Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Een man een stem
Een man een stem [boodskap #22143] Sa, 27 Maart 1999 00:00 na volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom hoor 'n mens nooit meer die "wysheid" van jare gelede: "One man one
vote, once". Maak diegene wat destyds so seker was van hulle saak hulleself
nou gereed om hulle woorde te sluk?

Simon
Re: Een man een stem [boodskap #22158 is 'n antwoord op boodskap #22143] So, 28 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Simon van der Schans" wrote:
> Hoekom hoor 'n mens nooit meer die "wysheid" van jare gelede: "One man one
> vote, once". Maak diegene wat destyds so seker was van hulle saak hulleself
> nou gereed om hulle woorde te sluk?
>
> Simon
>

Hmmmm.... Miskien moet jy die mense vra wat nie Bar Coded ID's het nie?

En vir die vier UDM-leiers in die Kaap wat onlangs vermoor is as voorbeeld van
wat kan gebeur as mens se politieke sentimente nie reg is nie?

En hoeveel dooie IVP-leiers in Natal wat ook nie weer sal stem nie?

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Vorige onderwerp: Digters - changing of the guard?
Volgende onderwerp: Reply to squirrel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 08:07:47 MGT 2024