Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe » Afrikaans leer: hoe en waar
Afrikaans leer: hoe en waar [boodskap #30931] Ma, 05 Junie 2000 00:00 na volgende boodskap
Liesbeth Fraussen  is tans af-lyn  Liesbeth Fraussen
Boodskappe: 6
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Wolf,

ek kan jou sê: begin net met te skryf, ek het afrikaans op my eie
bemeester, baie na musiek geluister, gesels op IRC ,etc...

en ek dink my afrikaans is glad nie sleg nie.
Liesbeth
Re: Afrikaans leer: hoe en waar [boodskap #31392 is 'n antwoord op boodskap #30931] Ma, 05 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Geminigirl  is tans af-lyn  Geminigirl
Boodskappe: 22
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
> en ek dink my afrikaans is glad nie sleg nie.

Ja nee, dis 'n ding wat seker is!! Na die paar keer wat ons kontak gehad het
kan ek nie anders se dan dat jou Afrikaans van 'n baie hoe gehalte is
Liesbeth. Hoera vir jou!! Dit maak my hart warm om te sien dat soveel mense
in Belgie so baie van ons ou mooi taaltjie hou. Hou die blink kant bo!!
Groetnis

Liesbeth Fraussen schreef in berichtnieuws
8F4A69B31liesbethfraussenpand@195.130.132.65...
>
> Wolf,
>
> ek kan jou sê: begin net met te skryf, ek het afrikaans op my eie
> bemeester, baie na musiek geluister, gesels op IRC ,etc...
>
> Liesbeth
Re: Afrikaans leer: hoe en waar [boodskap #31598 is 'n antwoord op boodskap #30931] Di, 13 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Malherbe  is tans af-lyn  Hans Malherbe
Boodskappe: 25
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Liesbeth Fraussen skryf in boodskap news:8F4A69B31liesbethfraussenpand@195.130.132.65...
>
> Wolf,
>
> ek kan jou sê: begin net met te skryf, ek het afrikaans op my eie
> bemeester, baie na musiek geluister, gesels op IRC ,etc...

Vlaams is seker 'n klein sprongetjie na Afrikaans. Praat die Waloniërs
Vlaams ook, of net Frans?
Re: Afrikaans leer: hoe en waar [boodskap #31622 is 'n antwoord op boodskap #30931] Wo, 14 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pha...  is tans af-lyn  pha...
Boodskappe: 15
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
> Vlaams is seker 'n klein sprongetjie na Afrikaans. Praat die Waloniërs
> Vlaams ook, of net Frans?

Boetie

Jy bedoel seker: "Afrikaans is 'n klein sprongetjie na Vlaams."
Ons moet noe onthou, Boetie, wat het eerste gekom, die hoender of die
eier.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Afrikaans leer: hoe en waar [boodskap #31639 is 'n antwoord op boodskap #30931] Do, 15 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
pha...@my-deja.com wrote in message ...
>
>> Vlaams is seker 'n klein sprongetjie na Afrikaans. Praat die Waloniërs
>> Vlaams ook, of net Frans?
>
> Boetie
>
> Jy bedoel seker: "Afrikaans is 'n klein sprongetjie na Vlaams."
> Ons moet noe onthou, Boetie, wat het eerste gekom, die hoender of die
> eier.
>

Nee - die konteks is dat dit vir 'n Vlaams spreker maklik is om na Afrikaans
om te skakel. DIt is ook so vir 'n Afrikaans spreker na Vlaams.

Sien die konteks maak 'm moerse verskil.
Re: Afrikaans leer: hoe en waar [boodskap #31656 is 'n antwoord op boodskap #30931] Vr, 16 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Liesbeth Fraussen schreef...
> (Lou) wrote:
>
>> Phatti wrote...
>>>
>>>> Vlaams is seker 'n klein sprongetjie na Afrikaans. Praat die
>>>> Waloniërs Vlaams ook, of net Frans?
>>>
>>> Jy bedoel seker: "Afrikaans is 'n klein sprongetjie na Vlaams."
>>> Ons moet noe onthou, Boetie, wat het eerste gekom, die hoender of die
>>> eier.
>>
>> Nee - die konteks is dat dit vir 'n Vlaams spreker maklik is om na
>> Afrikaans om te skakel. DIt is ook so vir 'n Afrikaans spreker na
>> Vlaams.
>>
>> Sien die konteks maak 'm moerse verskil.
>>
> Dit is darem nie moeilik om afrikaans te spreek nie..... vir
> vlaamssprekende wat van die Holanders????

Ek is 'n Hollander en ek stem nie saam nie. Ek glo dis baie moeilik om
(goeie) Afrikaans te spreek en te skryf!

Ek kuier al meer as drie jaar op hierdie nuusgroep en ek is nog altyd baie
onseker om Afrikaans te skryf. Ek is nooit seker nie of 'n woord of 'n
idioom werklik Afrikaans is of Nederlands met Afrikaanse spelling :)

BTW, het jy al Afrikaanse mp3's afgelaai? Jy sal hoor dat die uitspraak baie
verskil van standaard Nederlands. Maar gelukkig is Afrikaans nie so moeilik
te verstaan als sommige Vlaamse dialekte nie!

