Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Knock Knock...
Knock Knock... [boodskap #2232] Sa, 23 Augustus 2003 18:38 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Re: Knock Knock... [boodskap #2238 is 'n antwoord op boodskap #2232] Sa, 23 Augustus 2003 19:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
??
Re: Knock Knock... [boodskap #2239 is 'n antwoord op boodskap #2232] Sa, 23 Augustus 2003 19:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
???
Re: Knock Knock... [boodskap #2240 is 'n antwoord op boodskap #2239] Sa, 23 Augustus 2003 19:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 23 Aug 2003 21:19:09 +0200, "Tobie" wrote:

> ???
>
????
Re: Knock Knock... [boodskap #2242 is 'n antwoord op boodskap #2239] Sa, 23 Augustus 2003 19:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Tobie wrote:

> ???

????
Re: Knock Knock... [boodskap #2245 is 'n antwoord op boodskap #2242] Sa, 23 Augustus 2003 19:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
???? + ? = ????? :-)
Re: Knock Knock... [boodskap #2248 is 'n antwoord op boodskap #2232] Sa, 23 Augustus 2003 19:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
ACK!!!!
---
"Andries"
: ???? + ? - ? = ????
:
: :-) + ) = :-))
Re: Knock Knock... [boodskap #2251 is 'n antwoord op boodskap #2245] Sa, 23 Augustus 2003 19:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Tobie wrote:

> ???? + ? = ????? :-)

???? + ? - ? = ????

:-) + ) = :-))
Re: Knock Knock... [boodskap #2252 is 'n antwoord op boodskap #2251] Sa, 23 Augustus 2003 19:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 23 Aug 2003 21:31:13 +0200, Andries wrote:

> Tobie wrote:
>
>> ???? + ? = ????? :-)
>
> ???? + ? - ? = ????
>
> :-) + ) = :-))

???? + ? = ???? = f@cking ???'s)

DD
Re: Knock Knock... [boodskap #2253 is 'n antwoord op boodskap #2232] Sa, 23 Augustus 2003 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 23 Aug 2003 21:36:19 +0200, Andries wrote:

> Tobie wrote:
>
>> ACK!!!!
>> ---
>> "Andries"
>> : ???? + ? - ? = ????
>> :
>> : :-) + ) = :-))
>
> Wat beteken ACK

Die vraag is aan jou gerig, Tobie.

DD
( dankie tog, Andries )
Re: Knock Knock... [boodskap #2254 is 'n antwoord op boodskap #2248] Sa, 23 Augustus 2003 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Tobie wrote:

> ACK!!!!
> ---
> "Andries"
> : ???? + ? - ? = ????
> :
> : :-) + ) = :-))

Wat beteken ACK
Re: Knock Knock... wooos dêr ???? <------- 4 ?'s [boodskap #2276 is 'n antwoord op boodskap #2252] So, 24 Augustus 2003 06:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"DD": ???? + ? = ???? = f@cking ???'s)
---


"f@cking ???'s"
issie, = ????? , gaan vra jou boekhouer
Re: Knock Knock... wooos dêr ???? <------- 4 ?'s [boodskap #2284 is 'n antwoord op boodskap #2276] So, 24 Augustus 2003 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Goat.
Re: Knock Knock... wooos dêr ???? <------- 4 ?'s [boodskap #2289 is 'n antwoord op boodskap #2284] So, 24 Augustus 2003 18:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
DD" : Goat.
---
whêr 2 ?
Re: knock knock... [boodskap #2599 is 'n antwoord op boodskap #2232] So, 28 September 2003 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 27 Sep 2003 14:21:24 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD skryf in boodskap news:...
>>
>> uh uh, soek vir jou 'n ander fighting partner
>> ek's moeg geskrop
>>
>
> Hoenders skrop! En jy mag wel 'n haan op die groep wees, maar nog
> steeds...:-)Hopelik praat jy van die werk wat jy in jou woonstel in
> Durban gedoen het en nie na een of ander Buddhistiese retreat waar jy
> elke oggend jou sel moes uitskrop nie.... Daarvan gepraat, Gloudina
> mis jou op SCSAA...
>
> Terloops, om in Engeland na iemand te verwys as 'n "scrubber" is 'n
> belediging...
>
> Lorinda


Gloudina soek my op SCSAA? Ek dog die tannie het my al vergeet:-)
As ek nou SCSAA oopmaak, gaan dit hope briewe wees, so jy sal
'n heading moet noem!

Verwysend na 'n 'scrubber' wat 'n beledigende verwysing is in England,
praat jy nie dalk van 'scrubby' nie, waarmee niksbeduidend bedoel kan
word?

