Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » my dorp...
my dorp... [boodskap #2084] Di, 19 Augustus 2003 20:28 na volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
http://www.go24.co.za/regions/3/12/954/140
Re: my dorp... [boodskap #2088 is 'n antwoord op boodskap #2084] Di, 19 Augustus 2003 20:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 19 Aug 2003 22:28:15 +0200, "Andries" wrote:

> http://www.go24.co.za/regions/3/12/954/140
>

Ek het in die Sondagkoerant gesien dat die swartes
jou dorp se naam ook gaan verander, Andries. Maar
jy is seker bewus daarvan.
Dit word binnekort verander na Fixedtown.

DD
Re: my dorp... [boodskap #2089 is 'n antwoord op boodskap #2084] Di, 19 Augustus 2003 20:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marco  is tans af-lyn  Marco
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bhu13s$rs6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> http://www.go24.co.za/regions/3/12/954/140
>

My dorp (Kaatsheuvel) is deel van Loon op Zand...

http://www.loonopzand.nl/

Marco
Re: my dorp... [boodskap #2090 is 'n antwoord op boodskap #2088] Di, 19 Augustus 2003 20:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
jamer, maar ek vang dit nie. :-)

"DD" skryf in boodskap news:1e25kvclr3n92ac6mfbvbau6bcn91as8q4@4ax.com...
> On Tue, 19 Aug 2003 22:28:15 +0200, "Andries" wrote:
>
>> http://www.go24.co.za/regions/3/12/954/140
>>
>
> Ek het in die Sondagkoerant gesien dat die swartes
> jou dorp se naam ook gaan verander, Andries. Maar
> jy is seker bewus daarvan.
> Dit word binnekort verander na Fixedtown.
>
> DD
>
Re: my dorp... [boodskap #2091 is 'n antwoord op boodskap #2084] Di, 19 Augustus 2003 21:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marco  is tans af-lyn  Marco
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f428e5e$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...

> Waar kom die naam Loon op Zand vandaan?

Weet ik niet... Ik heb snel via Google gezocht, het is al een oude gemeente.
Dit heb ik onder andere kunnen vinden:

http://www.snoerman.org/lz/sprokkel.html

Verzuchtingen van het dorpsbestuur (1649)

De eerste helft van de 17de eeuw moet voor het dorpsbestuur van Loon op Zand
geen gemakkelijke tijd zijn geweest. De Tachtigjarige Oorlog - gevoerd
tussen de Nederlanden en de koning van Spanje - woedde nog in alle
hevigheid. Voor het platteland in Brabant betekende dat een permanente
dreiging van beide kanten. Zelfs het Twaalfjarig Bestand - een periode van
betrekkelijke rust tussen 1609 en 1621 - bracht daar weinig verandering in.
Het dorp werd herhaaldelijk belast met het inkwartieren van soldaten, het
leveren van voedsel en brandstoffen en het betalen van hoge sommen geld. In
1649 - toen de oorlog officieel al ten einde was gekomen - besloot het
nieuwe landsbestuur, de Staten-Generaal, dat men een overzicht wilde hebben
van de waarde van onroerende goederen. Ook Loon op Zand moest hieraan gehoor
geven.

Deze "lijste vande steden, gesethen, huijsen, hoven, landerijen, weijen,
ende andere vaste goederen, gelegen onder de heerlicheijt van Venloon,
genoempt Loon opt Sant" kunnen we nog terugvinden in het archief van het
dorpsbestuur. (1) Opmerkelijk is dat het dorpsbestuur aan deze lijst een
verzoekschrift heeft gehecht, gericht aan de Staten-Generaal. In dit
krachtig pleidooi om vermindering van de landelijke belastingen somt het
dorpsbestuur op hoeveel schade het dorp tussen 1622 en 1646 geleden heeft.
Het is interessant om dit verzoekschrift eens nader te bekijken, omdat
daaruit duidelijk wordt welke legers de heerlijkheid geteisterd hebben.

1622: de belegering van Bergen op Zoom leidt ertoe dat een groot deel van de
troepen van de graaf van Mansveld en van de hertog van Brunswijk
ingekwartierd worden in Loon op Zand.
Re: my dorp... [boodskap #2096 is 'n antwoord op boodskap #2084] Di, 19 Augustus 2003 21:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 19 Aug 2003 22:22:13 -0700, "Lorinda" wrote:


>
>
>
> Dankie Marco, dis baie interessant. Die 17eeu was inderdaad 'n baie
> oproerige eeu.... Dit was ook in daardie eeu (1653) wat Jan van Riebeeck uit
> Nederland Kaap toe is om die Nederlandse nedersetting daar te begin.
>
>
> Lorinda
>
>

1652. Op laerskool moes ek 'n opstel skryf
van sowat 10 sinne oor die landing aan die Kaap.
Een van die dinge wat my bybly oor my laerskooljare.

