Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » afrikaners in london
afrikaners in london [boodskap #14723 is 'n antwoord op boodskap #14727] Vr, 15 Mei 1998 00:00
Carel van der Wath  is tans af-lyn  Carel van der Wath
Boodskappe: 4
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
hi daar

net 'n vinnige wondertjie: Ek is al 2 jaar in london, en vandat ek hier
geland het, voel dit vir my asof die getalle SA'ners hier eksponensieel
toeneem. Ons is 6 afrikaners in 'n huis, my pelle is 12 piete in 'n huis
en so kan ek aangaan. Man, deesdae praat ek net engels in die
werksomgewing! Wat ek graag wil weet is die persepsie wat hier so
oorweldigend is, ook in SA waarneembaar?

lekker somergroete uit London

Carel van der Wath
Re: afrikaners in london [boodskap #14724 is 'n antwoord op boodskap #14723] Vr, 15 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
dega  is tans af-lyn  dega
Boodskappe: 23
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Jy meen die persepsie dat die getal suid afrikaners eksponensieel toeneem ?
Ja piet ........ ons is nogal 'n vrugbare klompie :)

Carel van der Wath wrote in message >
> net 'n vinnige wondertjie: Ek is al 2 jaar in london, en vandat ek hier
> geland het, voel dit vir my asof die getalle SA'ners hier eksponensieel
toeneem. Wat ek graag wil weet is die persepsie wat hier so oorweldigend is,
ook in SA waarneembaar?
Re: afrikaners in london [boodskap #14725 is 'n antwoord op boodskap #14723] Vr, 15 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
dega  is tans af-lyn  dega
Boodskappe: 23
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Jy meen die persepsie dat die getal suid afrikaners eksponensieel toeneem ?
Ja piet ........ ons is nogal 'n vrugbare klompie :)

Carel van der Wath wrote in message >
> net 'n vinnige wondertjie: Ek is al 2 jaar in london, en vandat ek hier
> geland het, voel dit vir my asof die getalle SA'ners hier eksponensieel
toeneem. Wat ek graag wil weet is die persepsie wat hier so oorweldigend is,
ook in SA waarneembaar?
Re: afrikaners in london [boodskap #14726 is 'n antwoord op boodskap #14723] Vr, 15 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
dega  is tans af-lyn  dega
Boodskappe: 23
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Jy meen die persepsie dat die getal suid afrikaners eksponensieel toeneem ?
Ja piet ........ ons is nogal 'n vrugbare klompie :)

Carel van der Wath wrote in message >
> net 'n vinnige wondertjie: Ek is al 2 jaar in london, en vandat ek hier
> geland het, voel dit vir my asof die getalle SA'ners hier eksponensieel
toeneem. Wat ek graag wil weet is die persepsie wat hier so oorweldigend is,
ook in SA waarneembaar?
Re: afrikaners in london [boodskap #14727 is 'n antwoord op boodskap #14723] Vr, 15 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
dega  is tans af-lyn  dega
Boodskappe: 23
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Jy meen die persepsie dat die getal suid afrikaners eksponensieel toeneem ?
Ja piet ........ ons is nogal 'n vrugbare klompie :)

Carel van der Wath wrote in message >
> net 'n vinnige wondertjie: Ek is al 2 jaar in london, en vandat ek hier
> geland het, voel dit vir my asof die getalle SA'ners hier eksponensieel
toeneem. Wat ek graag wil weet is die persepsie wat hier so oorweldigend is,
ook in SA waarneembaar?
Vorige onderwerp: Vriende Oorsee?!
Volgende onderwerp: Re: Visum vir Australie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 21:22:29 MGT 2024