Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Jukskei
Jukskei [boodskap #33965] Vr, 01 September 2000 17:17 na volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Kan iemand my se of daar nog mense jukskei speel en waar ek 'n stel reëls kan
kry.

Ek het seker 30 jaar laas gespeel.

Reenen van Niekerk
Re: jukskei [boodskap #33968 is 'n antwoord op boodskap #33965] Vr, 01 September 2000 17:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
HW Gird  is tans af-lyn  HW Gird
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
Reenen

Ek sien dat hier 'n groep mense (jonk tot oud) minstens weekliks jukskei
speel by Hartenbos Primêr se sportgronde.

Sal vir jou 'n stel reëls in die hande probeer kry.

Groete

Harry

Reenen van Niekerk wrote in message ...
> Kan iemand my se of daar nog mense jukskei speel en waar ek n stel reëls kan
> kry.
>
> Ek het seker 30 jaar laas gespeel.
>
> Reenen van Niekerk
>
Re: jukskei [boodskap #33969 is 'n antwoord op boodskap #33968] Vr, 01 September 2000 18:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, ek sal dit waardeer, sal graag weer wil speel.

Reenen van Niekerk

HW Gird wrote in message
news:8ooqlj$f3h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Reenen
>
> Ek sien dat hier 'n groep mense (jonk tot oud) minstens weekliks jukskei
> speel by Hartenbos Primêr se sportgronde.
>
> Sal vir jou 'n stel reëls in die hande probeer kry.
>
> Groete
>
> Harry
>
> Reenen van Niekerk wrote in message ...
>> Kan iemand my se of daar nog mense jukskei speel en waar ek n stel reëls kan
>> kry.
>>
>> Ek het seker 30 jaar laas gespeel.
>>
>> Reenen van Niekerk
>>
>
Reenen:Jukskei [boodskap #35226 is 'n antwoord op boodskap #33965] Vr, 06 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
HW Gird  is tans af-lyn  HW Gird
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
Reenen

Uiteindelik die reëlboekie gekry - maar dis 56 bladsytjies

Ek stel voor jy skakel Die Uitvoerende Direkteur van Jukskei S.A.
Sy is Me S.F.Fritz op Stellenbosch, om 'n reëlboekie te kry
Haar tel no is 021 - 87-9504

Groete

Harry
Jukskei [boodskap #35548 is 'n antwoord op boodskap #33965] So, 15 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
HW Gird  is tans af-lyn  HW Gird
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
Reenen

Ek het die boekie met reëls geleen, maar omdat dit 56 bladsye het, dink ek
dit sal makliker wees as jy die uitvoerende direkteur van Jukskei S.A. , me
S.F. Britz, skakel by 021-8879504 Stellenbosch) vir 'n reelboekie.

Groete

Harry
Re: Jukskei [boodskap #35604 is 'n antwoord op boodskap #33965] Ma, 16 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Baie dankie vir die moeite, ek waardeer dit.

Reenen van Niekerk

HW Gird skryf in boodskap news:8scjtq$n8a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Reenen
>
> Ek het die boekie met reëls geleen, maar omdat dit 56 bladsye het, dink ek
> dit sal makliker wees as jy die uitvoerende direkteur van Jukskei S.A. , me
> S.F. Britz, skakel by 021-8879504 Stellenbosch) vir 'n reëlboekie.
>
> Groete
>
> Harry
>
Vorige onderwerp: Krieket
Volgende onderwerp: hengel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 22:54:26 MGT 2024