My negende sin was iets soos " en op 06 April 1652
sit hy voet aan wal aan die Kaap. Ek het gedink en gedink
aan 'n tiende sin, en die eksaminator moes toe maar tevrede
wees met my "Toe sit hy ook sy ander voet aan wal, en stap verder."

DD
Re: my dorp... [boodskap #2098 is 'n antwoord op boodskap #2084] Di, 19 Augustus 2003 21:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marco  is tans af-lyn  Marco
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f428e5e$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...

> Waar kom die naam Loon op Zand vandaan?

Nog iets ouder:

De naam Venloon duidt op de nabijheid van vele vennen en veengronden. Vooral
naar het westen en noordwesten waren er vele, min of meer, diepe plassen en
wielen, o.a. het "Grondeloze meertje", het "Kraanven", de "moeren van de
vrouwe van Renesse", de "Normanse putten"

In 1250 is er sprake van dat de bewoners "nabij de venloen" zich bedreigd
voelen door het oprukkende zand. In 1390 is de dorpskern van Venloen in
zuidwestelijke richting verplaatst en zo is het huidige (Ven)loen op Zand
ontstaan.

Het ontstaan van de oude gemeente Loon op Zand, vroeger veelal Venloon
geheten, begon in een donker verleden. Wanneer deze gemeente ontstond is
niet bekend, maar zij bezat reeds in 1233 een kerk.

Op het einde van 14e eeuw, in 1394 werd Venloon geteisterd door hevige
zandverstuivingen, zo erg dat het hele dorp moest worden verplaatst. Het
dorp werd toen zes boogscheuten ver in westelijke richting verplaatst.
Omstreeks die tijd werden ook de thans nog bestaande prachtige kerk en toren
in Loon op Zand gebouwd.
Re: my dorp... [boodskap #2099 is 'n antwoord op boodskap #2096] Di, 19 Augustus 2003 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marco  is tans af-lyn  Marco
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"DD" skryf in boodskap news:4255kvsf75piv4015edknl6sf6eo6lfsf0@4ax.com...

> aan 'n tiende sin, en die eksaminator moes toe maar tevrede
> wees met my "Toe sit hy ook sy ander voet aan wal, en stap verder."

LOL!
Re: my dorp... [boodskap #2101 is 'n antwoord op boodskap #2099] Di, 19 Augustus 2003 21:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 19 Aug 2003 23:29:38 +0200, "Marco" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:4255kvsf75piv4015edknl6sf6eo6lfsf0@4ax.com...
>
>> aan 'n tiende sin, en die eksaminator moes toe maar tevrede
>> wees met my "Toe sit hy ook sy ander voet aan wal, en stap verder."
>
> LOL!
>


hallo Marco.. en welkom! Jy verstaan defnitief goed
as jy in 'n grappie kan saamlag:-)
Dit is vaak om jou hier te hê:-)

DD
Re: my dorp... [boodskap #2102 is 'n antwoord op boodskap #2101] Di, 19 Augustus 2003 21:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marco  is tans af-lyn  Marco
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"DD" skryf in boodskap news:9t55kv8t87tpb9kqa1sqlcgov6m3eshgj7@4ax.com...


> hallo Marco.. en welkom! Jy verstaan defnitief goed
> as jy in 'n grappie kan saamlag:-)
> Dit is vaak om jou hier te hê:-)


Afrikaans lijkt heel erg veel op Nederlands. Het ziet er voor mij soms als
oud Nederlands uit, maar dan in een modern jasje.

Ik denk dat ik over 6 maanden redelijk goed Afrikaans kan schrijven :-)

Marco
Re: my dorp... [boodskap #2103 is 'n antwoord op boodskap #2084] Di, 19 Augustus 2003 21:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marco  is tans af-lyn  Marco
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f4297a6$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...

> Kry julle baie toeriste wat na die kerk kom kyk? Dit is werklik 'n baie ou
> gemeente....
> Is daar 'n museum op die dorp?

Ik weet niet of er een museum over Loon op Zand bestaat (ik woon nog maar
kort (2 jaar) in deze omgeving :-).

