Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ou Baas
Ou Baas [boodskap #38145] So, 07 Januarie 2001 09:25 na volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die disting wordt al grooter en grooter,
vol kerrie en rys.

Hoe mooi is die berge,
net soos kerrie en rys.

O, die disting. O die disting is 'n wonderlike ding,
net soos 'n groot kerrie pot.

"Gee my 'n kerrie" skree die boomelaar,
"Gee my 'n doppie" skree hy al weer.

En almal se,
Die disting is 'n wonderlikke ding.

Oubaas....1842
Re: Ou Baas [boodskap #38146 is 'n antwoord op boodskap #38145] So, 07 Januarie 2001 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Dingus wrote:

> Die disting wordt al grooter en grooter,
> vol kerrie en rys.
>

Askies asseblief, maar kan jy vir ons vertel
wat 'n "disting" is.

Oom Kallie
Re: Ou Baas [boodskap #38171 is 'n antwoord op boodskap #38145] Ma, 08 Januarie 2001 08:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja nee,

n 'disting' is eenige iets. Die Indieers in
Natal gebruik dit baaie.

Dit is n oulikke word - jy kan dit gebruik
in plek van, in hierdie stadium, n pot.

Die selfde bettekenig as die Afrikaans
word 'dingus'.

Dingus.
Re: Ou Baas [boodskap #38174 is 'n antwoord op boodskap #38145] Ma, 08 Januarie 2001 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Dingus wrote:

> Die selfde bettekenig as die Afrikaans
> word 'dingus'.

Ek het dit nog altyd "dinges" geskryfen "dinges" uitgespreek.

Ek wonder: is jy 'n Afrikaans-sprekende
wat speel dat jy van 'n ander taalgroep
is, of is Afrikaans nie jou eerste taal nie?

Tant Hessie van die Agterste van Helsdingens.

>
Re: Ou Baas [boodskap #38182 is 'n antwoord op boodskap #38145] Ma, 08 Januarie 2001 19:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit klink beter as 'dingUs'.......

'dinges' is nie lekker Afrikaans, amper soos Engels.

As n mens dingUs se, is dit soo OVS/TRANSVAAL.

Op die ander hand, kan die word 'dinges' van Natal
miskien kom.

Hmmm ...?

Maar onthou,

Die DINGUS is n wonderlike ding!!

Of better, die DINGUS is n heerlikke ding!!

of,

n DINGUS is n heerlike, wonderlike dingertjie!

Totsiens, skaterball.
Re: Ou Baas [boodskap #38183 is 'n antwoord op boodskap #38145] Ma, 08 Januarie 2001 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Dingus wrote:

> Maar onthou,
>
> Die DINGUS is n wonderlike ding!!
>

Jy het nie my vraag geantwoord nie.
Vanwaar, Gehasi? Watter taal het
jy aan jou moeder se knie geleer, Frik?

Een van die agterste van Helsdingens.
Re: Ou Baas [boodskap #38186 is 'n antwoord op boodskap #38182] Ma, 08 Januarie 2001 21:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Dingus" schreef...
> Dit klink beter as 'dingUs'.......
>
> 'dinges' is nie lekker Afrikaans, amper soos Engels.

Waarom Engels? Wij kennen het woord ook. En dinges wordt inderdaad
uitgesproken als dingus. De "e" is net zo'n klank als de ' in 'n.

Groeten,
Arthur
Re: Ou Baas [boodskap #38187 is 'n antwoord op boodskap #38145] Ma, 08 Januarie 2001 21:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur Hagen wrote:

> Waarom Engels? Wij kennen het woord ook. En dinges wordt inderdaad
> uitgesproken als dingus. De "e" is net zo'n klank als de ' in 'n.
>

Wel Arthur, ek spreek nie "dinges" as "dingus" uit nie,
en ek het dit op my man getoets wat uit 'n ander deel
van SA oorspronklik gekom het, en hy sê ook "dinges."

Gloudina van Helsdingen.
Re: Ou Baas [boodskap #38200 is 'n antwoord op boodskap #38145] Di, 09 Januarie 2001 16:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur Hagen wrote:
>
>> Waarom Engels? Wij kennen het woord ook. En dinges wordt inderdaad
>> uitgesproken als dingus. De "e" is net zo'n klank als de ' in 'n.

>
> Wel Arthur, ek spreek nie "dinges" as "dingus" uit nie,
> en ek het dit op my man getoets wat uit 'n ander deel
> van SA oorspronklik gekom het, en hy sê ook "dinges."

Jullie spreken het echt uit met een "�" klank? Zoals de eerste "e" in het
Engelse "where"? Ding S.

Kennen jullie andere vergelijkbaar woorden eindigend op "es" zoals "welles",
"nietes", "gaies", .... en spreken jullie dat dan ook zo uit? En hoe doen
jullie als een woord op "en" eindigd?

Groetun (niet groet�n :)
Arthur
Re: Ou Baas [boodskap #38203 is 'n antwoord op boodskap #38145] Di, 09 Januarie 2001 18:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur Hagen wrote:

> Jullie spreken het echt uit met een "è" klank? Zoals de eerste "e" in het
> Engelse "where"? Ding S.

