die wêreld het seker hulle eie toelatingsvereistes.
>
> Al is SA se emmigrante van swak gehalte, glo ek steeds dat dit
> vergelyk met die res van SA, van die bestes is wat gaan. Jammer dat SA
> sulke mense verloor.
>
> Ek weet jy's nou al so gevestig in Kanada, met kinders en al. Sou jy,
> as dit nie so was nie, nou teruggegaan het na SA? Noudat dit 'n
> demokratiese land is. Is SA regtig nou wat jy wil/wou hê dit moet
> wees?
>
> Het jy regtig geen kritiek teen die huidige regering nie?
>
> Wanneer laas was jy in SA?
>
> Groete
>
> Max_________________________________________________________ __
>
> "@rogers.com" wrote in message
news:...
>> Max wrote:
>>
>>> Ja ou Gloudina, selle storie as altyd. Julle is tog so goed. Plaas
>>> julle gebly het waar julle was, en die land reggeruk het, dan was ons
>>> in 'n beter plek gebore. Maar nee, julle het hom so opgefok, en nou
>>> sit jy ons en kritiseer omdat ons nie daar wil bly nie.
>>
>> Dis natuurlik die nuwe industrie. Om 'n
>> vorige geslag die skuld te gee. Verkieslik
>> dié wat teen apartheid was.
>> Jy vergeet natuurlik dat ek veilig kan
>> aanneem dat jy nog in die apartheidsdae
>> al jou verstand gekry het, en iets aan
>> die sakie kon gedoen het. Jy fool niemand
>> nie.
>> En die huidige SA is nie "opgefok" nie.
>> Dit is uiteindelik 'n ware demokrasie, met
>> 'n goeie grondwet en menslike wette.
>> En niemand beskuldig jou van enigiets
>> omrede jy in die buiteland sit nie. Maar
>> ek is vry om op te merk dat die kwaliteit
>> van die immigrante uit SA in die laaste
>> dekade of so nie van vreeslike hoë gehalte
>> is nie. Hulle is gewoonlik jonk en soms
>> onervare en nog boonop kontant ook. Anders
>> as die mense wat drie of vier dekades vroeër
>> uit SA is. Hulle was gewoonlik ouer en baie
>> beter en divers gekwalifiseerd.
>>
>> Gloudina
Re: Die Nuwe Onse [boodskap #65989 is 'n antwoord op boodskap #65981] Wo, 04 September 2002 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Max, waarvan praat jy?
> Waar presies het ons minder regte as die res?
> Wie is die ons wat jy van praat,

en wie presies is die res wat jy van praat?

Ja, ek hoop dat Max hierop sal
antwoord. Anders het ek 'n
spesmaas dat hy van die "ons
(witmense) het nie so baie regte
as die (swart)mense nie" industrie
crowd. Eintlik is dit shorthand
vir "ons het ons privileges onder
die ou regime verloor. Ons treur
oor die vleespotte."

Gloudina
Re: Die Nuwe Onse [boodskap #66023 is 'n antwoord op boodskap #65989] Do, 05 September 2002 14:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Sit julle brille op, en wys my waar ek van "ons" praat.

Nee, antie Gloudina, ek's te jonk om die vet van apartheid te geniet
het. Jy en jou geslag het alles opgebruik voor ek oud genoeg was om by
te kom.

Jou man is 'n ou wit omie. Ek is 'n jong wit man. En ek sal dit van
die dakke af basuin, want ek's nie skaam daaroor nie.

Ek hoop Gloudina antwoord, anders het ek 'n spesmaas dat sy 'n dikke
wit teef is.

Max_________________________________________________________

"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> Annette wrote:
>
>> Max, waarvan praat jy?
>> Waar presies het ons minder regte as die res?
>> Wie is die ons wat jy van praat,
>
> en wie presies is die res wat jy van praat?
>
> Ja, ek hoop dat Max hierop sal
> antwoord. Anders het ek 'n
> spesmaas dat hy van die "ons
> (witmense) het nie so baie regte
> as die (swart)mense nie" industrie
> crowd. Eintlik is dit shorthand
> vir "ons het ons privileges onder
> die ou regime verloor. Ons treur
> oor die vleespotte."
>
> Gloudina
Re: Die Nuwe Onse [boodskap #66025 is 'n antwoord op boodskap #66023] Do, 05 September 2002 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Aangehaal uit jou skrywe:
Ek kan 100% eerlik sê dat ek nie agv politiek die land uit is nie. Ek
> wil wel nie teruggaan nie, agv politiek. Nie oor anderskleuriges
> gelyke regte het nie, maar omdat blankes minder regte het as die res.
>
> As ons julle geslag nie kan kritiseer oor apartheid nie, wie dan wel?

