Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Could someone help me translate this?
Could someone help me translate this? [boodskap #19781] Sa, 09 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
rfed...  is tans af-lyn  rfed...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hello, I am an English-speaking American and I was wondering whether you or
someone in this newsgroup would be willing to translate the following lettr
for me. Thanks very much, Robyn

>>
>> Dad now please tell meegan that I did recieve her email and I sent a
>> reply,
>> but you did not get it, Dad I have to tell you something, serious, dad ek
>> is
>> baie ongelukig here ek het vir julle gese dat alles is reg maar ek kan
>> nie
>> hier bly nie, Ek het met my counsler gepraat en ek gaan a ander family kry
>> ek ge nie opp nie ek vou jou nie tell nie want ek wou nie he dat jou en ma
>> worry van my maar ek kan nie robyn geluckig maak nie, alles is nie reg die
>> kinders haat my en hulle se naame vir my en die oudste vertel haar ma op
>> my
>> as ek vergeet iets, pa gister het Robyn ge se dat ek moet uit die kombus
>> kry
>> en ek het gehuil in my kammer en ek het niks ge eet en dan wanner ek wou
>> uit
>> gaan het sy en hy gese dat ek kan nie en ek het ge se dat ek het a slappie
>> gehe en hulle het vir my gese dat as ek nie alles reg doen nie vandag dan
>> gaan hulle my ground so dat ek kan nie uit gaan nie verskies my afrikaans,
>> pa ek hope dat jy verstaan wat ek se daar is baie ander dinge what hulle
>> doen maar ek kan nie jou no vertel nie maar as ek hier vir elf maande bly
>> sal ek mal word ek gaan nerens nie en ek is geluckig wanner ek is met my
>> vriende maar rerig pa ek wens ek het jou vertel maar ek wou net heir
>> prober
>> maar rerig ek is so ongeluckig heir ek huil altyd die kinders is aaklig
>> hulle luster nie en hulle hardloop weg van my af en ek kan hulle nie kry
>> om
>> te doen what ek moet doen nie, pa aseblief verstaan ek moet alles vir jou
>> vertel maar ek kan dit nie skryf nie, miskien kan jy my bell at Josy's se
>> plek whant ek moet uit kom en ek dink dat op saterdag ek gaan by haar huis
>> slaap heir is haar telephone nommer, 3830638 ek sal weer skryf en vertel
>> jou
>> wanner jy kan my bel okay ek het jou lief ek hope jy verstaan my and I
>> hope
>> you are not disapointed but really dad I have given it my best ek moet my
>> course cansileer, rerig pa hierdie mense maak my mal ek kan dit nie vir
>> een
>> more maande vat nie sy is lelik en sy hou nie baie van my af nie ek gaan
>> nie
>> ry in a car nie jammer pa, ek het you baie lief!
>>
>>
>>
>>

>>

__

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Could someone help me translate this? [boodskap #19794 is 'n antwoord op boodskap #19781] So, 10 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hen...  is tans af-lyn  hen...
Boodskappe: 133
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Senior Lid
rfed...@my-dejanews.com wrote:
> Hello, I am an English-speaking American and I was wondering whether you or
> someone in this newsgroup would be willing to translate the following lettr
> for me. Thanks very much, Robyn

With pleasure, Robyn!

She says the US is a wonderful place, you are a most considerate person,
and your kids are little angels. She loves every minute there.

Her only concern is the effect the American culture is having on her. In
the space of a month her mother language, Afrikaans, has deterioted to the
extend that she can hardly write it anymore. Quite devastating for the poor
girl.

Sy sê ook dat as haar Afrikaans nie so versleg het nie, en jy dit beter kon
verstaan het, sy sou gesê het jy moet in jou in jou moer vlieg. Ek stem met
haar saam.

Regards

Henri Burger, Tzaneen, RSA
'Afrika is nie vir Sissies nie!'

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Could someone help me translate this? [boodskap #19796 is 'n antwoord op boodskap #19781] So, 10 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Betsie" writes: >

Gloudina
>
> Ek is lus en skryf privaat vir hierdie dame en vra haar of daar iets is
> wat ons kan doen om te help. Miskien kan ek die kind bel, ons
> telefoonoproepe is maar n dime op Sondae!
>
> Ek voel dat iemand moet hier vir kind in die bresse tree, en ek wonder
> of die pa toe ooit daardie boodskap gekry het.
>
> Of dink jy dis inmengery in n ander se saak?
>
> Betsie

Wel, ongelukkig het Julie nou al vir die
vroumens die vertaling van die brief gestuur,
en daar was seker konfrontasies daaroor.Mens
kan alleen wonder hoe Julie tot so 'n stap
kan oorgaan. Die arme meisie moes seker les
opsê oor wat sy in die brief geskryf het.

Wat my gerusstel, is dat daar darem 'n
"counselor" in die ekwasie is. Dis haar
werk om sulke probleme op te los, en sy
sal seker ook weet hoeveel dit nou maar net
huis toe verlang en so aan is. Die persoon,
heelwaarskynlik 'n meisie, loop 'n kursus,
sien ek.

Maar as jy die moed het, epos die vrou en
vind uit of jy kan help. Niemand sal vir
jou blameer as jy navraag doen nie. Sy het
tog self die brief vir vertaling op die net
gesit.

Gloudina
Re: Could someone help me translate this? [boodskap #19815 is 'n antwoord op boodskap #19781] Ma, 11 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
hen...@my-dejanews.com wrote:
>
> rfed...@my-dejanews.com wrote:
>> Hello, I am an English-speaking American and I was wondering whether you or
>> someone in this newsgroup would be willing to translate the following lettr
>> for me. Thanks very much, Robyn
>
>
> Sy sê ook dat as haar Afrikaans nie so versleg het nie, en jy dit beter kon
> verstaan het, sy sou gesê het jy moet in jou in jou moer vlieg. Ek stem met
> haar saam.
>
> Regards
>
> Henri Burger, Tzaneen, RSA
> 'Afrika is nie vir Sissies nie!'
>
Hee Haaa!!!! Very good translation Henri!

