Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Blommetyd
Blommetyd [boodskap #66080] Sa, 07 September 2002 05:51
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Janee, hierdie naweek is ons hier in die Kaap se oë vol blimmetjies. Die
hele wêreld se veldblomme is nou glo reg, so Sondag gaan ons weer die sirkel
Darling/Yzerfontein/Huistoe ry.
Vandag hier in V&A is daar 'n blommeuitstalling - en die hoof-uitstalling is
'n replika van die uitstalling in Chelsea, waar ons 'n prys gewen het. - 25
goue medaljes namekaar.
Annette
Vorige onderwerp: Lewe in Dooie See?
Volgende onderwerp: Die Nuwe Onse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 24 10:05:13 MGT 2024