Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Op soek na Afrikaanse vriende!
Op soek na Afrikaanse vriende! [boodskap #11842] Sa, 13 Desember 1997 00:00
Hein van Wyk  is tans af-lyn  Hein van Wyk
Boodskappe: 41
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ons is van Port Elizabeth/ Suid-Afrika & sal graag met ander getoude pare
wil korrespondeer?!
In elk geval, enige iemand is welkom om met ons te kommunikeer / of jy nou
van Suid-Afrika is of nie, skryf maar! Selfs die enkelinge; ons sal ook van
julle graag wil hoor. Kom ek wees eerlik; somtyds kommunikeer mense met 'n
ou & dan ewe skielik sonder rede hou hulle sommer op met skryf/ iets wat ek
seker nie sal verstaan nie. So, wat ek se is; ons soek mense met wie ons
baie goeie vriende mee kan word?!

Groete uit die Baai!
Hein&Elsje
Vorige onderwerp: Re: Dáárdie naam!
Volgende onderwerp: 'n Legende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 22:01:08 MGT 2024