Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Platteland
Platteland [boodskap #6886] Ma, 29 Julie 1996 00:00 na volgende boodskap
pigf...  is tans af-lyn  pigf...
Boodskappe: 33
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In baie opsigte is hierie groep nessie platteland. en dis nie net omdat hy op
'n twee-dimensionele oppervlak fungeer nie. (jou screen, stjoepit). ek sien
die bottelstoor beginne kop uitsteek. (KYK: Drinks anyone?)

Al wat nog kort is dat die NG Kerk 'n gemeente hier oopmaak, hulle afstig,
twis opsplit en weer afstig.

(Dan noem ons die middelste wit deel van jou screen Kerkstraat.)

'n laaste gedagte, hou op om die Taal op Coke-blikke te soek en drink Pepsi.
Al proe dit nie so lekker in jou klippies nie is dit ten menste PC.
Re: Platteland [boodskap #6887 is 'n antwoord op boodskap #6886] Ma, 29 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wessels  is tans af-lyn  Wessels
Boodskappe: 43
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
pigf...@icon.co.za says...
>
>
> In baie opsigte is hierie groep nessie platteland. en dis nie net omdat hy op
> 'n twee-dimensionele oppervlak fungeer nie. (jou screen, stjoepit). ek sien
> die bottelstoor beginne kop uitsteek. (KYK: Drinks anyone?)
>
> Al wat nog kort is dat die NG Kerk 'n gemeente hier oopmaak, hulle afstig,
> twis opsplit en weer afstig.
>
> (Dan noem ons die middelste wit deel van jou screen Kerkstraat.)
>
> 'n laaste gedagte, hou op om die Taal op Coke-blikke te soek en drink Pepsi.
> Al proe dit nie so lekker in jou klippies nie is dit ten menste PC.
>
>
Is dit nie waar nie, is dit ten minste PC, verduidelik asb

At
Re: Platteland [boodskap #6897 is 'n antwoord op boodskap #6886] Di, 30 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lour...  is tans af-lyn  lour...
Boodskappe: 45
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In Article, writes:

>> In article ,
>> pigf...@icon.co.za says...
>>>
>>>
>>> In baie opsigte is hierie groep nessie platteland. en dis nie net omdat
>> hy op
>>> 'n twee-dimensionele oppervlak fungeer nie. (jou screen, stjoepit). ek
>> sien
>>> die bottelstoor beginne kop uitsteek. (KYK: Drinks anyone?)
>>>
>>> Al wat nog kort is dat die NG Kerk 'n gemeente hier oopmaak, hulle
>> afstig,
>>> twis opsplit en weer afstig.
>>>
>>> (Dan noem ons die middelste wit deel van jou screen Kerkstraat.)
>>>
>>> 'n laaste gedagte, hou op om die Taal op Coke-blikke te soek en drink
>> Pepsi.
>>> Al proe dit nie so lekker in jou klippies nie is dit ten menste PC.
>>>
>>>
>> Is dit nie waar nie, is dit ten minste PC, verduidelik asb
>>
>> At
>>
> Wel At, ek reken as die Afrikaner maniere soek om in tune te word met hierdie
> nuwe land en sy realiteite, moet hy homself begin identifiseer met die nuwe
> land se simbole. ek het myself nou al vir 'n ruk besig gehou met die
> aktiwiteit om Pepsi advertensies te skryf vir die New Generation.
>
> Ek werk aan Pepsi ads vir die boere.
>
> Ek belowe.
>
> (terloops, PC=Politically Correct)
>
> Leon
>
>
Nuwe simbole, Pepsi, of soek jy nou goedkoop advertensie.

Nuwe simbole, miskien moet ons probeer om 'n paar te identifiseer:

Die Rainbow vlag.
Selulere telefone.
Ingevoerde bier.
Oorsee besoeke ( veral as dit per ongeluk saamval met die olimpiese spele :)
).
BMW's.
Pespsi (he he he).
'Spring Water' in 'n bottel.

Lou
Re: Platteland [boodskap #19819 is 'n antwoord op boodskap #6886] Ma, 11 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 11 Jan 1999 19:43:30 GMT, ev...@sportspace.co.za wrote:
Re: Platteland [boodskap #19843 is 'n antwoord op boodskap #6886] Di, 12 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 11 Jan 1999 21:35:41 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi
Greyling) said the following:

|En daar is elke jaar meer miniatuur-windpompies by Cradock.
|
Is dit nou omdat daar minder toeriste is om dit te koop of is dit
omdat daar groter werkloosheid is wat die mense dwing om van
windpompieverkope te leef?
Vrede!

Johan
Re: Platteland [boodskap #19844 is 'n antwoord op boodskap #6886] Di, 12 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Vanaand se nuus praat van minder toeriste.

