Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Ek hou van Blou" deur A.D. KEET
"Ek hou van Blou" deur A.D. KEET [boodskap #12388] Do, 29 Januarie 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
EK HOU VAN BLOU
A.D.Keet

O vra my nie my liefde,
Ek het dit weggegee
Aan 'n kleine koringblommetjie
En aan die grote see.

Ek hou van bloue blomme,
ék Aanbid die hemelblou,
En jou oë vermy dit kon ek nie -
Ek min hul meer dan jou.
Vorige onderwerp: "Kaapstad '76 " deur FERDI GREYLING
Volgende onderwerp: "Bisho" deur FERDI GREYLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 21:15:57 MGT 2024