Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » tyd
tyd [boodskap #15279] Do, 28 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
louwtjie  is tans af-lyn  louwtjie
Boodskappe: 10
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
hallo almal

hoe gaan dit vandag??

kan een van julle buitelanders my asseblief sê hoe laat is 1pm edt in suid
afrikaanse tyd

baie dankie
ekke
:)
Re: tyd [boodskap #15280 is 'n antwoord op boodskap #15279] Do, 28 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
ekke heeft geschreven...
> hallo almal
>
> hoe gaan dit vandag??
>
> kan een van julle buitelanders my asseblief sê hoe laat is 1pm edt in suid
> afrikaanse tyd
>
> baie dankie
> ekke
> :)

Hallo Ekke (is dat overigens je naam of zou ik "Ikke" moeten zeggen?)

Bij mij gaat alles z'n gangetje. Het extra lange Pinksterweekeinde staat
voor de deur, dus mag ik niet klagen. Het weer laat een beetje te wensen
over.

Je vraag begrijp ik niet helemaal; waar staat "edt" voor? Is het net zoiets
als GMT of zulu-tijd? Wacht ff, Eastern Daylight Time? (13:00 u hier is 7:00
u in New York)

Het is hier even laat als in Johannesburg (net gecheckt op teletekstpagina
777 :-).

Groeten,
Arthur
Re: tyd [boodskap #15329 is 'n antwoord op boodskap #15279] Vr, 29 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"ekke" writes: > hallo almal
>
> hoe gaan dit vandag??
>
> kan een van julle buitelanders my asseblief sê hoe laat is 1pm edt in suid
> afrikaanse tyd
>
> baie dankie
> ekke
> :)
As edt Noord-Amerikaanse Eastern
Daylight Saving Time is, dan is
dit sewe uur namiddag in SA as
dit een uur namiddag in die
Oostelike tydsone is.
Re: tyd [boodskap #15330 is 'n antwoord op boodskap #15279] Vr, 29 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 May 1998 13:27:02 +0200, "ekke" wrote:

> hallo almal
>
> hoe gaan dit vandag??
>
> kan een van julle buitelanders my asseblief sê hoe laat is 1pm edt in suid
> afrikaanse tyd
>
> baie dankie
> ekke
> :)
>
>
>
Jye,

EDT is die ooskus van Amerika se tydzone - vier ure tans agter die ou
GMT en dus ses ure agter SA tyd. 1pm EDT is dus 7pm in SA. Julle
daar in SA beleef die dae voor ons daarby uitkom. Ek bly in Minnesota
waar ons op Central Time is (CDT) wat nog 'n uur later is - ons
verskil tans sewe ure van SA.

In die winter (ons s'n) en julle somer, verander ons ons oorlosies
sodat ons agte ure van SA verskil - die ooskus van Amerika verskil dan
sewe ure van SA.

Hoop my twee stuiwers in die armbeurs help....
Vorige onderwerp: Johan en sy uit die mode gifpyle
Volgende onderwerp: Re: Just so you know it happens else where too
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 10:09:06 MGT 2024