Het kasteel (http://home.planet.nl/~deute003/info/info_2/afb001.htm) van
Loon op Zand staat er nog voor een groot gedeelte.

Ik heb op http://home.planet.nl/~deute003/contents.htm wel veel informatie
over Loon op Zand kunnen vinden.
Re: my dorp... [boodskap #2108 is 'n antwoord op boodskap #2084] Di, 19 Augustus 2003 22:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marco  is tans af-lyn  Marco
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f429a06$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...


> Ons sien uit daarna om jou vordering dop te hou Marco..... En DD sal altyd
> bly wees om jou met enige taal vrae te help...:-)

Als ik vragen heb zal ik ze schrijven...
Re: my dorp... [boodskap #2109 is 'n antwoord op boodskap #2084] Di, 19 Augustus 2003 22:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 19 Aug 2003 22:50:05 -0700, "Lorinda" wrote:

>

> Ons sien uit daarna om jou vordering dop te hou Marco..... En DD sal altyd
> bly wees om jou met enige taal vrae te help...:-)
>
> Lorinda
>
>

Dit is ligsinnig gesê, Marco.
Glo my vry, dat Lorinda ons taal spesialis is hier.
Die vroumens verstom my gewoonlik.
En dan wil sy my die instrukteur maak?
Re: my dorp... [boodskap #2112 is 'n antwoord op boodskap #2109] Di, 19 Augustus 2003 22:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Dit is ligsinnig gesê, Marco.
> Glo my vry, dat Lorinda ons taal spesialis is hier.
> Die vroumens verstom my gewoonlik.
> En dan wil sy my die instrukteur maak?

Maar julle is altwee goed. Lorinda is die ene met die woordeboek en
jy die ene met die humor en oulike manier van dinge sê. Tussen julle
twee sal Marco vinnig leer!! :-)
Re: my dorp... [boodskap #2114 is 'n antwoord op boodskap #2112] Di, 19 Augustus 2003 22:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marco  is tans af-lyn  Marco
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:2785kv4iue7chutdm9rsf0llreqgaquuhf@4ax.com...
> DD wrote:
>
>> Dit is ligsinnig gesê, Marco.
>> Glo my vry, dat Lorinda ons taal spesialis is hier.
>> Die vroumens verstom my gewoonlik.
>> En dan wil sy my die instrukteur maak?
>
> Maar julle is altwee goed. Lorinda is die ene met die woordeboek en
> jy die ene met die humor en oulike manier van dinge sê. Tussen julle
> twee sal Marco vinnig leer!! :-)
>

Maakt niet uit wie wat zegt, ik geloof alles :-)
Re: my dorp... [boodskap #2115 is 'n antwoord op boodskap #2112] Di, 19 Augustus 2003 22:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 19 Aug 2003 18:13:44 -0400, Katryn wrote:

> DD wrote:
>
>> Dit is ligsinnig gesê, Marco.
>> Glo my vry, dat Lorinda ons taal spesialis is hier.
>> Die vroumens verstom my gewoonlik.
>> En dan wil sy my die instrukteur maak?
>
> Maar julle is altwee goed. Lorinda is die ene met die woordeboek en
> jy die ene met die humor en oulike manier van dinge sê. Tussen julle
> twee sal Marco vinnig leer!! :-)


Dit is nou beskeie gesê!
Terwyl jy 'n kwaliteit Afrikaans praat wat ek graag
ook eendagas ek groot is sal wil kan praat

DD
Re: my dorp... [boodskap #2117 is 'n antwoord op boodskap #2115] Di, 19 Augustus 2003 22:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Dit is nou beskeie gesê!
> Terwyl jy 'n kwaliteit Afrikaans praat wat ek graag
> ook eendagas ek groot is sal wil kan praat

LOL!! Moenie nog spot met my "kwaliteit" Afrikaans nie!! :-))
Re: my dorp... [boodskap #2135 is 'n antwoord op boodskap #2089] Wo, 20 Augustus 2003 04:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Marco" skryf in boodskap news:bhu1p0$g4j$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bhu13s$rs6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> http://www.go24.co.za/regions/3/12/954/140
>>
>
> My dorp (Kaatsheuvel) is deel van Loon op Zand...
>
> http://www.loonopzand.nl/
>
> Marco
>

Okay, hier is my dorp ook.
http://www.londontown.com/

Lorinda
Re: my dorp... [boodskap #2136 is 'n antwoord op boodskap #2089] Wo, 20 Augustus 2003 05:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Marco" skryf in boodskap news:bhu1p0$g4j$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bhu13s$rs6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> http://www.go24.co.za/regions/3/12/954/140
>>
>
> My dorp (Kaatsheuvel) is deel van Loon op Zand...
>
> http://www.loonopzand.nl/
>
> Marco
>

Waar kom die naam Loon op Zand vandaan?

