Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Re: Visum vir Australie
Re: Visum vir Australie [boodskap #14943] Wo, 20 Mei 1998 00:00
Galjoen!  is tans af-lyn  Galjoen!
Boodskappe: 44
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
nomad@rest.oasis wrote:
>
> Noudat ons terug is in die 'common wealth', is dit nog nodig om visums te
> verkry om Oz te besoek (op vakansie)?
>
> Miskien kan Onrusstoker my hier reghelp?

Ek weet nie of jy een is nie maar:
Ek het ideologiese en morele "probleme" daarmee om mense aan te moedig
om te emmigreer,
Australie te besoek met die oog op emmigrasie ens. ens.
Ek vind daar word altyd raad gegee oor die materiele dinge van
visums, huise, die prys van dit of dat, en dit is tog nie eintlik
waaroor dit gaan nie...! "(Of behoort te gaan nie!)

Die lewe gaan oor veel meer as dit my liewe vriend.

PS: Maar jy is welkom om hier te kom toer...

Vriendelike groete.
Vorige onderwerp: afrikaners in london
Volgende onderwerp: Visum vir Australie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:31:22 MGT 2024