Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: die oorspronk van "wingerd"?
Re: die oorspronk van "wingerd"? [boodskap #17829] Do, 24 September 1998 00:00
Norbert Matheuwezen  is tans af-lyn  Norbert Matheuwezen
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
Thorsten Müller heeft geschreven in bericht
...
> Dagsê almal,

Dagsê Thorsten,

> Die onderwerp sê dit, ek sou graag weet wat die oorspronk van die Afrikaanse
> woord "wingerd" is.

Ja, die oorspronk is dat Nederlandse woord "wingerd"(!) wat komt uit dat
oudere "wyngaard" of "vingaard" net so seer als mens dat Nederlandse woord
"wijn" het dat kom uit "wyn".

> Die Duitse vertaling is eintlik "Weinberg", maar in die
> dialek van die omgewing waar ek woon praat ons ook van 'n "wingert". Terloops,
> ek woon in die "Rheingau", een van die mees bekende wynbougebiede in
> Duitsland. Indien daar geen verwantskap met Nederlands of Vlaams bestaan nie
> (Norbert, kan jy help?) vermoed ek dat dit ons wynboere was wat die woord
> ingevoer het.

Wat niet baie klopt niet ! Nee, Thorsten es stimmt also nicht ! Aber es
stimmt da� gerade auch in das "M�sel-Frankisch" und das
"Ripuarisch-(Rhein)-Frankisch" es "Wingert" genennt werd, was von das
Lateinische her kommt genau wie das Franzosische "vigne".

"Je ne l'o, je ne l'o, je ne lose dire. Je ne vous dirai."

> Dis ook moontlik dat dit van Frans (vigne?) afstam. Die Franse taal het 'n
> groot invloed op die Rheingau-dialek gehad, hulle gebruik bv. woorde soos
> "merci", "chaussee" en "trottoir".

Ook by die "Salische-Franken" het die Romaanse taal baie groot invloed
gehad.

> Groete,
>
> Thorsten

Goet see,

Norbert
Vorige onderwerp: Soek Afrikaanse Vriende!
Volgende onderwerp: die oorspronk van "wingerd"?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 20:20:58 MGT 2024