Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Dáárdie naam!
Re: Dáárdie naam! [boodskap #11756] Wo, 10 Desember 1997 00:00 na volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hjalmar Gerber wrote in article
...
> Key Bored/TV :
>
>
> Hou nou styf vas. Hier is ons dit ernstig eens. Ek wou maar
> net daarop wys dat Gloudina - die een met die hamer-en sekel
> tattoo en die rooi onderklere -

Ag myn lieven loven. Eintlik wou ek sterker woorde gebruik het. Ek dink as
ek nog éénkeer die naam Gloudina in 'n bespreking moet sien, dan kak ek in
my broek. I mean really. Hjalmar - dis nie direk teen jou gemik nie, dit
het maar net so gebeur dat die perd se rug geknak het toe ek weer dáárdie
naam in 'n skrywe sien.

Ek kan verstaan dat mense al swaarde met haar gekruis het en dat sy
waarskynlik doelbewus mense treiter, en sodoende verseker dat sy die
heeltyd 'n onderwerp van bespreking bly. Maar mag ek nederig smeek om vir
eens en vir altyd van dié naam verlos te word?

Ek is 'n vredeliewende mens wat elkeen sy plekkie in die son en op 'n
nuusgroep gun. Maar Gloudina is nie net holrug gery nie, haar rugstring
sleep al op die grond.

Alwyn
Re: Dáárdie naam! [boodskap #11763 is 'n antwoord op boodskap #11756] Wo, 10 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hjalmar Gerber  is tans af-lyn  Hjalmar Gerber
Boodskappe: 72
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Volle Lid
Alwyn Nel smeek. . .

Rakende Gloudina.

> Ek kan verstaan dat mense al swaarde met haar gekruis het en dat sy
> waarskynlik doelbewus mense treiter, en sodoende verseker dat sy die
> heeltyd 'n onderwerp van bespreking bly. Maar mag ek nederig smeek om
> vir eens en vir altyd van dié naam verlos te word?

Alwyn, jy is heeltemal reg. Ek sal ophou om in die Gloudina-moeras
te stoei. Ek word vuil en sy geniet dit.

Daar is in elk geval niks aan haar te doene nie. As sy verder links
leun gaan sy regs wees.

Voortaan . . . niks meer Gloudina nie.

Ek was net die moer omdat sy haarself as die Afrikaner-ambassadeur
in Kanada aangestel het.

Hjalmar
________
Re: Dáárdie naam! [boodskap #11791 is 'n antwoord op boodskap #11756] Do, 11 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Alwyn Nel wrote in message ...
>
>
> Hjalmar Gerber wrote in article
> ...
>> Key Bored/TV :
>>
>>
>> Hou nou styf vas. Hier is ons dit ernstig eens. Ek wou maar
>> net daarop wys dat Gloudina - die een met die hamer-en sekel
>> tattoo en die rooi onderklere -
>
> Ag myn lieven loven. Eintlik wou ek sterker woorde gebruik het. Ek dink as
> ek nog éénkeer die naam Gloudina in 'n bespreking moet sien, dan kak ek in
> my broek. I mean really. Hjalmar - dis nie direk teen jou gemik nie, dit
> het maar net so gebeur dat die perd se rug geknak het toe ek weer dáárdie
> naam in 'n skrywe sien.
>
> Ek kan verstaan dat mense al swaarde met haar gekruis het en dat sy
> waarskynlik doelbewus mense treiter, en sodoende verseker dat sy die
> heeltyd 'n onderwerp van bespreking bly. Maar mag ek nederig smeek om vir
> eens en vir altyd van dié naam verlos te word?
>
> Ek is 'n vredeliewende mens wat elkeen sy plekkie in die son en op 'n
> nuusgroep gun. Maar Gloudina is nie net holrug gery nie, haar rugstring
> sleep al op die grond.