:)

Lou
Re: Could someone help me translate this? [boodskap #19836 is 'n antwoord op boodskap #19781] Di, 12 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Baie netjies meneer.

hen...@my-dejanews.com wrote in message ...
>
>
> rfed...@my-dejanews.com wrote:
>> Hello, I am an English-speaking American and I was wondering whether you or
>> someone in this newsgroup would be willing to translate the following lettr
>> for me. Thanks very much, Robyn
>
> With pleasure, Robyn!
>
> She says the US is a wonderful place, you are a most considerate person,
> and your kids are little angels. She loves every minute there.
>
> Her only concern is the effect the American culture is having on her. In
> the space of a month her mother language, Afrikaans, has deterioted to the
> extend that she can hardly write it anymore. Quite devastating for the poor
> girl.
>
> Sy sê ook dat as haar Afrikaans nie so versleg het nie, en jy dit beter kon
> verstaan het, sy sou gesê het jy moet in jou in jou moer vlieg. Ek stem met
> haar saam.
>
> Regards
>
> Henri Burger, Tzaneen, RSA
> 'Afrika is nie vir Sissies nie!'
>
> -----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
> http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Could someone help me translate this? [boodskap #19837 is 'n antwoord op boodskap #19781] Di, 12 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Yeah right,six months old. Dink jy almal is bloody simpel ?

Julie wrote in message ...
>
> Betsie wrote in message
> ...
>> Gloudina
>>
>> Ek is lus en skryf privaat vir hierdie dame en vra haar of daar iets is
>> wat ons kan doen om te help. Miskien kan ek die kind bel, ons
>> telefoonoproepe is maar n dime op Sondae!
>
>
> Received: from Rob...@aol.com
> by imo19.mx.aol.com (IMOv18.1) id PBPCa18628
> for ; Sat, 9 Jan 1999 20:29:31 +1900 (EST)
> Message-ID:
> Date: Sat, 9 Jan 1999 20:29:31 EST
> To: gotr...@sprynet.com
> Mime-Version: 1.0
> Subject: Re: afrikaans
> Content-type: text/plain; charset=US-ASCII
> Content-transfer-encoding: 7bit
> X-Mailer: AOL 4.0 for Windows 95 sub 205
> Status:
>
> Julie -- this letter is six months old; it was found in a trash can. So
> don't
> worry about it too much!
> Regards,
> Robyn
>
Re: Could someone help me translate this? [boodskap #20036 is 'n antwoord op boodskap #19781] Do, 21 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Jong, daar's netnou 'n helse gemors. Ek is maar van die bitter soort. Jy
moet darem baie soet wees om dit weg te kry.

Doedie Nel wrote in message ...
>
>
> Alwyn Van Rooyen wrote:
>
>> Yeah right,six months old. Dink jy almal is bloody simpel ?
>>
>
> Liewe Alwyn,
>
> Moenie so bitter wees nie. Jy klink nou net soos jou naam. Skakel liewer my
> nommer en ontmoet my by Zoo Lake dan gesels ons. Ek belowe jou, soeter as ek
> kry jy nie maklik nie....
>
> Liefies
>
> Doedie Nel
>
Re: Could someone help me translate this? [boodskap #20037 is 'n antwoord op boodskap #19781] Do, 21 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan Megannon  is tans af-lyn  Jan Megannon
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Net soos alle Iere nie aan die IRA behoort nie, net so kan 'n mens nie 'n
nasie oordeel volgens een mens se optrede nie.

Maar hel, persoonlik dink ek Amerikaners is nou nie van jou mees gepaste
volke op hierdie aarde nie!

Om 'n sê ding aan te pas wat oor die Verenigde Koningkryk gesê word:

The Irish may not know what they are fighting for, but they are prepared to
die for it!
The Welsh keep the Sabbath and everything else they can lay their hands on!
The Scottish pray on their knees and their neighbours,
And the British claim to be a self-made nation (which relieves the Good Lord
of a hell of a responsibility!!!)!

Die deel oor die Britte is eintlik meer van toepassing op die Amerikaners!!

Jan Patrick Megannon jmeg...@intekom.co.za.no.bs
Remove the .no.bs (No Bullshit) to email me!!.

Some people wonder if there is life after death.
In fact, some people make me wonder if there is life after BIRTH!!!

Julie wrote in message ...
>
> rfed...@my-dejanews.com wrote in message
> ...
>> Hello, I am an English-speaking American and I was wondering whether you or
>> someone in this newsgroup would be willing to translate the following lettr
>> for me. Thanks very much, Robyn
>
> Translation was email to your aol. address.
>
Re: Could someone help me translate this? [boodskap #20072 is 'n antwoord op boodskap #19781] Vr, 22 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Doedie Nel  is tans af-lyn  Doedie Nel
Boodskappe: 19
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Alwyn Van Rooyen wrote:

> Yeah right,six months old. Dink jy almal is bloody simpel ?
>

Liewe Alwyn,

Moenie so bitter wees nie. Jy klink nou net soos jou naam. Skakel liewer my
nommer en ontmoet my by Zoo Lake dan gesels ons. Ek belowe jou, soeter as ek
kry jy nie maklik nie....

Liefies

Doedie Nel
Vorige onderwerp: Platteland
Volgende onderwerp: Vergadering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 15:52:43 MGT 2024