Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Soek Afrikaanse Vriende!
Soek Afrikaanse Vriende! [boodskap #17822] Do, 24 September 1998 00:00
Hein van Wyk  is tans af-lyn  Hein van Wyk
Boodskappe: 41
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ek & vroulief is op soek na Afrikaanse penvriende / Hetsy plaaslik of vanaf
anderkant die water. Ons is woonagtig in die winderige Baai & hou nogal van
korrespondeer!

Mooi Bly!
Hein

Hein van Wyk
Cell: 083 3101963
H/Tel: 041-733513
ICQ: 7733122
hei...@intekom.co.za
Vorige onderwerp: Ware Afrikaners?
Volgende onderwerp: Re: die oorspronk van "wingerd"?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 16:05:00 MGT 2024