Lorinda
Re: my dorp... [boodskap #2137 is 'n antwoord op boodskap #2091] Wo, 20 Augustus 2003 05:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Marco" skryf in boodskap news:bhu3fq$5t3$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>
> Weet ik niet... Ik heb snel via Google gezocht, het is al een oude gemeente.
> Dit heb ik onder andere kunnen vinden:
>
> http://www.snoerman.org/lz/sprokkel.html
>
> Verzuchtingen van het dorpsbestuur (1649)



Dankie Marco, dis baie interessant. Die 17eeu was inderdaad 'n baie
oproerige eeu.... Dit was ook in daardie eeu (1653) wat Jan van Riebeeck uit
Nederland Kaap toe is om die Nederlandse nedersetting daar te begin.


Lorinda
Re: my dorp... [boodskap #2140 is 'n antwoord op boodskap #2096] Wo, 20 Augustus 2003 05:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:4255kvsf75piv4015edknl6sf6eo6lfsf0@4ax.com...
> On Tue, 19 Aug 2003 22:22:13 -0700, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>>
>>
>>
>> Dankie Marco, dis baie interessant. Die 17eeu was inderdaad 'n baie
>> oproerige eeu.... Dit was ook in daardie eeu (1653) wat Jan van Riebeeck uit
>> Nederland Kaap toe is om die Nederlandse nedersetting daar te begin.
>>
>>
>> Lorinda
>>
>
> 1652. Op laerskool moes ek 'n opstel skryf
> van sowat 10 sinne oor die landing aan die Kaap.
> Een van die dinge wat my bybly oor my laerskooljare.
>
> My negende sin was iets soos " en op 06 April 1652
> sit hy voet aan wal aan die Kaap. Ek het gedink en gedink
> aan 'n tiende sin, en die eksaminator moes toe maar tevrede
> wees met my "Toe sit hy ook sy ander voet aan wal, en stap verder."
>
> DD
>

LOL. Ek dink dis 'n briljante 10e sin! Ek hoop jy het baie punte gekry.....

Lorinda
Re: my dorp... [boodskap #2141 is 'n antwoord op boodskap #2098] Wo, 20 Augustus 2003 05:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Marco" skryf in boodskap news:bhu4pe$dk2$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
> "Lorinda" wrote in message
> news:3f428e5e$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
>> Waar kom die naam Loon op Zand vandaan?
>
> Nog iets ouder:
>
> De naam Venloon duidt op de nabijheid van vele vennen en veengronden. Vooral
> naar het westen en noordwesten waren er vele, min of meer, diepe plassen en
> wielen, o.a. het "Grondeloze meertje", het "Kraanven", de "moeren van de
> vrouwe van Renesse", de "Normanse putten"
>
> In 1250 is er sprake van dat de bewoners "nabij de venloen" zich bedreigd
> voelen door het oprukkende zand. In 1390 is de dorpskern van Venloen in
> zuidwestelijke richting verplaatst en zo is het huidige (Ven)loen op Zand
> ontstaan.
>
> Het ontstaan van de oude gemeente Loon op Zand, vroeger veelal Venloon
> geheten, begon in een donker verleden. Wanneer deze gemeente ontstond is
> niet bekend, maar zij bezat reeds in 1233 een kerk.
>
> Op het einde van 14e eeuw, in 1394 werd Venloon geteisterd door hevige
> zandverstuivingen, zo erg dat het hele dorp moest worden verplaatst. Het
> dorp werd toen zes boogscheuten ver in westelijke richting verplaatst.
> Omstreeks die tijd werden ook de thans nog bestaande prachtige kerk en toren
> in Loon op Zand gebouwd.
>

Kry julle baie toeriste wat na die kerk kom kyk? Dit is werklik 'n baie ou
gemeente....
Is daar 'n museum op die dorp?