Ek sien duidelik 'n ons daar Max:))
Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0209050612.523695a2@posting.google.com...
> Sit julle brille op, en wys my waar ek van "ons" praat.
>
> Nee, antie Gloudina, ek's te jonk om die vet van apartheid te geniet
> het. Jy en jou geslag het alles opgebruik voor ek oud genoeg was om by
> te kom.
>
> Jou man is 'n ou wit omie. Ek is 'n jong wit man. En ek sal dit van
> die dakke af basuin, want ek's nie skaam daaroor nie.
>
> Ek hoop Gloudina antwoord, anders het ek 'n spesmaas dat sy 'n dikke
> wit teef is.
>
> Max_________________________________________________________
>
>
> "@rogers.com" wrote in message
news:...
>> Annette wrote:
>>
>>> Max, waarvan praat jy?
>>> Waar presies het ons minder regte as die res?
>>> Wie is die ons wat jy van praat,
>>
>> en wie presies is die res wat jy van praat?
>>
>> Ja, ek hoop dat Max hierop sal
>> antwoord. Anders het ek 'n
>> spesmaas dat hy van die "ons
>> (witmense) het nie so baie regte
>> as die (swart)mense nie" industrie
>> crowd. Eintlik is dit shorthand
>> vir "ons het ons privileges onder
>> die ou regime verloor. Ons treur
>> oor die vleespotte."
>>
>> Gloudina
Re: Die Nuwe Onse [boodskap #66030 is 'n antwoord op boodskap #65980] Do, 05 September 2002 15:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Max wrote:

> Ek kan 100% eerlik sê dat ek nie agv politiek die land uit is nie. Ek
> wil wel nie teruggaan nie, agv politiek. Nie oor anderskleuriges
> gelyke regte het nie, maar omdat blankes minder regte het as die res.

Hier is wat jy gesê het. En omdat jy gesê
het dat "blankes minder regte het as die
res" het Annette vir jou die vrae gevra
wat jy nou probeer omseil. Komaan, wees
ten minste eerlik oor wat jy gesê het.

Gloudina
Re: Die Nuwe Onse [boodskap #66031 is 'n antwoord op boodskap #66023] Do, 05 September 2002 20:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Max wrote:

> Nee, antie Gloudina, ek's te jonk om die vet van apartheid te geniet
> het. Jy en jou geslag het alles opgebruik voor ek oud genoeg was om by
> te kom.
>
> Jou man is 'n ou wit omie. Ek is 'n jong wit man.

Nee, jy is 'n ou wit omie. Ou wit omies
kan in hulle twintigerjare wees. Ou wit
omies is mans wat dink hulle is God's
gift to the Universe, en dat hulle spesiale
voorregte moet hê, veral in SA.
Jy ly aan die "Boetman" - kompleks. Jy
voel nie net gebelgd teenoor jou nie-wit
landgenote nie, maar ook teen die ouer
apartheidsomies, omdat hulle blykbaar die
vleespotte kon geniet en nou is jy jaloers
daarop. Word groot. SA het volwassenes, veral
volwasse mans, nodig en nie 'n klomp spoiled
brats nie.

Gloudina

Gloudina
Re: Die Nuwe Onse [boodskap #66038 is 'n antwoord op boodskap #66023] Vr, 06 September 2002 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Moenie tewe so slegte naam gee nie

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0209050612.523695a2@posting.google.com...
> Sit julle brille op, en wys my waar ek van "ons" praat.
>
> Nee, antie Gloudina, ek's te jonk om die vet van apartheid te geniet
> het. Jy en jou geslag het alles opgebruik voor ek oud genoeg was om by
> te kom.
>
> Jou man is 'n ou wit omie. Ek is 'n jong wit man. En ek sal dit van
> die dakke af basuin, want ek's nie skaam daaroor nie.
>
> Ek hoop Gloudina antwoord, anders het ek 'n spesmaas dat sy 'n dikke
> wit teef is.
>
> Max_________________________________________________________
>
>
> "@rogers.com" wrote in message
news:...
>> Annette wrote:
>>
>>> Max, waarvan praat jy?
>>> Waar presies het ons minder regte as die res?
>>> Wie is die ons wat jy van praat,
>>
>> en wie presies is die res wat jy van praat?
>>
>> Ja, ek hoop dat Max hierop sal
>> antwoord. Anders het ek 'n
>> spesmaas dat hy van die "ons
>> (witmense) het nie so baie regte
>> as die (swart)mense nie" industrie
>> crowd. Eintlik is dit shorthand
>> vir "ons het ons privileges onder
>> die ou regime verloor. Ons treur
>> oor die vleespotte."
>>
>> Gloudina
Re: Die Nuwe Onse [boodskap #66041 is 'n antwoord op boodskap #66030] Vr, 06 September 2002 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> Max wrote:
>
>
>> Ek kan 100% eerlik sê dat ek nie agv politiek die land uit is nie. Ek
>> wil wel nie teruggaan nie, agv politiek. Nie oor anderskleuriges
>> gelyke regte het nie, maar omdat blankes minder regte het as die res.
>
> Hier is wat jy gesê het. En omdat jy gesê
> het dat "blankes minder regte het as die
> res" het Annette vir jou die vrae gevra
> wat jy nou probeer omseil. Komaan, wees
> ten minste eerlik oor wat jy gesê het.
>
> Gloudina

