Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Soebatsfontein" deur DONALD RIEKERT
"Soebatsfontein" deur DONALD RIEKERT [boodskap #16107] Vr, 10 Julie 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
SOEBATSFONTEIN
Donald Riekert

Die herder het sy
hande teen die swartdoring
uitgesteek en gesoebat dat
die Boesmanjagters hom nie
sal laat proe aan die
bitteraalwyn Maar op
swart klippers van daardie
fontein het die pyl sy
oophand rooi laat blom
Vorige onderwerp: Hardekoolvuur (?)
Volgende onderwerp: bedstatistiek en ander nice dinge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 17:45:41 MGT 2024