Lorinda
Re: my dorp... [boodskap #2143 is 'n antwoord op boodskap #2102] Wo, 20 Augustus 2003 05:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Marco" skryf in boodskap news:bhu5h1$721$1@news1.tilbu1.nb.home.nl...
>
> "DD" wrote in message
> news:9t55kv8t87tpb9kqa1sqlcgov6m3eshgj7@4ax.com...
>
>
>> hallo Marco.. en welkom! Jy verstaan defnitief goed
>> as jy in 'n grappie kan saamlag:-)
>> Dit is vaak om jou hier te hê:-)
>
>
> Afrikaans lijkt heel erg veel op Nederlands. Het ziet er voor mij soms als
> oud Nederlands uit, maar dan in een modern jasje.
>
> Ik denk dat ik over 6 maanden redelijk goed Afrikaans kan schrijven :-)
>
> Marco
>

Ons sien uit daarna om jou vordering dop te hou Marco..... En DD sal altyd
bly wees om jou met enige taal vrae te help...:-)

Lorinda
Re: my dorp... [boodskap #2146 is 'n antwoord op boodskap #2084] Wo, 20 Augustus 2003 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hielie  is tans af-lyn  Hielie
Boodskappe: 18
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
En hier is 'my' dorp : http://www.gistel.be - en as julle onmiddellik die
geskiedenis van die dorp wil lees, gaan dan na :
http://www.gistel.be/historiek.asp# :-)
Re: my dorp... [boodskap #2154 is 'n antwoord op boodskap #2084] Wo, 20 Augustus 2003 15:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dat ziet er aantrekkelijk uit Andries. En ik hou erg van kersen!
Ben je al gesetteld en heb je al een housewarming-party in voorbereiding?
En hier woon ik, in hartje centrum van http://www.visitamsterdam.nl/ , naar
volle tevredenheid al bijna twintig jaar.

groeten van Roely
Re: my dorp... [boodskap #2180 is 'n antwoord op boodskap #2084] Wo, 20 Augustus 2003 17:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
> Was dit 'n groot aanpassing vir jou (jy kom mos oorspronklik van Skotland?)?
>
> Lorinda

Nee, dat was een andere Nederlander, ik kan me niet herinneren wie.

Ik woon graag in de stad, ook al is het soms erg druk. Maar als ik dan weer
eens in Londen geweest ben......dan lijkt Amsterdam net een dorp. Ben jij
weleens in Amsterdam geweest? Ik kan het je aanraden!

Roely
Re: my dorp... [boodskap #2193 is 'n antwoord op boodskap #2084] Wo, 20 Augustus 2003 22:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Ek was 'n paar keer in Amsterdam, en het dit baie geniet. Ek hou van die
> marke, en die Rijksmuseum was baie interessant. Dis ook lekker om sommer net
> in die stad rond te loop.

Ja, dat doen wij vaak, zomaar wat kuieren langs de grachten. Ik ben er nog
steeds niet op uitgekeken.

> Dit word egter baie koud daar in die winter!

Toch haast niet kouder dan in Londen?

Roely
Re: my dorp... [boodskap #2195 is 'n antwoord op boodskap #2154] Do, 21 Augustus 2003 01:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bi054h$3sh4n$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
> Dat ziet er aantrekkelijk uit Andries. En ik hou erg van kersen!
> Ben je al gesetteld en heb je al een housewarming-party in voorbereiding?
> En hier woon ik, in hartje centrum van http://www.visitamsterdam.nl/ ,
naar
> volle tevredenheid al bijna twintig jaar.
>
> groeten van Roely
>

Was dit 'n groot aanpassing vir jou (jy kom mos oorspronklik van Skotland?)?

Lorinda
Re: my dorp... [boodskap #2203 is 'n antwoord op boodskap #2146] Do, 21 Augustus 2003 05:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hielie" skryf in boodskap news:bDK0b.76780$F92.8654@afrodite.telenet-ops.be...
> En hier is 'my' dorp : http://www.gistel.be - en as julle onmiddellik die
> geskiedenis van die dorp wil lees, gaan dan na :
> http://www.gistel.be/historiek.asp# :-)
>

Dis ook 'n plek met 'n lang interessante geskiedenis.. Ek hou van die naam
van die kanaal: Plassendale-Nieuwpoort...

Lorinda
Re: my dorp... [boodskap #2205 is 'n antwoord op boodskap #2193] Do, 21 Augustus 2003 06:37 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bi0sme$4684l$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>
>> Dit word egter baie koud daar in die winter!
>
> Toch haast niet kouder dan in Londen?
>
> Roely

Dit het vir my kouer gevoel..... Meer soos die weer in Manchester of
Newcastle.

Lorinda
Vorige onderwerp: weervoorspelling
Volgende onderwerp: Uitlokking: Skuldig of nie?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 21:15:51 MGT 2024