Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Stoute Persie
Stoute Persie [boodskap #78778] Wo, 04 Junie 2003 04:21
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Percy Montgommery is toe net vir twee jaar geskors van rugbyspeel, waarvan
18 maande opgeskort is. Hy het glo 'n lynregter gestamp.
In gister se koerant verklaar hy dat hy nie weet wat hy sal doen as hy
lewenslank geskors sal word nie, want hy kan niks anders doen as rugby speel
nie.

Annette
Vorige onderwerp: Nuwe naam vir die Curriebeker
Volgende onderwerp: Vereniging van die rugby onskuldiges
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 23:32:34 MGT 2024