Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Logiese voorstel
Logiese voorstel [boodskap #62493] Di, 21 Mei 2002 23:49 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar word nou daaraan gedink om rugby op skoolvlak te speel volgens gewig,
en nie ouderdom nie.
Dit maak vir my sin - want boks, stoei, judo en karate ( kontaksporte) word
almal op gewigs-gronde aangebied.

Annette
Re: Logiese voorstel [boodskap #62574 is 'n antwoord op boodskap #62493] Do, 23 Mei 2002 04:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit sal die hele spel opneuk. 'n Rugbyspan maak juis voorsiening vir alle
gewigsgroepe.

Ek sal so 'n voorstel 100% ondersteun om Sewes te bevorder - ek glo Sewes
moet dieselfde erkenning as rugby geniet - dit is waar balvaardighede ens.
ontwikkel word. In Australië gebruik hulle (met groot sukses) Footy as
voedingsbron.

"Annette" skryf in boodskap news:acg154$pdfjf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar word nou daaraan gedink om rugby op skoolvlak te speel volgens gewig,
> en nie ouderdom nie.
> Dit maak vir my sin - want boks, stoei, judo en karate ( kontaksporte) word
> almal op gewigs-gronde aangebied.
>
> Annette
>
Re: Logiese voorstel [boodskap #62578 is 'n antwoord op boodskap #62574] Do, 23 Mei 2002 04:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is te danke aan 7's dat Brent Russel die span gehaal het - hy was te lig
bevind vir die WP span.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:achq0p$62l$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Dit sal die hele spel opneuk. 'n Rugbyspan maak juis voorsiening vir alle
> gewigsgroepe.
>
> Ek sal so 'n voorstel 100% ondersteun om Sewes te bevorder - ek glo Sewes
> moet dieselfde erkenning as rugby geniet - dit is waar balvaardighede ens.
> ontwikkel word. In Australië gebruik hulle (met groot sukses) Footy as
> voedingsbron.
>
> "Annette" wrote in message
> news:acg154$pdfjf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar word nou daaraan gedink om rugby op skoolvlak te speel volgens gewig,
>> en nie ouderdom nie.
>> Dit maak vir my sin - want boks, stoei, judo en karate ( kontaksporte) word
>> almal op gewigs-gronde aangebied.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Logiese voorstel [boodskap #62585 is 'n antwoord op boodskap #62493] Do, 23 Mei 2002 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:acg154$pdfjf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar word nou daaraan gedink om rugby op skoolvlak te speel volgens gewig,
> en nie ouderdom nie.
> Dit maak vir my sin - want boks, stoei, judo en karate ( kontaksporte) word
> almal op gewigs-gronde aangebied.
>
> Annette
>
Ek het gehoor dat 3 laerskool kinders in die afgelope ruk dood is a.g.v.
rugby. Hulle sal moet ernstig begin kyk wat in laerskool rugby aangaan. Ek
dink indien 'n kind buitengewoon swaar is, kan hy eerder in 'n hoër
ouderdomsgroep speel.

Kekkel
Re: Logiese voorstel [boodskap #62589 is 'n antwoord op boodskap #62585] Do, 23 Mei 2002 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kaatjie, 'n goeie voorstel wat ek gehoor het was dat kinders per ouderdom,
en dan per gewig in spanne opgedeel word.
Sodoende sal die ligte kind nie ontmoedig word nie, en die swaar kind nie
moet saamspeel met kinders ouer as hy nie.

Annette

"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3cec8a73.0@news1.mweb.co.za...
>
> Annette wrote in message
> news:acg154$pdfjf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar word nou daaraan gedink om rugby op skoolvlak te speel volgens gewig,
>> en nie ouderdom nie.
>> Dit maak vir my sin - want boks, stoei, judo en karate ( kontaksporte) word
>> almal op gewigs-gronde aangebied.
>>
>> Annette
>>
> Ek het gehoor dat 3 laerskool kinders in die afgelope ruk dood is a.g.v.
> rugby. Hulle sal moet ernstig begin kyk wat in laerskool rugby aangaan. Ek
> dink indien 'n kind buitengewoon swaar is, kan hy eerder in 'n hoër
> ouderdomsgroep speel.
>
> Kekkel
>
Re: Logiese voorstel [boodskap #62597 is 'n antwoord op boodskap #62589] Do, 23 Mei 2002 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Duiwels Advokaat  is tans af-lyn  Duiwels Advokaat
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ek verstaan daar word meer toeskouers beseer en gedood op pa en terug van
rugbywedstryde as wat daar rugbyspelers beseer word. Julle voorstelle is dus
glad nie logies nie, julle moet liewers die toeskouers dwing om te stap.