Groete,
Arthur
Re: Afrikaans leer: hoe en waar [boodskap #31657 is 'n antwoord op boodskap #30931] Vr, 16 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liesbeth Fraussen  is tans af-lyn  Liesbeth Fraussen
Boodskappe: 6
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
lous@hotmail.com.dinges (Lou) wrote in :

>
> pha...@my-deja.com wrote in message ...
>>
>>> Vlaams is seker 'n klein sprongetjie na Afrikaans. Praat die
>>> Waloniërs Vlaams ook, of net Frans?
>>
>> Boetie
>>
>> Jy bedoel seker: "Afrikaans is 'n klein sprongetjie na Vlaams."
>> Ons moet noe onthou, Boetie, wat het eerste gekom, die hoender of die
>> eier.
>>
>
> Nee - die konteks is dat dit vir 'n Vlaams spreker maklik is om na
> Afrikaans om te skakel. DIt is ook so vir 'n Afrikaans spreker na
> Vlaams.
>
> Sien die konteks maak 'm moerse verskil.
>
>

Dit is darem nie moeilik om afrikaans te spreek nie..... vir
vlaamssprekende wat van die Holanders????
Re: Afrikaans leer [boodskap #31667 is 'n antwoord op boodskap #30931] Sa, 17 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hilda schreef ...

> Maar Arthur toch :-) - als jullie ons niet verstaan is het misschien logisch
> dat wij jullie ook niet kunnen volgen.
> Ik persoonlijk versta "Baantjer" redelijk goed, maar ik ben toch soms blij
> dat het er nog eens in Vlaams Nederlands onderstaat.

Toch vind ik het opvallend. Ik kan me niet heugen dat me dat al eerder eens
is opgevallen dat een nederlander werd ondertiteld op de VRT, behalve dan
als we het zelf ook zouden doen (bij Tukkers, Groningers en Zeeuwen
bijvoorbeeld).

> Om je een persoonlijke ervaring te vertellen : ik heb een leerlinge (17
> jaar) die uit Nederland komt - zij praat natuurlijk met een Hollands accent
> (vraag niet uit welk deel van Nederland, dat weet ik niet). Onlangs was er
> ruzie in de klas : ze was boos omdat een andere leerling haar niet verstond.
> Daarop begon een nogal felle woordenwisseling en op een zeker moment had zij
> ook iets niet verstaan en vroeg : "Vat ?" (wij, Vlamingen, zeggen "wat" met
> een "w" die als "w" uitgesproken wordt, niet als "v") en toen reageerde die
> Vlaamse leerling nogal fel :"Vat, vat, vat ! Met uw stom accent dat niemand
> hier verstaat !" (Let op het gebruik van "uw" wat typisch Vlaams is, "je" en
> "jij" zijn van Hollandse oorsprong :-) ). Daarna heb ik ingegrepen en
> tenslotte hebben we er nog hartelijk kunnen om lachen. Ja, accenten, hê
...

Ik ben toch wel nieuwsgierig waar ze dan vandaan komt. De "w" als "v"
uitspreken is hier toch niet standaard. Maar ik heb wel eens gemerkt dat de
Vlaamse "w" soms wat meer naar de Franse wijze van uitspreken gaat (ook al
kennen die de "w" zelf niet), als een "oe" (met de lippen een beetje
getuit).

Ik heb zelf eens 'n tijdje met een student uit Gent samengewerkt. Hij
vertelde me dat vooral het tempo van spreken hem voor problemen stelde. En
inderdaad sprak hij nogal langzaam :-)

Wat me verder opviel was dat ie iedere boerensloot "beek" noemde. Voor mij
is er een duidelijk verschil; een beek is (of was ooit) een natuurlijk iets,
hij stroomt van hoog naar laag en kronkelt vaak nogal. Een sloot is gegraven
en meestal kaarsrecht en stroom vrijwel altijd via andere sloten (of vaarten
en tochten) naar een gemaal. Kennen ze echt geen andere benamingen voor
kleine watertjes daar in België?

Groeten,
Arthur
Re: Afrikaans leer [boodskap #31668 is 'n antwoord op boodskap #30931] Sa, 17 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Liesbeth Fraussen schreef...
> Ja, ek het al baie afrikaanse musiek....jy skryf al 3 jaar afrikaans? Ek
> amper één jaar, ja, jy is reg, ek moet ook altyd dink of 'n woord nou juis
> gespel is....

Nee, jy het my nie reg verstaan nie. Ek kuier op hierdie nuusgroep, maar ek
skryf nie baie Afrikaans nie (dink dis my vierde of vyfde Afrikaanse
plasing). Ek skry gewoonlik slegs Nederlands, wat almal hier ook verstaan.
Ek is baie gemaksugtig :)

> En wat betref die uitspraak: ek stem saam......
> En die Vlaamse dialekte: ek het iewers syfers...as standaardnederlands 100%
> is is afrikaans 98% en vlaams 97%....

Ek kyk wel 'ns "Jambers magazine" (RTL 4, woensdag 22:15 u) en gelukkig is
daardie programma ondertitel, anders het ek niets daarvan kan verstaan nie!
Kan jy my verklaar waarom julle "Baantjer" ondertitel (VRT TV1, sondag 21:25
u)? Is Amsterdams miskien moeilyk te verstaan vir julle?

Groete,
Arthur
Vorige onderwerp: vir pat en afrikaans
Volgende onderwerp: Dutch grammar puts off Afrikaans speakers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 20:25:17 MGT 2024