Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Blondines op akademie
Blondines op akademie [boodskap #38313] So, 14 Januarie 2001 20:38
Gtifan  is tans af-lyn  Gtifan
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Die blondine op Maties skryf haar eerste toets. Dit is 'n ja nee-tipe toets,
maar
sy kom gou agter dat selfs dit bo haar vuurmaakplek is. Uiteindelik bring sy
'n muntstuk
te voorskyn en gooi dit op vir elke antwoord. Kop = ja ; stert = nee.
Sy is gou voor die ander studente klaar. Toe begin sy weer met 'n woeste
spoed die muntstuk
opgooi. Die toesighouer kon dit naderhand nie meer uithou nie en gaan vra
vir haar
wat sy doen.

Ek tjek net gou my antwoorde, sê sy.
Vorige onderwerp: Inligting oor Voetslaanroetes in Suid-Afrika
Volgende onderwerp: Ou Baas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 07:35:08 MGT 2024