Johan wrote in message ...
> On Mon, 11 Jan 1999 21:35:41 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi
> Greyling) said the following:
>
> |En daar is elke jaar meer miniatuur-windpompies by Cradock.
> |
> Is dit nou omdat daar minder toeriste is om dit te koop of is dit
> omdat daar groter werkloosheid is wat die mense dwing om van
> windpompieverkope te leef?
> Vrede!
>
> Johan
Re: Platteland [boodskap #19845 is 'n antwoord op boodskap #6886] Di, 12 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charl Durand  is tans af-lyn  Charl Durand
Boodskappe: 55
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
>
> Daar is glo so 30 km tussen Port Alfred en Oos-Londen wat baie vrot
> is. Maar mense se as jy Grahamstown oor ry is dit OK.

Die pad van Port Alfred tot anderkant die dobbelplek is heel goed, maar dan
kom daai 30km ja. Die pad Grahamstown toe is gangbaar, maar baie ongelyk
gelap. Maar dis nogal 'n mooi omgewing wat daarvoor opmaak.

>
> Die pad van Port Afred George toe is 100%.
>
George? Dis dan die N2. Hy is OK ja, maar dis 'n hoofroete.

> En daar is elke jaar meer miniatuur-windpompies by Cradock.
Seker al die kugels en bagels wat daar verby ry sonder Vodacom fone.

>
>

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Platteland [boodskap #19869 is 'n antwoord op boodskap #6886] Wo, 13 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 12 Jan 1999 15:11:17 GMT, e...@dot.com (Johan) wrote:

Greyling) said the following:[/color]
>
> |En daar is elke jaar meer miniatuur-windpompies by Cradock.
> |
> Is dit nou omdat daar minder toeriste is om dit te koop of is dit
> omdat daar groter werkloosheid is wat die mense dwing om van
> windpompieverkope te leef?>>>

Of omdat die mense meer windpompe maak?
Of omdat daar meer verkoop word?
Of omdat dit goeie besigheid is?
Of omdat entrepeneurskap posvat?
Re: Platteland [boodskap #19870 is 'n antwoord op boodskap #6886] Wo, 13 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Jan 1999 19:53:44 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi
Greyling) said the following:

|Of omdat die mense meer windpompe maak?

Maw toeriste het nie meer geword nie - net produksie - hoër
produktiwiteit of meer mense wat van windpompiemakery moet leef?

|Of omdat daar meer verkoop word?

Dan sou jy minder sien en nie meer nie.

|Of omdat dit goeie besigheid is?

Dan sou jy ewe veel of minder sien, afhangend of daar ook meer
toeriste is.

|Of omdat entrepeneurskap posvat?

Sonder 'n groterwordende afsetgebied?? Hierdie sou ten minste 'n
positiewe scenario wees en is ook hopelik die geval - hoop net iemand
kan die mense nou help om hulle bemarking te verbeter. Dit help nie
jy sien elke jaar net meer en meer pompies nie!
|
As jy meer windpompies daar sien, kan dit alleen wees dat die aanbod
die aanvraag oorskrei.

Vrede!

Johan
Re: Platteland [boodskap #19871 is 'n antwoord op boodskap #6886] Wo, 13 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 12 Jan 1999 19:43:35 GMT, ev...@sportspace.co.za wrote:

Die pad van Port Afred George toe is 100%.
>>
> George? Dis dan die N2. Hy is OK ja, maar dis 'n hoofroete.>>

Ja. Ek het dit ingesit bloot as inligting omdat ek dit gery het.
n Vinniger pad - ook 100% - is egter Langkloof om, agter die berg
langs.

Seker al die kugels en bagels wat daar verby ry sonder Vodacom fone.>>[/color]

Albei selfoon-netwerke is egter springlewendig op die pad.
Re: Platteland [boodskap #20085 is 'n antwoord op boodskap #6886] Vr, 22 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Doedie Nel  is tans af-lyn  Doedie Nel
Boodskappe: 19
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
ev...@sportspace.co.za wrote:

> Aan al die mense wat met vakansie was, en deur die platteland (veral Karoo)
> gery het, wat het julle gesien? Hier is my waarnemings:
>
> 1. Lokasies bestaan nog bykans onveranderd op elke dorp.
>
> 2. ... maar meeste van hulle is nou ge-elektrifiseer.
>
> 3. Daar is 'n goeie kans dat die petroljoggie jou nog as 'baas' sal aanspreek,
> VERAL as jy Afrikaans praat.

Beste Event

(Het jou ouers nie van jou gehou nie? Waarom het hulle jou so 'n snaakse naam
gegee?)

Nee man, niemand noem my "baas" nie! Maar jy moes sien hoe die kleurling by
Leeugamka se Ultra City petrol oor 'n Mercedes Benz SLK spuit toe ek bietjie laag
afbuk in sy rigting. Frans is seker reg, ek dra seker die G-string agterstevoor.
Shame, die arme dingetjie in die SLK was nie be-indruk nie. Ek het definitief
daardie rondte gewen. Regte vleis bo silikoon, sê ek altyd.....

Liefies

Doedie
Vorige onderwerp: Tot siens julle...
Volgende onderwerp: Could someone help me translate this?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 22:10:26 MGT 2024