Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Vereniging van die rugby onskuldiges
Vereniging van die rugby onskuldiges [boodskap #582] Do, 05 Junie 2003 21:46 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries wrote:
> Dave wrote:
>
>> Soort soek soort. Ek self, weet so min van rugby af, ek weet nie eens
>> hoe hoog word die net gespan nie
>
> Ek wwet nie eers of daar 'n net is is nie..
> --
> Andries J. Kriel


LOL. Soort soek definitief soort. Ek weet ook niks daarvan af nie. Ek
weet darem dat daar waarskynlik nie rugby gespeel kan word op MY
grasperk nie - dis te klein.

Lorinda
Re: Vereniging van die rugby onskuldiges [boodskap #584 is 'n antwoord op boodskap #582] Do, 05 Junie 2003 21:58 Na vorige boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 5 Jun 2003 14:46:26 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Andries wrote:
>> Dave wrote:
>>
>>> Soort soek soort. Ek self, weet so min van rugby af, ek weet nie
> eens
>>> hoe hoog word die net gespan nie
>>
>> Ek wwet nie eers of daar 'n net is is nie..
>> --
>> Andries J. Kriel
>
>
> LOL. Soort soek definitief soort. Ek weet ook niks daarvan af nie. Ek
> weet darem dat daar waarskynlik nie rugby gespeel kan word op MY
> grasperk nie - dis te klein.
>
> Lorinda


Wat vertel julle dat Annette heel ontuis sal voel hier?

D
Vorige onderwerp: Stoute Persie
Volgende onderwerp: Toets wedstryd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 20:17:03 MGT 2024