Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DIE DOOD: Die laaste woord.........
DIE DOOD: Die laaste woord......... [boodskap #14957] Wo, 20 Mei 1998 00:00
Galjoen!  is tans af-lyn  Galjoen!
Boodskappe: 44
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
Alhoewel min mense dit so interpreteer, is die geheim van die
lewe as volg:
Elke mens word gebore met 'n sekere kwota woorde,
as hierdie kwota opgebruik is, gaan jy dood.
M.a.w. jy praat todat jou kwota op is en jy die laaste woord spreek,
daarna kom die dood. So was dit nog altyd.
Jy weet natuurlik nie wat die kwota is nie,
dit word deur die Liewe Heer bepaal.

Vriendelike groete
(en tel jou woorde!)
|
| ___/////
| / \ /|
| / O \ \/ |
J > / /\ |
\_________/ \|
\\\
Vorige onderwerp: Boere moord
Volgende onderwerp: Re: Konstant se beroep.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 13:43:24 MGT 2024