Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » weervoorspelling
weervoorspelling [boodskap #2178] Wo, 20 Augustus 2003 17:20 na volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dit was 10 grade celcius maksimum vandag hier. Die wind waai effens, en
vanoggend het wit flokkies geval.
Re: weervoorspelling [boodskap #2179 is 'n antwoord op boodskap #2178] Wo, 20 Augustus 2003 17:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marco  is tans af-lyn  Marco
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bi0af1$afh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit was 10 grade celcius maksimum vandag hier. Die wind waai effens, en
> vanoggend het wit flokkies geval.


Ek wil naar Suid Afrika (Free State?) gaan :-)

Marco
Re: weervoorspelling [boodskap #2181 is 'n antwoord op boodskap #2179] Wo, 20 Augustus 2003 17:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> Dit was 10 grade celcius maksimum vandag hier. Die wind waai effens, en
>> vanoggend het wit flokkies geval.
>
>
> Ek wil naar Suid Afrika (Free State?) gaan :-)
>
> Marco
>
Ek nie!

Roely
>
Re: weervoorspelling [boodskap #2182 is 'n antwoord op boodskap #2179] Wo, 20 Augustus 2003 17:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Marco" skryf in boodskap news:bi0an6$14h$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
> "Andries" wrote in message
> news:bi0af1$afh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit was 10 grade celcius maksimum vandag hier. Die wind waai effens, en
>> vanoggend het wit flokkies geval.
>
>
> Ek wil naar Suid Afrika (Free State?) gaan :-)
>
> Marco
>

Wanneer kom kuier jy dan? :-)) Jy's altyd welkom. :-))
O ja, Ficksburg is in die Oos Vrystaat.
Hou jy van die winter?
Re: weervoorspelling [boodskap #2183 is 'n antwoord op boodskap #2181] Wo, 20 Augustus 2003 17:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hallo Roely! :-))

Lank laas van jou gehoor, my ou maat! :-))))

"Roely" skryf in boodskap news:bi0b03$3pai0$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>
>>> Dit was 10 grade celcius maksimum vandag hier. Die wind waai effens, en
>>> vanoggend het wit flokkies geval.
>>
>>
>> Ek wil naar Suid Afrika (Free State?) gaan :-)
>>
>> Marco
>>
> Ek nie!
>
> Roely
>>
>
Re: weervoorspelling [boodskap #2184 is 'n antwoord op boodskap #2182] Wo, 20 Augustus 2003 17:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marco  is tans af-lyn  Marco
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bi0av8$anf$1@ctb-nnrp2.saix.net...


>> Ek wil naar Suid Afrika (Free State?) gaan :-)
>
> Wanneer kom kuier jy dan? :-)) Jy's altyd welkom. :-))
> O ja, Ficksburg is in die Oos Vrystaat.
> Hou jy van die winter?
>

Ja, ek hou wel van die winter. De zomer vindt ik vaak te warm... Van mij mag
het altijd tussen -5 en 15 graden Celsius blijven (zonder al te veel regen
of sneeuw :-).

Ik ben er over een uur? :-)

Marco
Re: weervoorspelling [boodskap #2185 is 'n antwoord op boodskap #2184] Wo, 20 Augustus 2003 17:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Marco" skryf in boodskap news:bi0bar$heg$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bi0av8$anf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>
>>> Ek wil naar Suid Afrika (Free State?) gaan :-)
>>
>> Wanneer kom kuier jy dan? :-)) Jy's altyd welkom. :-))
>> O ja, Ficksburg is in die Oos Vrystaat.
>> Hou jy van die winter?
>>
>
> Ja, ek hou wel van die winter. De zomer vindt ik vaak te warm... Van mij mag
> het altijd tussen -5 en 15 graden Celsius blijven (zonder al te veel regen
> of sneeuw :-).

Wel, ek hou ook meer van die winter as van die somer. Die winter is vir my
meer gesellig. 'n Mens kan dan by 'n kaggelvuur sit. In die winter kan 'n
mens jou warm aantrek as jy koud kry, maar in die somer kan 'n mens nie naak
rondloop nie. :)

> Ik ben er over een uur? :-)

Ek sit solank die ketel aan.
Re: weervoorspelling [boodskap #2191 is 'n antwoord op boodskap #2183] Wo, 20 Augustus 2003 22:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bi0b4h$aod$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hallo Roely! :-))
>
> Lank laas van jou gehoor, my ou maat! :-))))

Ja, de computer was fulltime bezet :-). Maar ik ga de schade inhalen! Al had
ik vanavond weer andere dingen te doen.

Roely
Re: weervoorspelling [boodskap #2199 is 'n antwoord op boodskap #2179] Do, 21 Augustus 2003 01:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Marco" skryf in boodskap news:bi0an6$14h$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
> "Andries" wrote in message
> news:bi0af1$afh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit was 10 grade celcius maksimum vandag hier. Die wind waai effens, en
>> vanoggend het wit flokkies geval.
>
>
> Ek wil naar Suid Afrika (Free State?) gaan :-)
>
> Marco
>

Ag Marco dis nou nie meer lank nie dan is dit weer bitter koud daar by
jou... Hierdie hitte sal nie meer lank hou nie. So hou maar moed!:-)

Lorinda
Re: weervoorspelling [boodskap #2204 is 'n antwoord op boodskap #2191] Do, 21 Augustus 2003 06:26 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bi0s41$437sv$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bi0b4h$aod$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hallo Roely! :-))
>>
>> Lank laas van jou gehoor, my ou maat! :-))))
>
> Ja, de computer was fulltime bezet :-). Maar ik ga de schade inhalen! Al had
> ik vanavond weer andere dingen te doen.
>
> Roely

Goed so! Ons hoop om jou gereeld te sien...

Lorinda
Vorige onderwerp: AJ los sy eie probleem op
Volgende onderwerp: my dorp...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 15:49:51 MGT 2024