Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Plaasmoord is 'lae intensiteit oorlog'
Plaasmoord is 'lae intensiteit oorlog' [boodskap #119347] Wo, 03 Maart 2010 10:44
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Alani Janeke
Kaapstad - Plaasmoorde neem nou epidemiese afmetings aan, met boere
wat hulleself in ‘n lae intensiteit oorlog bevind eerder as net in
enkele misdaadvoorvalle, sê die VF+.

Luidens ‘n verklaring sê adv. Anton Alberts, die party se ekonomiese
parlementêre woordvoerder, heers daar skok in die party se geledere
oor die twee plaasmoorde wat die afgelope naweek in Limpopo
plaasgevind het.

Alberts meen die kombinasie van die terreur van plaasmoorde en
verhoogde krag- en brandstofpryse is ‘n doodsteek vir die
boerderybedryf, asook voedselsekuriteit, in die land.

“Indien mens boonop die abortiewe grondeiseproses daarby voeg, is dit
duidelik dat boere in Suid-Afrika uiters dapper mense is deur steeds
te probeer voortboer.”

– Lees meer op landbou.com.

( http://tinyurl.com/ycc6bmt )
Vorige onderwerp: Munisipaliteite en Eskom
Volgende onderwerp: Arrestaties in moord op Vlaams zakenman in Zuid-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 15:57:58 MGT 2024