Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Super-size kiddie put on strict diet
Re: Super-size kiddie put on strict diet [boodskap #117618] Wo, 11 Junie 2008 21:09
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf

>     * Too fat for jail

> Bucharest - Romanian authorities

Ek protesteer teen hierdie algehele misbruik
van die Afrikaanse nuusgroep in Engels oor
'n onderwerp wat algeheel niks met SA of
met SA gebeure te make het nie. Ek wonder
hoekom Dave hierdie poste doen. Om aandag
te trek? Omdat hy nie weet wat om met sy
tyd aan te vang nie? Hy behoort die oktrooi
van die nuusgroep te gaan lees, en op te hou
met hierdie blatante veronagsaming van die
oorspronklike doel van die nuusgroep.
Dis tyd dat die res van die lede van die
nuusgroep hierdie soort Engels-promoverende
Afrikaans-benadelende soort van handeling
ten sterkste afkeur.

Gloudina
Vorige onderwerp: Die Soc.culture.South-africa.afrikaans nuusgroep - "Akte van Oprigting"
Volgende onderwerp: Israel, die probleem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:16:41 MGT 2024