Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Konstant se beroep.
Re: Konstant se beroep. [boodskap #14963] Wo, 20 Mei 1998 00:00
Besorgd  is tans af-lyn  Besorgd
Boodskappe: 4
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Wel soos die @##$$%^ te kere gaan en af maai onder die boere wat verwag jy. Gaan jy stilsit en kyk hoe dit verder gaan, pas net op een van die dae is dit nader aan die huis, jy is nie meer veilig in die dorpe eers nie. Kyk hoefeel gewopende rowe is daar per dag. Ont hou net die boere voorsien die hele land van kos en buitelandse inkomste.

Cyberant skryf...
> Wat kan die moontlikke na-gevolge wees van verskerpte bewapening onder die boere gemeenskap, en opgeknapte paraatheid?
>
> Kan ons nie dalk binnekort bloedvergieting verwag nie?
>
Re: Konstant se beroep. [boodskap #14964 is 'n antwoord op boodskap #14963] Wo, 20 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
jopie  is tans af-lyn  jopie
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
cybe...@netcafe.co.za skryf...
>
> Wat kan die moontlikke na-gevolge wees van verskerpte bewapening onder
> die boere gemeenskap, en opgeknapte paraatheid?
>
> Kan ons nie dalk binnekort bloedvergieting verwag nie?
>

Indien dit die bloed van die moordenaars gaan wees, sal dit 'n baie goeie
ding wees.

John
Vorige onderwerp: DIE DOOD: Die laaste woord.........
Volgende onderwerp: Re: Hello daar Tannie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 00:03:28 MGT 2024