Of dwing hulle om veilige openbare vervoer te gebruik, julle kan dit ook mos
probeer voorskryf. Julle het meer kans daarmee as om die rugbybase te
oortuig om die spel met gewigsgrense op te neuk. Dis al lank gelede
uitgegooi, dit doen die spel oneindig skade.

Duiwel

Annette skryf in boodskap news:aci3o5$nr4l5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Kaatjie, 'n goeie voorstel wat ek gehoor het was dat kinders per ouderdom,
en dan per gewig in spanne opgedeel word.
Sodoende sal die ligte kind nie ontmoedig word nie, en die swaar kind nie
moet saamspeel met kinders ouer as hy nie.

Annette

"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3cec8a73.0@news1.mweb.co.za...
>
> Annette wrote in message
> news:acg154$pdfjf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar word nou daaraan gedink om rugby op skoolvlak te speel volgens gewig,
>> en nie ouderdom nie.
>> Dit maak vir my sin - want boks, stoei, judo en karate ( kontaksporte) word
>> almal op gewigs-gronde aangebied.
>>
>> Annette
>>
> Ek het gehoor dat 3 laerskool kinders in die afgelope ruk dood is a.g.v.
> rugby. Hulle sal moet ernstig begin kyk wat in laerskool rugby aangaan. Ek
> dink indien 'n kind buitengewoon swaar is, kan hy eerder in 'n hoër
> ouderdomsgroep speel.
>
> Kekkel
>
Re: Logiese voorstel [boodskap #62600 is 'n antwoord op boodskap #62597] Do, 23 Mei 2002 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Veilige Openbare Vervoer?
Wat is dit?

Annette

"Duiwels Advokaat" skryf in boodskap news:3cecbbc4.0@news1.mweb.co.za...
> Ek verstaan daar word meer toeskouers beseer en gedood op pa en terug van
> rugbywedstryde as wat daar rugbyspelers beseer word. Julle voorstelle is dus
> glad nie logies nie, julle moet liewers die toeskouers dwing om te stap.
>
> Of dwing hulle om veilige openbare vervoer te gebruik, julle kan dit ook mos
> probeer voorskryf. Julle het meer kans daarmee as om die rugbybase te
> oortuig om die spel met gewigsgrense op te neuk. Dis al lank gelede
> uitgegooi, dit doen die spel oneindig skade.
>
> Duiwel
>
>
>
> Annette wrote in message
> news:aci3o5$nr4l5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kaatjie, 'n goeie voorstel wat ek gehoor het was dat kinders per ouderdom,
> en dan per gewig in spanne opgedeel word.
> Sodoende sal die ligte kind nie ontmoedig word nie, en die swaar kind nie
> moet saamspeel met kinders ouer as hy nie.
>
> Annette
>
>
> "Kekkelbek" wrote in message
> news:3cec8a73.0@news1.mweb.co.za...
>>
>> Annette wrote in message
>> news:acg154$pdfjf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Daar word nou daaraan gedink om rugby op skoolvlak te speel volgens gewig,
>>> en nie ouderdom nie.
>>> Dit maak vir my sin - want boks, stoei, judo en karate ( kontaksporte) word
>>> almal op gewigs-gronde aangebied.
>>>
>>> Annette
>>>
>> Ek het gehoor dat 3 laerskool kinders in die afgelope ruk dood is a.g.v.
>> rugby. Hulle sal moet ernstig begin kyk wat in laerskool rugby aangaan. Ek
>> dink indien 'n kind buitengewoon swaar is, kan hy eerder in 'n hoër
>> ouderdomsgroep speel.
>>
>> Kekkel
>>
>
Re: Logiese voorstel [boodskap #62605 is 'n antwoord op boodskap #62600] Do, 23 Mei 2002 12:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Duiwels Advokaat  is tans af-lyn  Duiwels Advokaat
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ek weet nie, maar ek belowe jou dis makliker om te bewerkstellig
as om lawwe idees oor rugby aan die unies te verkoop. So dis
'n logiese voorstel, soos die onderwerp aandui. Dit sal meer
beserings verhoed en dit het 'n beter kans om te slaag.

Duiwel

Annette skryf in boodskap news:aciia5$pknkc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Veilige Openbare Vervoer?
Wat is dit?

