Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Beperking van godsdiensvryheid
Beperking van godsdiensvryheid [boodskap #11780 is 'n antwoord op boodskap #11783] Do, 11 Desember 1997 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Persvrystelling van Christene vir die Waarheid:

******************************

December 10, 1997
CHURCH FREEDOM LIMITED BY "COUNSELLING" AMENDMENT
Religious freedom is seriously compromised by the recent dictatorial
amendment to the Medical and Dental Act. This amendment seeks to make
counselling the domain of psychologists alone and will criminalise any
pastoral counselling which takes place outside of denominational
structures.
In commenting on the amendment, Prof Jan van Arkel, of the Department of
Practical Theology at UNISA, said that counselling will only be possible
within denominational structures as part of their worship but is virtually
forbidden when it involves people outside of the church. He is concerned
about the "imperialistic" attitude of the Professional Board of
Psychologists who require pastoral counselors to be registered as
"assistant psychologists" with the Board. The vast amount of counselling in
South Africa has always been pastoral - psychologists have played a minor
part. Since when has counselling become their domain?
It is ironical that while the 50 years since the Universal Declaration of
Human Rights is being celebrated in South Africa the basic rights of
religious freedom and freedom of association are being severely compromised
by this autocratic law. Where is South Africa's "moral high-ground" which
Dr Barney Pityana boasts of?
Christians for Truth, consisting of 85,000 members, calls on Government to
revoke this anti-freedom law if it is serious about human rights.

For more information contact: Rev F. Sibisi or Rev K.Olsen at 032 - 4815512
or 031 - 3058380 (business hours)
Re: Beperking van godsdiensvryheid [boodskap #11781 is 'n antwoord op boodskap #11780] Do, 11 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in message ...
> On Thu, 11 Dec 1997 10:31:46 +0100, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> >
>> ******************************
>>
>> December 10, 1997
>> CHURCH FREEDOM LIMITED BY "COUNSELLING" AMENDMENT
>> Religious freedom is seriously compromised by the recent dictatorial
>> amendment to the Medical and Dental Act. This amendment seeks to make
>> counselling the domain of psychologists alone and will criminalise any
>> pastoral counselling which takes place outside of denominational
>> structures.>>
>
> Beteken dit as jy mense sielkundig wil behandel en hulle professionele
> geld daarvoor wil vra, moet jy n erkende sielkundige wees.

1) Dit gaan oor godsdienstige berading, wat noodwendig sielkundige
dimensies het.

2) Die meeste godsdienstige beraders wat geld vra vir hul dienste is,
inderdaad, ook geregistreerde sielkundiges. Ek dink jy kry in groepe soos
Christian Science berading waarvoor betaal word, en waar beraders nie
gerigistreerde sielkundiges is nie.

3) Die wet verbied berading, ongeag of daarvoor betaal word of nie.

>
> En dat jy dit nie kan doen as jy bloot n grim gesig in n swart suit
> met n bebloede Bybel onder die arm, n happy clappy, n toordokter of n
> duiwelsaanbidder is nie?

Inderdaad. Dit beteken dat die staat my verbied om so 'n persoon te nader
vir berading.

>
> By the way, hoe sal die Christene vir die Waarheid reageer as hulle by
> n Muslim, Hindu of Rastafarier dominee beland vir raadgewing?
> Sal hulle dit aanvaar?

Sekerlik nie. Uit die daardie deel van die persvrystelling wat jy gesny het,
is dit duidelik dat hulle die reg voorbehou om hul reg op vrye assosiasie
uit te oefen.

En let wel. Die persvrystelling is deur CVW gedoen, maar hulle verwys
deurgaans na die uitsprake van Prof van Arkel van UNISA.

Tussen hakies. Ek vind jou beskrywing van bepaalde kategorieë godsdienstige
leiers afstootlik. Dit is natuurlik jou goeie reg om afstootlik te wees,
maar mens moet miskien daarop wys dat dit nie strook met 'n standpunt van
multikulturalele verdraagsaamheid nie.

