Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Pasgebore baba sterf in smeulende asblik
Pasgebore baba sterf in smeulende asblik [boodskap #119356] Do, 04 Maart 2010 20:06 na volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Pasgebore baba sterf in smeulende asblik

2010-03-04 12:40

Johannesburg - Pendelaars by die Mabopane-treinstasie het 'n gru-vonds
gemaak toe hulle 'n pasgebore baba in 'n smeulende asblik gevind het.

Die baba het tussen bloedbesmeerde papiere gelê. Die polisie vermoed
die kind se ma het op straat geboorte geskenk en die kind in die
asblik gegooi.

Insp. Llifi Ramatlo het gesê toe pendelaars die baba gevind het, het
sy geleef, maar toe die polisie op die toneel aankom, was die baba
dood.

( The Star - http://www.thestar.co.za/ )

( http://tinyurl.com/yg5m7td )
Re: Pasgebore baba sterf in smeulende asblik [boodskap #119357 is 'n antwoord op boodskap #119356] Do, 04 Maart 2010 20:11 Na vorige boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 4, 10:06 pm, Etienne Marais wrote:
> Pasgebore baba sterf in smeulende asblik
>
> 2010-03-04 12:40
>
> Johannesburg - Pendelaars by die Mabopane-treinstasie het 'n gru-vonds
> gemaak toe hulle 'n pasgebore baba in 'n smeulende asblik gevind het.
>
> Die baba het tussen bloedbesmeerde papiere gelê. Die polisie vermoed
> die kind se ma het op straat geboorte geskenk en die kind in die
> asblik gegooi.
>
> Insp. Llifi Ramatlo het gesê toe pendelaars die baba gevind het, het
> sy geleef, maar toe die polisie op die toneel aankom, was die baba
> dood.
>
> (  The Star -http://www.thestar.co.za/)
>
> (http://tinyurl.com/yg5m7td)

Tipies Afrika barbarisme !
Vorige onderwerp: Julius Malema, die grapgat
Volgende onderwerp: 20-Jarige swart matriek barbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 19:35:19 MGT 2024