Daaroor moet jy haar aanspreek - dis is syself wat verklaar dat sy sommer
net kontensieuse dinge op die nuusgroep kwytraak om beroering te veroorsaak
(en dan vreeslik kruidjie-roer-my-nie reageer as sy wel beroering kry)

Groete, Leendert
Re: Dáárdie naam! [boodskap #11794 is 'n antwoord op boodskap #11756] Do, 11 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
FanTim[2]  is tans af-lyn  FanTim[2]
Boodskappe: 14
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
@igs.net <@igs.net> wrote in message <66oorh$7i8

Maar sien jy nie, Alwyn, hulle het iemand
nodig om 'n "Kommunis" te noem, om te blameer,
om op te skel, net soos daardie Apartheidsvarke
wat die hele SA bevolking vir dekades geterroriseer
het deur net "Kommunis" te skree. As hulle nie

Soos sommige mense nou doen deur "Apartheidsvark!!" te skreeu.

so-iets kan optower nie, dan moet hulle miskien
in eie boesem kyk, en die duiwel daar sien, en
hulle kan dit nie doen nie, anders val hulle
met hulle gesigte in die stront wat hulle self
produseer. So,verwag dat elke ou reaksionere
ou soos Hjalmar en Leendert op een of ander
stadium sal skree iemand is 'n Kommunis.

Gloudina
Re: Dáárdie naam! [boodskap #11795 is 'n antwoord op boodskap #11756] Do, 11 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Alwyn Nel" writes: >

>
> Ag myn lieven loven. Eintlik wou ek sterker woorde gebruik het. Ek dink as
> ek nog éénkeer die naam Gloudina in 'n bespreking moet sien, dan kak ek in
> my broek. I mean really. Hjalmar - dis nie direk teen jou gemik nie, dit
> het maar net so gebeur dat die perd se rug geknak het toe ek weer dáárdie
> naam in 'n skrywe sien.
>
> Ek kan verstaan dat mense al swaarde met haar gekruis het en dat sy
> waarskynlik doelbewus mense treiter, en sodoende verseker dat sy die
> heeltyd 'n onderwerp van bespreking bly. Maar mag ek nederig smeek om vir
> eens en vir altyd van dié naam verlos te word?
>
> Ek is 'n vredeliewende mens wat elkeen sy plekkie in die son en op 'n
> nuusgroep gun. Maar Gloudina is nie net holrug gery nie, haar rugstring
> sleep al op die grond.
>
> Alwyn
>
>

Maar sien jy nie, Alwyn, hulle het iemand
nodig om 'n "Kommunis" te noem, om te blameer,
om op te skel, net soos daardie Apartheidsvarke
wat die hele SA bevolking vir dekades geterroriseer
het deur net "Kommunis" te skree. As hulle nie
so-iets kan optower nie, dan moet hulle miskien
in eie boesem kyk, en die duiwel daar sien, en
hulle kan dit nie doen nie, anders val hulle
met hulle gesigte in die stront wat hulle self
produseer. So,verwag dat elke ou reaksionere
ou soos Hjalmar en Leendert op een of ander
stadium sal skree iemand is 'n Kommunis.

Gloudina
Re: Dáárdie naam! [boodskap #11827 is 'n antwoord op boodskap #11756] Vr, 12 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 10 Dec 1997 19:45:29 GMT, "Alwyn Nel" <ne...@global.co.za> wrote:

<<>Ek is 'n vredeliewende mens wat elkeen sy plekkie in die son en op 'n
>nuusgroep gun. Maar Gloudina is nie net holrug gery nie, haar rugstring
>sleep al op die grond.>>

Wel sorry pal, maar jy verveel nou weer die kak uit my uit.
Nou wat nou gemaak?
Re: Dáárdie naam! [boodskap #11839 is 'n antwoord op boodskap #11756] Sa, 13 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in article

> Wel sorry pal, maar jy verveel nou weer die kak uit my uit.

Alreeds? Na omtrent vyf of ses briewe in ses maande? Wag tot ek 'n Ferdi
pull en ook elke dag 'n klomp stront pos.

> Nou wat nou gemaak?

Mmm. Ek sal maar in die naaste hoek gaan sit en huil. Miskien byt ek my
polse af. Of jy kan natuurlik 'n oorlas van jouself elders gaan maak.

Ek wonder nounet. Hoekom sou Leendert na jou verwys as "afstootlik?"

Hie hie hie. (Sorry, kon nie help nie)
Alwyn
Vorige onderwerp: Beperking van godsdiensvryheid
Volgende onderwerp: Op soek na Afrikaanse vriende!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 13:47:16 MGT 2024