Vriendelike groete, Leendert
Re: Beperking van godsdiensvryheid [boodskap #11782 is 'n antwoord op boodskap #11780] Do, 11 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Dec 1997 14:09:48 +0100, "Leendert van Oostrum" wrote:
<<>> Beteken dit as jy mense sielkundig wil behandel en hulle professionele
>> geld daarvoor wil vra, moet jy n erkende sielkundige wees.
>
>
> 1) Dit gaan oor godsdienstige berading, wat noodwendig sielkundige
> dimensies het.>>

Maar dan kan die mense mos eenvoudig na hulle dominee toe gaan.

<<>Tussen hakies. Ek vind jou beskrywing van bepaalde kategorieë godsdienstige
> leiers afstootlik. Dit is natuurlik jou goeie reg om afstootlik te wees,
> maar mens moet miskien daarop wys dat dit nie strook met 'n standpunt van
> multikulturalele verdraagsaamheid nie.>>

Tussen hakkies: Ek sien nou dat jy werklik die begrip multikulturalele
verdraagsaamheid verstaan nie. Jy is soos die mense wat reken vryheid
van spraak beteken almal moet met mekaar saamstem. Is daar dalk
dieselfde soort wanbegrip by jou oor demokrasie?
(En Leendert, slaap gerus dat jy al baie kere vir my ook afstootlik
was.)

N.S. Het jy al meer oor Constand Viljoen se aansoek aan die WVK
uitgevind?
Re: Beperking van godsdiensvryheid [boodskap #11783 is 'n antwoord op boodskap #11780] Do, 11 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Dec 1997 10:31:46 +0100, "Leendert van Oostrum" wrote:
<<>Persvrystelling van Christene vir die Waarheid:
>
> ******************************
>
> December 10, 1997
> CHURCH FREEDOM LIMITED BY "COUNSELLING" AMENDMENT
> Religious freedom is seriously compromised by the recent dictatorial
> amendment to the Medical and Dental Act. This amendment seeks to make
> counselling the domain of psychologists alone and will criminalise any
> pastoral counselling which takes place outside of denominational
> structures.>>

Beteken dit as jy mense sielkundig wil behandel en hulle professionele
geld daarvoor wil vra, moet jy n erkende sielkundige wees.

En dat jy dit nie kan doen as jy bloot n grim gesig in n swart suit
met n bebloede Bybel onder die arm, n happy clappy, n toordokter of n
duiwelsaanbidder is nie?

By the way, hoe sal die Christene vir die Waarheid reageer as hulle by
n Muslim, Hindu of Rastafarier dominee beland vir raadgewing?
Sal hulle dit aanvaar?
Re: Beperking van godsdiensvryheid [boodskap #11838 is 'n antwoord op boodskap #11783] Sa, 13 Desember 1997 00:00 Na vorige boodskap
Charl Durand  is tans af-lyn  Charl Durand
Boodskappe: 55
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Leendert van Oostrum wrote in message ...
<<>Persvrystelling van Christene vir die Waarheid:
>
> ******************************
>
> December 10, 1997
> CHURCH FREEDOM LIMITED BY "COUNSELLING" AMENDMENT
> Religious freedom is seriously compromised by the recent dictatorial
> amendment to the Medical and Dental Act. This amendment seeks to make
> counselling the domain of psychologists alone and will criminalise any
> pastoral counselling which takes place outside of denominational

Ek wil nou nie skinder of kwaadpraat nie maar my ondervinding van dominees
wat hul lyf sielkundige hou is maar bra sleg. Hulle het almal een of ander
hobbyhorse, en dis gans en al te dikwels "duiwelse dinge" wat hul graag wil
uitdryf. En om vakgebied soos sielkunde by die ideologie van die kerk (en
dis veral die calvinistiese dominees wat so graag wil shrink speel) is mos
plein onmoontlik, om die waarheid te sê dis heel paradoksaal. Persoonlik
dink ek mense tel meer hangups in die kerk op as daar buite. Nee wat,
dominees moet maar liewers hul 'probleemgevalle' na professioneles verwys en
ophou om met mense se koppe te wil torring. Ek meen, liewe donner, meeste
van hierdie klas mense glo om gay te wees is nog sonde! Hoe help jy n'
persoon met so houding? My ondervinding van hierdie soort ding grens aan die
horror stories wat mens oor die scientology ouens hoor.
Vorige onderwerp: gemeenskap radio
Volgende onderwerp: Re: Dáárdie naam!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 02:50:45 MGT 2024