(En ek het bietjie moedswillig iets soos 'op die matte skrop' gesê,
en opgemerk dat daar nie op gereageer was nie:-)


DD
Re: knock knock... [boodskap #2600 is 'n antwoord op boodskap #2232] So, 28 September 2003 06:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 27 Sep 2003 14:24:45 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:


>>
>> Speedy Gonzales
>> die Berugte Matwasser van Durbs.
>> (Matte en Mure... met die weerklank
>> van Lorinda se vraag... 'gaan jy werk
>> of gaan jy vakansie hou?' steeds
>> in my ore:-)
>
> Welkom terug berugte matwasser! En ek hoop jy het die Kasteel
> geniet... Van natreen in Londen se strate, dis sooooo waar, ek het
> behoorlik natgereen die week. Vertel van Durbs as jy 'n kans kry..
>
> Lorinda

O ja ek het. Ek ry nou Jo'burg toe (hoef nie te sê nie, jy weet dat
dit Roodepoort toe is:-) en dan, wanneer ek terugkom vanmiddag,
is dit 'n Texan steak en die kasteelversameling wat gister vir
vandag se Texan steak gebêre is:-)

Ek sal jou vanmiddag van Durbs en die mislike weer daar vertel.
Dit was die tipe weer waaraan jy gewoond is, en nie ons nie. Nat
en winderig en koud:-( Nie dat dit saak gemaak het nie, ek was
daar om te werk:-)

DD
Re: knock knock... [boodskap #2609 is 'n antwoord op boodskap #2232] So, 28 September 2003 19:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 27 Sep 2003 14:21:24 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> .... Daarvan gepraat, Gloudina mis jou op SCSAA...
>
> Lorinda

Dankie dat jy my gesê het, Lorinda. Ek het dit opgespoor.
Sy volg 'n taktiek wat baie mense nie raaksien nie. Eendag
het sy gesê dat sy reaksies op die groep uitlok, presies soos
sy dit wil hê. Of jy dit wil glo of nie, sy spog met rede.
Dìt is waaraan ek dink, wanneer die kunsaas
so uitlokkend dryf presies waar ek swem, en ek dan met 'n
glimlag daarom swem sonder om eens 'n rimpeling te maak.

die uwe didi
- beskeie genoeg om dit selfs kleinletters te maak:-)
Re: knock knock... [boodskap #2610 is 'n antwoord op boodskap #2609] So, 28 September 2003 19:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Sy volg 'n taktiek wat baie mense nie raaksien nie. Eendag
> het sy gesê dat sy reaksies op die groep uitlok, presies soos
> sy dit wil hê. Of jy dit wil glo of nie, sy spog met rede.

Ek is sommer baie trots op jou, DD. Daar was 'n stadium wat ek
gewonder het of jy dit ooit sou raaksien.
Is dit nie tragies dat daar mense is wat nog so min respek vir hulle
medemense het, en altyd so graag speletjies speel, manipuleer en
probeer "beheer", en dan nogal trots daarop ook is nie. Dit maak my
siek. :-(
Re: knock knock... [boodskap #2613 is 'n antwoord op boodskap #2609] Ma, 29 September 2003 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"DD"
: Sy volg 'n taktiek wat baie mense nie raaksien nie. Eendag
: het sy gesê dat sy reaksies op die groep uitlok, presies soos
: sy dit wil hê.
---
Amen! en die meeste val daarvoor, 'lok stok en berrel' :-)
Re: knock knock... [boodskap #2630 is 'n antwoord op boodskap #2613] Di, 30 September 2003 18:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 29 Sep 2003 19:40:44 +0200, "Tobie" wrote:

>
> "DD"
> : Sy volg 'n taktiek wat baie mense nie raaksien nie. Eendag
> : het sy gesê dat sy reaksies op die groep uitlok, presies soos
> : sy dit wil hê.
> ---
> Amen! en die meeste val daarvoor, 'lok stok en berrel' :-)
>

Tobie, moet haar nie onderskat nie.
Dit is uiters moontlik dat sy lankal
die groep ook lees. Merk jy nie my
katvoetloop op nie?

DD
Re: knock knock... [boodskap #2633 is 'n antwoord op boodskap #2613] Di, 30 September 2003 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" wrote:

> "DD"
> : Sy volg 'n taktiek wat baie mense nie raaksien nie. Eendag
> : het sy gesê dat sy reaksies op die groep uitlok, presies soos
> : sy dit wil hê.
> ---
> Amen! en die meeste val daarvoor, 'lok stok en berrel' :-)

Ek dink almal van ons het al daarvoor geval. Jy ook, Tobie. :-) Dit
is bloot normaal en menslik.
Maar nie een van ons kan klippe gooi nie, hoor. Nie een nie. Dis nie
asof ons hande heeltemal skoon is nie. Dis net dat nie een van ons
ander "trots" is op ons aksies nie. Altans, ek hoop nie so nie? :-)
Re: knock knock... [boodskap #2638 is 'n antwoord op boodskap #2633] Di, 30 September 2003 19:57 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 Sep 2003 15:11:21 -0400, Katryn wrote:

> "Tobie" wrote:
>
>> "DD"
>> : Sy volg 'n taktiek wat baie mense nie raaksien nie. Eendag
>> : het sy gesê dat sy reaksies op die groep uitlok, presies soos
>> : sy dit wil hê.
>> ---
>> Amen! en die meeste val daarvoor, 'lok stok en berrel' :-)
>
> Ek dink almal van ons het al daarvoor geval. Jy ook, Tobie. :-) Dit
> is bloot normaal en menslik.
> Maar nie een van ons kan klippe gooi nie, hoor. Nie een nie. Dis nie
> asof ons hande heeltemal skoon is nie. Dis net dat nie een van ons
> ander "trots" is op ons aksies nie. Altans, ek hoop nie so nie? :-)
>

en hièrdie was ook 'n 'aksie' Katryn:-)

DD
Vorige onderwerp: ??????????
Volgende onderwerp: Re: knock knock... (1/1)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 05:26:02 MGT 2024