Nee, die eerste e in die woord "where" klink nie soos die e indinges in
Afrikaans nie. Die e van dinges is baie soos die i in
"is". Jy spreek dinges uit soos jy "ding is" uitspreek. Ek dink
dis 'n basiese geluid-verskil tussen Nederlands en Afrikaans.
Jy skryf "groeten" maar sê "groetun."
Ons skryf groete" en sê groet i(n).

>
>
> Kennen jullie andere vergelijkbaar woorden eindigend op "es" zoals "welles",
> "nietes", "gaies", .... en spreken jullie dat dan ook zo uit? En hoe doen
> jullie als een woord op "en" eindigd?
>
>

Nee, ons gebruik nie daardie woorde nie. Wat beteken "gaies" anyway?Watter woord
wat op "en" eindig? Ek kan nie aan een dink op die
oomblik nie, want in Afrikaans is daardie -n- omtrent altyd weggelaat.
Maar daar moet seker wees.

Gloudina
Re: Ou Baas [boodskap #38207 is 'n antwoord op boodskap #38145] Di, 09 Januarie 2001 19:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
schreef...
>
> Nee, ons gebruik nie daardie woorde nie. Wat beteken "gaies" anyway?

Sorry, schrijffout. Ik bedoelde gajes. Het is bargoens en heeft een
vergelijkbare betekenis als hoi poloi (iets negatiever nog zelfs) ....
gepeupel, schorremorrie.

> Watter woord wat op "en" eindig? Ek kan nie aan een dink op die
> oomblik nie, want in Afrikaans is daardie -n- omtrent altyd weggelaat.
> Maar daar moet seker wees.

Je zou kunnen kijken naar achternamen of namen van Nederlandse plaatsen.
Zoals Helsdingen (voor beide categori�n) bijvoorbeeld. Maar ik neem aan dat
jullie net als ons de n ook niet uitspreken dus zal het verschil in
uitspraak niet zo groot zijn.

Arthur
Re: Ou Baas [boodskap #38234 is 'n antwoord op boodskap #38207] Do, 11 Januarie 2001 02:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Alles wat julle mense se is waar,

maar onthou.......

n DingUs is n wonderlike ding!
Re: Ou Baas [boodskap #38235 is 'n antwoord op boodskap #38145] Do, 11 Januarie 2001 03:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Dingus wrote:

> Alles wat julle mense se is waar,
>
> maar onthou.......
>
> n DingUs is n wonderlike ding!

Ag man, jy klink soos 'n man met 'nramkietjie met net een snaar. Disting

word nou bietjie vervelig.

Tant Hessie Dinges.
Re: Ou Baas [boodskap #38306 is 'n antwoord op boodskap #38145] So, 14 Januarie 2001 17:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
DAREM IETS NUUTS M 8 , JYS AL JARE VERVELIG....

APARTHEIDSVARK
FRIKKIE

On Thu, 11 Jan 2001 03:35:21 GMT, @home.com wrote:

> Dingus wrote:
>
>> Alles wat julle mense se is waar,

>> maar onthou.......

>> n DingUs is n wonderlike ding!
>
> Ag man, jy klink soos 'n man met 'nramkietjie met net een snaar. Disting
>
> word nou bietjie vervelig.
>
> Tant Hessie Dinges.
>
Re: Ou Baas [boodskap #38319 is 'n antwoord op boodskap #38145] Ma, 15 Januarie 2001 16:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> DAREM IETS NUUTS M 8

> APARTHEIDSVARK
> FRIKKIE
>

Ag, my dierbare ou Frikkietjie, wat nou
die woord wat ek geskep het vir jou eie
aangeneem het, hoe gaan dit deesdae
met jou? Ek het die afgelope dae iets
wonderbaarliks gesien - die Niagara
Valle in die winter. Die valle self verys
nie in die winter nie, maar langs die kante
is al die plantegroei bedek met dik ys
en die rivier onderin is ook plek-plek
bedek met plate ys. Wat verbasend was,
was dat daar nog heelparty toeriste daar
rondloop (meestal uit die Ooste) met
hulle kameras. Daarna is ons na 'n skoen-
lappertuin, waar mens tussen die tropiese
plante en blomme in die "hothouse" die
duisende skoenlappers kan sien rondvlieg.

Totsiens, ou Frikkie.
Tant Hessie M8.
Re: Ou Baas [boodskap #38320 is 'n antwoord op boodskap #38145] Ma, 15 Januarie 2001 18:10 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 15 Jan 2001 16:19:40 GMT, @home.com wrote:

> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> DAREM IETS NUUTS M 8
>
>> APARTHEIDSVARK
>> FRIKKIE

>
KNIP
. Die valle self verys
> nie in die winter nie, maar langs die kante
> is al die plantegroei bedek met dik ys
> en die rivier onderin is ook plek-plek
> bedek met plate ys. Wat verbasend was,
> was dat daar nog heelparty toeriste daar
> rondloop (meestal uit die Ooste) met
> hulle kameras.
> Totsiens, ou Frikkie.
> Tant Hessie M8.
>

Ja maar die toeriste het heeltyd gedink dat hulle die BASTERS onder
die ys sal kan sien.
Vorige onderwerp: Blondines op akademie
Volgende onderwerp: Re: USA vs. South Africa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 13:53:44 MGT 2024