Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe » vir pat en afrikaans
vir pat en afrikaans [boodskap #31371] Ma, 05 Junie 2000 00:00
Liesbeth Fraussen  is tans af-lyn  Liesbeth Fraussen
Boodskappe: 6
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Soos ek eerder geskryf het, het ek afrikaans op my eie bemeester, na musiek
luister is 'n goei oefening...... begin met sonja Harold??(is dit reg
gespel), sy is nou ook nie my gunstelingsmusiek nie. Maar so leer jy
afrikaans verstaan......... en so eindig jy met Koos Kombuis (ek het nog
steeds groot probleme vir hom te verstaan :)))

Liesbeth
Vorige onderwerp: LEARNING AFRIKAANS
Volgende onderwerp: Afrikaans leer: hoe en waar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 13:03:29 MGT 2024