Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: knock knock... (1/1)
Re: knock knock... (1/1) [boodskap #2615] Ma, 29 September 2003 17:58 na volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Mooi foudies en 'n goeie belegging wat jy daar het, al sou daar ook nie
ontwikkeling gewees het nie. Jammer dat DD die 'cowboy' nie saam met jou was vir
'n foto nie .... hehehe :-)
--

"DD" skryf in boodskap news:gmgenv0qtv8jref223veq5a9982b55ph7f@4ax.com...
Re: knock knock... (1/1) [boodskap #2627 is 'n antwoord op boodskap #2615] Di, 30 September 2003 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 29 Sep 2003 19:58:50 +0200, "Tobie" wrote:

> Mooi foudies en 'n goeie belegging wat jy daar het, al sou daar ook nie
> ontwikkeling gewees het nie. Jammer dat DD die 'cowboy' nie saam met jou was vir
> 'n foto nie .... hehehe :-)

Dankie; en vergeet dit Tobias, dat ek weer
jou kunstalent gaan beproef:-)))

DD
Re: knock knock... (1/1) [boodskap #2628 is 'n antwoord op boodskap #2615] Di, 30 September 2003 18:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" wrote in message
news:blcf13$13r$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mooi foudies en 'n goeie belegging wat jy daar het, al sou daar ook nie
> ontwikkeling gewees het nie. Jammer dat DD die 'cowboy' nie saam met jou was vir
> 'n foto nie .... hehehe :-)
> --
> "DD" wrote in message
> news:gmgenv0qtv8jref223veq5a9982b55ph7f@4ax.com...
>

Cowboy?? In Durban? Dit klink interessant.....

Lorinda
Re: knock knock... (1/1) [boodskap #2631 is 'n antwoord op boodskap #2628] Di, 30 September 2003 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 Sep 2003 19:34:09 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "Tobie" wrote in message
> news:blcf13$13r$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Mooi foudies en 'n goeie belegging wat jy daar het, al sou daar ook nie
>> ontwikkeling gewees het nie. Jammer dat DD die 'cowboy' nie saam met jou
> was vir
>> 'n foto nie .... hehehe :-)

>
> Cowboy?? In Durban? Dit klink interessant.....
>
>
> Lorinda
>

Cowboy Tobie?? In Durban? Dit klink interessant.

DD
Re: knock knock... (1/1) [boodskap #2632 is 'n antwoord op boodskap #2627] Di, 30 September 2003 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:40jjnvsqovn7nslknn57488dd69sp5fjdt@4ax.com...
> On Mon, 29 Sep 2003 19:58:50 +0200, "Tobie" wrote:
>
>> Mooi foudies en 'n goeie belegging wat jy daar het, al sou daar ook nie
>> ontwikkeling gewees het nie. Jammer dat DD die 'cowboy' nie saam met jou was vir
>> 'n foto nie .... hehehe :-)
>
> Dankie; en vergeet dit Tobias, dat ek weer
> jou kunstalent gaan beproef:-)))
>
> DD
>

Maar vertel dan vir ons ook van Tobie se kuns talent....

Lorinda
Re: knock knock... (1/1) [boodskap #2639 is 'n antwoord op boodskap #2632] Di, 30 September 2003 20:19 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 Sep 2003 20:10:21 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:40jjnvsqovn7nslknn57488dd69sp5fjdt@4ax.com...
>> On Mon, 29 Sep 2003 19:58:50 +0200, "Tobie" wrote:
>>
>>> Mooi foudies en 'n goeie belegging wat jy daar het, al sou daar ook nie
>>> ontwikkeling gewees het nie. Jammer dat DD die 'cowboy' nie saam met jou
> was vir
>>> 'n foto nie .... hehehe :-)
>>
>> Dankie; en vergeet dit Tobias, dat ek weer
>> jou kunstalent gaan beproef:-)))
>>
>> DD
>>
>
> Maar vertel dan vir ons ook van Tobie se kuns talent....
>
> Lorinda
>

ek het 'n foto van 'n cowboy op die groep geplaas.
Tobie, 'n 'n onkeerbare kreatiewe bui,
verbeter toe op my kreatixiteit,
deur toe 'n 3" tot 4" demonstrasie daarop te doen.
Miskien, as ek daaraan terugdink, is dit hy
wat ons spam met 'enlargment' ads:-)

DD

ek het nou gesoek na die oorspronklike
maar het dit blykbaar nie meer nie,
tensy ek CD's wil deursoek.
Vorige onderwerp: Knock Knock...
Volgende onderwerp: Tobie uit die net?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 08:15:55 MGT 2024