Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "H. Petrus" deur N.P. VAN WYK LOUW
"H. Petrus" deur N.P. VAN WYK LOUW [boodskap #11846] So, 14 Desember 1997 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
H. PETRUS
N.P.Van Wyk Louw

'n Jakkals grawe in die sneeu
hy's rooi en spikkel teen die wit
en skrik en luister stywe-oor
na êrens-op-die-werf se spit.

My land, my dor, verlate land:
iets wens olywe groei in jou:
dat alles klein, Latyns, gaan word
en kalk-wit kerkies bou.

Die jakkals grawe in die son,
hy skop 'n bietjie nugter wit
rondom sy agterboudjies uit.
En Dowe-Peet hou aan met spit.
Vorige onderwerp: "Voorskrif" deur D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: "Maria" deur W.E.G. LOUW
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 17:38:08 MGT 2024