Annette

"Duiwels Advokaat" skryf in boodskap news:3cecbbc4.0@news1.mweb.co.za...
> Ek verstaan daar word meer toeskouers beseer en gedood op pa en terug van
> rugbywedstryde as wat daar rugbyspelers beseer word. Julle voorstelle is
> glad nie logies nie, julle moet liewers die toeskouers dwing om te stap.

> Of dwing hulle om veilige openbare vervoer te gebruik, julle kan dit ook
> probeer voorskryf. Julle het meer kans daarmee as om die rugbybase te
> oortuig om die spel met gewigsgrense op te neuk. Dis al lank gelede
> uitgegooi, dit doen die spel oneindig skade.
>
> Duiwel
>
>
>
> Annette wrote in message
> news:aci3o5$nr4l5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kaatjie, 'n voorstel wat ek gehoor het was dat kinders per ouderdom,
> en dan per gewig in spanne opgedeel word.
> Sodoende sal die ligte kind nie ontmoedig word nie, en die swaar kind nie
> moet saamspeel met kinders ouer as hy nie.
>
> Annette
>
>
> "Kekkelbek" wrote in message
> news:3cec8a73.0@news1.mweb.co.za...
>>
>> Annette wrote in message
>> news:acg154$pdfjf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Daar word nou daaraan gedink om rugby op skoolvlak te speel volgens gewig, en nie ouderdom nie.
>>> Dit maak vir my sin - want boks, stoei, judo en karate ( kontaksporte) word almal op gewigs-gronde aangebied.
>>>
>>> Annette
>>>
>> Ek het gehoor dat 3 laerskool kinders in die afgelope ruk dood is a.g.v.
>> rugby. Hulle moet ernstig begin kyk wat in laerskool rugby aangaan. Ek
>> dink indien 'n kind buitengewoon swaar is, kan hy eerder in 'n hoër
>> ouderdomsgroep speel.
>>
>> Kekkel
Re: Logiese voorstel [boodskap #62607 is 'n antwoord op boodskap #62605] Do, 23 Mei 2002 12:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Okie Dokie - wie is ek elk geval om te stry met iemand vir wie die spel
groter is as die spelers wat dit wil speel?:)))

Annette

"Duiwels Advokaat" skryf in boodskap news:3cece212.0@news1.mweb.co.za...
> Ek weet nie, maar ek belowe jou dis makliker om te bewerkstellig
> as om lawwe idees oor rugby aan die unies te verkoop. So dis
> 'n logiese voorstel, soos die onderwerp aandui. Dit sal meer
> beserings verhoed en dit het 'n beter kans om te slaag.
>
> Duiwel
>
>
> Annette wrote in message
> news:aciia5$pknkc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Veilige Openbare Vervoer?
> Wat is dit?
>
> Annette
>
>
> "Duiwels Advokaat" wrote in message
> news:3cecbbc4.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek verstaan daar word meer toeskouers beseer en gedood op pa en terug van
>> rugbywedstryde as wat daar rugbyspelers beseer word. Julle voorstelle is
>> glad nie logies nie, julle moet liewers die toeskouers dwing om te stap.
>
>> Of dwing hulle om veilige openbare vervoer te gebruik, julle kan dit ook
>> probeer voorskryf. Julle het meer kans daarmee as om die rugbybase te
>> oortuig om die spel met gewigsgrense op te neuk. Dis al lank gelede
>> uitgegooi, dit doen die spel oneindig skade.
>>
>> Duiwel
>>
>>
>>
>> Annette wrote in message
>> news:aci3o5$nr4l5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Kaatjie, 'n voorstel wat ek gehoor het was dat kinders per ouderdom,
>> en dan per gewig in spanne opgedeel word.
>> Sodoende sal die ligte kind nie ontmoedig word nie, en die swaar kind nie
>> moet saamspeel met kinders ouer as hy nie.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Kekkelbek" wrote in message
>> news:3cec8a73.0@news1.mweb.co.za...
>>>
>>> Annette wrote in message
>>> news:acg154$pdfjf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Daar word nou daaraan gedink om rugby op skoolvlak te speel volgens gewig, en nie ouderdom nie.
>>>> Dit maak vir my sin - want boks, stoei, judo en karate (kontaksporte) word almal op gewigs-gronde aangebied.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>> Ek het gehoor dat 3 laerskool kinders in die afgelope ruk dood is a.g.v.
>>> rugby. Hulle moet ernstig begin kyk wat in laerskool rugby aangaan. Ek
>>> dink indien 'n kind buitengewoon swaar is, kan hy eerder in 'n hoër
>>> ouderdomsgroep speel.
>>>
>>> Kekkel
>
Re: Logiese voorstel [boodskap #62611 is 'n antwoord op boodskap #62589] Do, 23 Mei 2002 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:aci3o5$nr4l5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kaatjie, 'n goeie voorstel wat ek gehoor het was dat kinders per ouderdom,
> en dan per gewig in spanne opgedeel word.
> Sodoende sal die ligte kind nie ontmoedig word nie, en die swaar kind nie
> moet saamspeel met kinders ouer as hy nie.
>
> Annette

