Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bainskloof
Bainskloof [boodskap #121053] Di, 20 November 2018 14:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bainskloof is een van die skilderagtigste passe in Suid-Afrika. In 1854 geopen deur die beroemde koloniale ingenieur, Andrew Geddes Bain. Die pas begin naby Wellington en volg die loop van die Witrivier. Dit styg tot 2,000 voet bo seespieël en is sowat 20 myl lank.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Baines, Thomas
Volgende onderwerp: Baird, Sir David
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 19:21:06 MGT 2024