Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » project Zuid-Afrika . Volgende vraag!
project Zuid-Afrika . Volgende vraag! [boodskap #62452] Di, 21 Mei 2002 15:18 na volgende boodskap
André[2]  is tans af-lyn  André[2]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hallo Allemaal,

Jullie hebben het maar druk met mijn vragen! Nu weer het volgende:
Ik zoek een eenvoudig spelletje (bijvoorbeeld een tikspelletje) wat ik met
de kinderen kan spelen, waarvan jullie zeggen dat hettypisch Zuid-Afrikaans
is.
Wie weet er zo iets en zou mij willen uitleggen hoe het gespeeld moet
worden?

ALvast weer bedankt!

André van Boordt
Re: project Zuid-Afrika . Volgende vraag! [boodskap #62497 is 'n antwoord op boodskap #62452] Wo, 22 Mei 2002 00:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

André wrote:

> Ik zoek een eenvoudig spelletje (bijvoorbeeld een tikspelletje) wat ik met
> de kinderen kan spelen, waarvan jullie zeggen dat hettypisch Zuid-Afrikaans
> is.
> Wie weet er zo iets en zou mij willen uitleggen hoe het gespeeld moet
> worden?

Ek kan nie sien dat iemand jou al geantwoord
het nie, nou wil ek net die ander aan die vraag
herinner.
Wat is 'n "tikspeletjie"?
Ek kan op die oomblik nie aan enige speletjie
dink wat ek as tipies Suid-Afrikaans beskou nie.
Sal probeer dink en later iets voorstel.

Gloudina
Re: project Zuid-Afrika . Volgende vraag! [boodskap #62498 is 'n antwoord op boodskap #62452] Wo, 22 Mei 2002 00:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Koot, André wil 'n Afrikaanse tikspeletjie vir die kinders leer.
Wat hy nie weet nie is dat ons kinders buite speel, want ons het son:))
Annette

"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:acg2fa$r14$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is "kennetjie" nie uniek Afrikaans nie? Of "Bok bok staan styf"... Of
> blikaspaai. Of "vry agter die stal..." - wag, miskien is dit net ons wat
> daai een gedoen het.
>
> skryf in boodskap news:3CEAE8D8.70705@rogers.com...
>>
>> André wrote:
>>
>>
>>> Ik zoek een eenvoudig spelletje (bijvoorbeeld een tikspelletje) wat ik
> met
>>> de kinderen kan spelen, waarvan jullie zeggen dat hettypisch
> Zuid-Afrikaans
>>> is.
>>> Wie weet er zo iets en zou mij willen uitleggen hoe het gespeeld moet
>>> worden?
>>
>> Ek kan nie sien dat iemand jou al geantwoord
>> het nie, nou wil ek net die ander aan die vraag
>> herinner.
>> Wat is 'n "tikspeletjie"?
>> Ek kan op die oomblik nie aan enige speletjie
>> dink wat ek as tipies Suid-Afrikaans beskou nie.
>> Sal probeer dink en later iets voorstel.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: project Zuid-Afrika . Volgende vraag! [boodskap #62513 is 'n antwoord op boodskap #62497] Wo, 22 Mei 2002 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Is "kennetjie" nie uniek Afrikaans nie? Of "Bok bok staan styf"... Of
blikaspaai. Of "vry agter die stal..." - wag, miskien is dit net ons wat
daai een gedoen het.

skryf in boodskap news:3CEAE8D8.70705@rogers.com...
>
> André wrote:
>
>
>> Ik zoek een eenvoudig spelletje (bijvoorbeeld een tikspelletje) wat ik met
>> de kinderen kan spelen, waarvan jullie zeggen dat hettypisch Zuid-Afrikaans
>> is.
>> Wie weet er zo iets en zou mij willen uitleggen hoe het gespeeld moet
>> worden?
>
> Ek kan nie sien dat iemand jou al geantwoord
> het nie, nou wil ek net die ander aan die vraag
> herinner.
> Wat is 'n "tikspeletjie"?
> Ek kan op die oomblik nie aan enige speletjie
> dink wat ek as tipies Suid-Afrikaans beskou nie.
> Sal probeer dink en later iets voorstel.
>
> Gloudina
>
Re: project Zuid-Afrika . Volgende vraag! [boodskap #62519 is 'n antwoord op boodskap #62513] Wo, 22 Mei 2002 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Koot Pieterse wrote:

> Is "kennetjie" nie uniek Afrikaans nie? Of "Bok bok staan styf"... Of
> blikaspaai.

