Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vlagkunde
vlagkunde [boodskap #145023] Vr, 12 April 2024 19:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vlagkunde
Afbreking: vlag•kun•de
Samestelling: vlag + kunde


Selfstandige naamwoord: vlagkunde
Meervoud:

Betekenis:
• Die studie van vlae.

Gebruik:
• In die vlagkunde word daar selde tussen goud en geel onderskei.

Sinoniem:
• banistiek
• vexillologie

Vertaling:
Engels: vexillology
Nederlands: vlaggenkunde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorboord
Volgende onderwerp: Tsjeggies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:50:38 MGT 2024