Dit sal die 'gewigsbevoordeelde' aanmoedig om béter rugby te speel en minder
sy gewig te gebruik om sy span te bevoordeel.

Van die os op die jas. My skoonsus se seun (16) is baie lief vir sy rugby.
In hul omgewing (platteland) speel hulle teen skole waarvan die kinders
hulle onnodig trap, skop en slaan. Byt is 'n algemene ding. A.g.v. daardie
skole se manier van speel, het hy besluit om op te hou rugby speel. Dis 'n
geval van jy weet nie watter siektes jou kind op daardie manier opdoen nie.

Kekkel
Re: Logiese voorstel [boodskap #62621 is 'n antwoord op boodskap #62607] Do, 23 Mei 2002 15:51 Na vorige boodskap
Duiwels Advokaat  is tans af-lyn  Duiwels Advokaat
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
Het een huidige speler hiervoor gevra?

Nee, die spel is veral groter as wysneusige bekommerdes
wat van buite af reëls wil terugbring wat tevore nie gewerk het nie.

Duiwel

Annette skryf in boodskap news:acio4s$qc985$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Okie Dokie - wie is ek elk geval om te stry met iemand vir wie die spel
groter is as die spelers wat dit wil speel?:)))

Annette

"Duiwels Advokaat" skryf in boodskap news:3cece212.0@news1.mweb.co.za...
> Ek weet nie, maar ek belowe jou dis makliker om te bewerkstellig
> as om lawwe idees oor rugby aan die unies te verkoop. So dis
> 'n logiese voorstel, soos die onderwerp aandui. Dit sal meer
> beserings verhoed en dit het 'n beter kans om te slaag.
>
> Duiwel
>
>
> Annette wrote in message
> news:aciia5$pknkc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Veilige Openbare Vervoer?
> Wat is dit?
>
> Annette
>
>
> "Duiwels Advokaat" wrote in message
> news:3cecbbc4.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek verstaan daar word meer toeskouers beseer en gedood op pa en terug van
>> rugbywedstryde as wat daar rugbyspelers beseer word. Julle voorstelle is
>> glad nie logies nie, julle moet liewers die toeskouers dwing om te stap.
>
>> Of dwing hulle om veilige openbare vervoer te gebruik, julle kan dit ook
>> probeer voorskryf. Julle het meer kans daarmee as om die rugbybase te
>> oortuig om die spel met gewigsgrense op te neuk. Dis al lank gelede
>> uitgegooi, dit doen die spel oneindig skade.
>>
>> Duiwel
>>
>>
>>
>> Annette wrote in message
>> news:aci3o5$nr4l5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Kaatjie, 'n voorstel wat ek gehoor het was dat kinders per ouderdom,
>> en dan per gewig in spanne opgedeel word.
>> Sodoende sal die ligte kind nie ontmoedig word nie, en die swaar kind nie
>> moet saamspeel met kinders ouer as hy nie.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Kekkelbek" wrote in message
>> news:3cec8a73.0@news1.mweb.co.za...
>>>
>>> Annette wrote in message
>>> news:acg154$pdfjf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Daar word nou daaraan gedink om rugby op skoolvlak te speel volgens gewig, en nie ouderdom nie.
>>>> Dit maak vir my sin - want boks, stoei, judo en karate (kontaksporte) word almal op gewigs-gronde aangebied.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>> Ek het gehoor dat 3 laerskool kinders in die afgelope ruk dood is a.g.v.
>>> rugby. Hulle moet ernstig begin kyk wat in laerskool rugby aangaan. Ek
>>> dink indien 'n kind buitengewoon swaar is, kan hy eerder in 'n hoër
>>> ouderdomsgroep speel.
>>>
>>> Kekkel
>
Vorige onderwerp: project Zuid-Afrika . Volgende vraag!
Volgende onderwerp: "Taalkunde" in Engels?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 22:51:22 MGT 2024