OK. Ek het die woord "blikaspaai" geken,
maar weet nie hoe dit gespeel word nie.
Hier is my man se verduideliking, maar hy
is ook nie heeltemal seker van sy feite nie.
Hy sê jy sit 'n klip in 'n blik, sodat dit
'n geluid kan maak wanneer dit weggegooi word.
Iemand gooi dit dan weg, en die ander gaan
wegkruip. Dan gaan hy weer die blik optel, en
die persoon wat hy dan die eerste vind, kry die
blik, nadat hy " I Spy.." gesê het. (Vandaar
die blikaspaai?) Is dit ongeveer hoe dit gespeel
word?
Ek het egter 'n idee hierdie speletjie het 'n
Engelse oorsprong.

Gloudina
Re: project Zuid-Afrika . Volgende vraag! [boodskap #62583 is 'n antwoord op boodskap #62498] Do, 23 Mei 2002 06:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wat bedoel hy met tikspeletjie? Is dit nie maar soos ons "touches" nie
(buite, in die son)? Ek kan nie glo hy bedoel 'n rekenaarspeletjie nie.

"Annette" skryf in boodskap news:acg4k6$ok7q2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee Koot, André wil 'n Afrikaanse tikspeletjie vir die kinders leer.
> Wat hy nie weet nie is dat ons kinders buite speel, want ons het son:))
> Annette
>
>
> "Koot Pieterse" wrote in message
> news:acg2fa$r14$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Is "kennetjie" nie uniek Afrikaans nie? Of "Bok bok staan styf"... Of
>> blikaspaai. Of "vry agter die stal..." - wag, miskien is dit net ons wat
>> daai een gedoen het.
>>
>> skryf in boodskap news:3CEAE8D8.70705@rogers.com...
>>>
>>> André wrote:
>>>
>>>
>>>> Ik zoek een eenvoudig spelletje (bijvoorbeeld een tikspelletje) wat
ik
>> met
>>>> de kinderen kan spelen, waarvan jullie zeggen dat hettypisch
>> Zuid-Afrikaans
>>>> is.
>>>> Wie weet er zo iets en zou mij willen uitleggen hoe het gespeeld moet
>>>> worden?
>>>
>>> Ek kan nie sien dat iemand jou al geantwoord
>>> het nie, nou wil ek net die ander aan die vraag
>>> herinner.
>>> Wat is 'n "tikspeletjie"?
>>> Ek kan op die oomblik nie aan enige speletjie
>>> dink wat ek as tipies Suid-Afrikaans beskou nie.
>>> Sal probeer dink en later iets voorstel.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: project Zuid-Afrika . Volgende vraag! [boodskap #62584 is 'n antwoord op boodskap #62519] Do, 23 Mei 2002 06:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Jaa, ek onthou ook nie te waffers nie. Ek weet ons het dit 'n slag of wat
probeer maar dit was nie so prettig soos wegkruipertjie nie.

Wat van "brandbal" of "king", gespeel (hopelik!) met 'n tennisbal? Ek het
geen idee waar die goed hulle oorsprong het nie. Kleilat?

skryf in boodskap news:3CEBA3D0.2020902@rogers.com...
>
> Koot Pieterse wrote:
>
>> Is "kennetjie" nie uniek Afrikaans nie? Of "Bok bok staan styf"... Of
>> blikaspaai.
>
>
> OK. Ek het die woord "blikaspaai" geken,
> maar weet nie hoe dit gespeel word nie.
> Hier is my man se verduideliking, maar hy
> is ook nie heeltemal seker van sy feite nie.
> Hy sê jy sit 'n klip in 'n blik, sodat dit
> 'n geluid kan maak wanneer dit weggegooi word.
> Iemand gooi dit dan weg, en die ander gaan
> wegkruip. Dan gaan hy weer die blik optel, en
> die persoon wat hy dan die eerste vind, kry die
> blik, nadat hy " I Spy.." gesê het. (Vandaar
> die blikaspaai?) Is dit ongeveer hoe dit gespeel
> word?
> Ek het egter 'n idee hierdie speletjie het 'n
> Engelse oorsprong.
>
> Gloudina
>
Re: project Zuid-Afrika . Volgende vraag! [boodskap #62588 is 'n antwoord op boodskap #62583] Do, 23 Mei 2002 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien is jy reg - ek het dit seker misverstaan - of die gedagte dat die
kinders daar buite speel is vreemd:)))
Annette

