Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waars Koos ?
Waars Koos ? [boodskap #12808] Ma, 23 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Galjoen!  is tans af-lyn  Galjoen!
Boodskappe: 44
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
Wat het van koos geword ?

Ek kuier te min op die nuusgroep, lyk my, om tred te hou
met wat aangaan, (ek kan nie onthou wie veronderstel is om my
vyande en vriende te wees nie). Ek onthou wel Koos en Gloudina het nog
altyd baie bydraes gemaak. Maar waars Koos nou ?

Groete.
Re: Waars Koos ? [boodskap #12810 is 'n antwoord op boodskap #12808] Ma, 23 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:

> Rasionalisering van rekenaars, reformats, herinstallerings van Win95
> en so aan het beteken ek gebruik nou my regte naam.

Is nie. Jy is 'geëxpose' op rec.sport.rugby.union!
Re: Waars Koos ? [boodskap #12811 is 'n antwoord op boodskap #12808] Ma, 23 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Feb 1998 23:37:48 +1100, Onrusstoker
wrote:

[/color]
> Ek kuier te min op die nuusgroep, lyk my, om tred te hou
> met wat aangaan, (ek kan nie onthou wie veronderstel is om my
> vyande en vriende te wees nie). Ek onthou wel Koos en Gloudina het nog
> altyd baie bydraes gemaak. Maar waars Koos nou ?>>

Rasionalisering van rekenaars, reformats, herinstallerings van Win95
en so aan het beteken ek gebruik nou my regte naam.
Cheers
Ferdi
Re: Waars Koos ? [boodskap #12883 is 'n antwoord op boodskap #12808] Wo, 25 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi:

> >
>
> Rubbish. Ek expose net in die park met 'n vuil reënjas.

Bly om te sien daai klomp idiote van rsru het nog nie jou humorsin
doodgemaak nie, 'Flash'.
Re: Waars Koos ? [boodskap #12884 is 'n antwoord op boodskap #12808] Wo, 25 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Feb 1998 22:07:55 -0700, "Henri Burger"
wrote:

>

Rubbish. Ek expose net in die park met 'n vuil reënjas.
Vorige onderwerp: Squirrel se stupid nonsens
Volgende onderwerp: Stempos Penvriende!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 18:26:55 MGT 2024