Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Digters - changing of the guard?
Digters - changing of the guard? [boodskap #22141] Sa, 27 Maart 1999 00:00 na volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
De Klerk het Van Wyk Louw aangehaal.

Mbeki haal Opperman aan.
Re: Digters - changing of the guard? [boodskap #22142 is 'n antwoord op boodskap #22141] Sa, 27 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) writes: >

>
> De Klerk het Van Wyk Louw aangehaal.
>
> Mbeki haal Opperman aan.

Kan jy vertel wat Mbeki van Opperman
aangehaal het?

Ek is nie verbaas nie. Van Wyk Louw
sal nie baie lank meer duur nie, behalwe
'n gedig hier en daar. Maar Opperman was
'n seun van die land, diep ingegroei in
die kultuur van Natal met sy beeste en
sy hadidas, en 'n jonger geslag sal al
meer sin sien in waaroor hy gedig het.

Gloudina
Re: Digters - changing of the guard? [boodskap #22157 is 'n antwoord op boodskap #22141] So, 28 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 27 Mar 1999 15:20:00 GMT, wrote:

| Ek is nie verbaas nie. Van Wyk Louw
| sal nie baie lank meer duur nie, behalwe
| 'n gedig hier en daar. Maar Opperman was
| 'n seun van die land, diep ingegroei in
| die kultuur van Natal met sy beeste en
| sy hadidas, en 'n jonger geslag sal al
| meer sin sien in waaroor hy gedig het.

...omdat hy meeste gedoen het na sy afsterwe...?

Johan, die ewige realis / optimis.
Vorige onderwerp: Kosovo
Volgende onderwerp: Een man een stem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 23:02:34 MGT 2024