"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:aci1di$770$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Wat bedoel hy met tikspeletjie? Is dit nie maar soos ons "touches" nie
> (buite, in die son)? Ek kan nie glo hy bedoel 'n rekenaarspeletjie nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:acg4k6$ok7q2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee Koot, André wil 'n Afrikaanse tikspeletjie vir die kinders leer.
>> Wat hy nie weet nie is dat ons kinders buite speel, want ons het son:))
>> Annette
>>
>>
>> "Koot Pieterse" wrote in message
>> news:acg2fa$r14$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Is "kennetjie" nie uniek Afrikaans nie? Of "Bok bok staan styf"... Of
>>> blikaspaai. Of "vry agter die stal..." - wag, miskien is dit net ons wat
>>> daai een gedoen het.
>>>
>>> skryf in boodskap news:3CEAE8D8.70705@rogers.com...
>>>>
>>>> André wrote:
>>>>
>>>>
>>>> > Ik zoek een eenvoudig spelletje (bijvoorbeeld een tikspelletje)
wat
> ik
>>> met
>>>> > de kinderen kan spelen, waarvan jullie zeggen dat hettypisch
>>> Zuid-Afrikaans
>>>> > is.
>>>> > Wie weet er zo iets en zou mij willen uitleggen hoe het gespeeld
> moet
>>>> > worden?
>>>>
>>>> Ek kan nie sien dat iemand jou al geantwoord
>>>> het nie, nou wil ek net die ander aan die vraag
>>>> herinner.
>>>> Wat is 'n "tikspeletjie"?
>>>> Ek kan op die oomblik nie aan enige speletjie
>>>> dink wat ek as tipies Suid-Afrikaans beskou nie.
>>>> Sal probeer dink en later iets voorstel.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>
>>
>
Re: project Zuid-Afrika . Volgende vraag! [boodskap #62598 is 'n antwoord op boodskap #62588] Do, 23 Mei 2002 10:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:aci2hi$q4a0u$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Miskien is jy reg - ek het dit seker misverstaan - of die gedagte dat die
> kinders daar buite speel is vreemd:)))
> Annette

Natuurlijk speel kinders buite, Annette. Dit reën baie hier so , maar darem
nie elke dag nie :-). My man moet gereeld ons erf natgooi om ons blomme en
groente te laat groei. Daar' s ook baie 'speeltuine' en 'pretparke'.
Hilda.
Re: project Zuid-Afrika . Volgende vraag! [boodskap #62601 is 'n antwoord op boodskap #62598] Do, 23 Mei 2002 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Hilda - miskien kan jy dan vir ons sê wat bedoel word met 'n
tikspeletjie?
Hier loop 'n tikkery gewoonlik uit op 'n properse faait;)))
Annette

"Hilda" skryf in boodskap news:cT3H8.92094$Ze.14017@afrodite.telenet-ops.be...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:aci2hi$q4a0u$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Miskien is jy reg - ek het dit seker misverstaan - of die gedagte dat die
>> kinders daar buite speel is vreemd:)))
>> Annette
>
> Natuurlijk speel kinders buite, Annette. Dit reën baie hier so , maar darem
> nie elke dag nie :-). My man moet gereeld ons erf natgooi om ons blomme en
> groente te laat groei. Daar' s ook baie 'speeltuine' en 'pretparke'.
> Hilda.
>
Re: project Zuid-Afrika . Volgende vraag! [boodskap #62608 is 'n antwoord op boodskap #62601] Do, 23 Mei 2002 12:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:aciia9$pknkc$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Hilda - miskien kan jy dan vir ons sê wat bedoel word met 'n
> tikspeletjie?
> Hier loop 'n tikkery gewoonlik uit op 'n properse faait;)))
> Annette

Ek veronderstel hy bedoel 'tikkertje', 'n kinderspel waar jy iemand moet
'aantik' en dan hardwegloop en dan moet die 'aangetikte' kind 'n ander
probeer kry, ens. Ek onthou ook nie meer so goed die spelreëls nie :-). Ons
het eintlik meer geswem en fietsgery in die tropiese Kongolese klimaat.
Hilda.
Re: project Zuid-Afrika . Volgende vraag! [boodskap #62618 is 'n antwoord op boodskap #62608] Do, 23 Mei 2002 13:45 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Hilda wrote:

> Ek veronderstel hy bedoel 'tikkertje', 'n kinderspel waar jy iemand moet
> 'aantik' en dan hardwegloop en dan moet die 'aangetikte' kind 'n ander
> probeer kry, ens.

Wel, ek dink jy praat van "tats" wat ons daar
in die Noord-Kaap gespeel het, en wat natuurlik
die Engelse "touch" is, en heelwaarskynlik ook
in ander lande gespeel word.
Dan het ons ook nog iets gespeel wat ons geheel
en al in Engels gespeel het, maar ek het dit nog
nooit erens anders gesien nie. Iemand het gestaan
met sy gesig weg van die spelers wat verder agter
hom gestaan het, 'n hele ent verder. Dan sê hy
K I N G spells King" en kyk vinnig om. Enigiemand
wat hy vang wat nog beweeg, is uit. Almal probeer
stokstil staan totdat hy weer omdraai en weer k-i-n-g
spells king sê en weer omdraai. Die eerste een wat
by hom kom en vir hom aanraak, wen dan.

Gloudina
Vorige onderwerp: " Insomnia " deur KOOT PIETERSE
Volgende onderwerp: Logiese voorstel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 18:46:13 MGT 2024