Ek sal tog nie probeer om te lieg oor wat ek gesê het nie... Dit staan
tog in die thread, vir almal om te lees. Jy onderskat my intelligensie
geweldig, Gloudina. Ek is miskien nie so sterk in taal nie (definitief
nie so sterk soos jy nie), maar stupid is ek ook nie.

Ek het nie geweet Annette bedoel die "ons" in die volgende paragraaf
nie. Noudat ek dit weet, kan ek haar vraag ook antwoord. Met daai
"ons" het ek bedoel, die jonger geslag wat nou moet hulle potensiaal
ontgin, maar wat telkens teen geslote deure vasloop omdat hulle blank
is.

Moenie my anders probeer oortuig nie, want dan mors jy jou stem. Ek
het eerstehandse ondervinding daarvan. Daar's al direk aan my gesê om
nie my CV in te stuur nie, omdat ek blank is.

Groete
Die jonk en jeukerige BLANKE Max____________________________________
Re: Die Nuwe Onse [boodskap #66042 is 'n antwoord op boodskap #66031] Vr, 06 September 2002 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"
> Jy ly aan die "Boetman" - kompleks. Jy
> voel nie net gebelgd teenoor jou nie-wit
> landgenote nie, maar ook teen die ouer
> apartheidsomies, omdat hulle blykbaar die
> vleespotte kon geniet en nou is jy jaloers
> daarop. Word groot. SA het volwassenes, veral
> volwasse mans, nodig en nie 'n klomp spoiled
> brats nie.
>
> Gloudina
>
>
> Gloudina

Ek is nou beter af as wat ek selfs in die apartheidsdae in SA sou
wees. Ek het geen rede om gebelg te wees deur wat ookal nie. Die
enigste ding wat my belg is ou wit tannies wat dink hulle ken my en
weet hoe ek voel.

Jy's verkeerd, dis nie die apartheidsomies nie, maar die
apartheidstannies wat my laat kots.

Groete
Boetmax_____________________________________________________ _____
Re: Die Nuwe Onse [boodskap #66046 is 'n antwoord op boodskap #66042] Vr, 06 September 2002 08:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe weet jy Gloudina dra 'n blou hoedjie of 'n kappie?:)))
Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0209060003.12497948@posting.google.com...
> "@rogers.com"
>> Jy ly aan die "Boetman" - kompleks. Jy
>> voel nie net gebelgd teenoor jou nie-wit
>> landgenote nie, maar ook teen die ouer
>> apartheidsomies, omdat hulle blykbaar die
>> vleespotte kon geniet en nou is jy jaloers
>> daarop. Word groot. SA het volwassenes, veral
>> volwasse mans, nodig en nie 'n klomp spoiled
>> brats nie.
>>
>> Gloudina
>>
>>
>> Gloudina
>
> Ek is nou beter af as wat ek selfs in die apartheidsdae in SA sou
> wees. Ek het geen rede om gebelg te wees deur wat ookal nie. Die
> enigste ding wat my belg is ou wit tannies wat dink hulle ken my en
> weet hoe ek voel.
>
> Jy's verkeerd, dis nie die apartheidsomies nie, maar die
> apartheidstannies wat my laat kots.
>
> Groete
> Boetmax_____________________________________________________ _____
Re: Die Nuwe Onse [boodskap #66081 is 'n antwoord op boodskap #66046] Sa, 07 September 2002 06:06 Na vorige boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"

> Hoe weet jy Gloudina dra 'n blou hoedjie of 'n kappie?:)))
> Annette

Ek weet nie, sê maar!
Vorige onderwerp: Blommetyd
Volgende onderwerp: Lentelied - aangepas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 16:48:53 MGT 2024