Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Selfaangestelde redakteur van die NG...
Selfaangestelde redakteur van die NG... [boodskap #117606] Di, 10 Junie 2008 07:45 na volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
Gemerk iemand het nie die vermoë om die boodskap te kry dat ek nie behoefte
het om verder met haar te gesels nie omdat sy eenogig is?

Sy soek nie net aandag nie, sy's dikvelliger as 'n seekoei.

Die GAT in die kop het, so lyk dit my, het so groot geword dat alles gewoon
daardeur val.

Dis wat grootheidswaan gewoonlik doen!

Dit lyk asof sy in die waan leef dat die NG aan haar behoort - asof dit haar
persoonlike blog is! - dat sy die agenda en plasings daarvan kan bepaal, dat
sy die reg het om kommentaar te lewer op enige plasing al het die persoon
dit duidelik gemaak dat hy/sy nie met haar kommunikeer nie en nie met haar
wil kommunikeer nie.

En natuurlik gaan sy nou weer haar stront-storie kwytraak dat ek nie weet
wat die woord "ignoreer" beteken nie - asof die GAT in haar kop dit
verstaan.
Re: Selfaangestelde redakteur van die NG... [boodskap #117607 is 'n antwoord op boodskap #117606] Di, 10 Junie 2008 11:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Jun 2008 09:45:24 +0200, "Torreke" wrote:

> Gemerk iemand het nie die vermoë om die boodskap te kry dat ek nie behoefte
> het om verder met haar te gesels nie omdat sy eenogig is?
>
> Sy soek nie net aandag nie, sy's dikvelliger as 'n seekoei.
>
> Die GAT in die kop het, so lyk dit my, het so groot geword dat alles gewoon
> daardeur val.
>
> Dis wat grootheidswaan gewoonlik doen!
>
> Dit lyk asof sy in die waan leef dat die NG aan haar behoort - asof dit haar
> persoonlike blog is! - dat sy die agenda en plasings daarvan kan bepaal, dat
> sy die reg het om kommentaar te lewer op enige plasing al het die persoon
> dit duidelik gemaak dat hy/sy nie met haar kommunikeer nie en nie met haar
> wil kommunikeer nie.
>
> En natuurlik gaan sy nou weer haar stront-storie kwytraak dat ek nie weet
> wat die woord "ignoreer" beteken nie - asof die GAT in haar kop dit
> verstaan.
>
>
>
>

The greatest discovery of any generation is that
a human being can alter his life by altering his attitude.
Re: Selfaangestelde redakteur van die NG... [boodskap #117608 is 'n antwoord op boodskap #117606] Di, 10 Junie 2008 11:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

> Gemerk iemand het nie die vermoë om die boodskap te kry dat ek nie behoefte
> het om verder met haar te gesels nie omdat sy eenogig is?

Ag nee, Torreke. Ek is darem nou werklik baie
teleurgesteld met jou. Word groot man. Selfs
du plessis en 'n paar ander skaam hulle nou
al vir jou onvermoë OM JOU IN TE HOU. Dit
kos nie baie nie. Kners op jou tane, sluk diep
en bid dat jou vingers nie op hulle eie na die
sleutelbord kruip om die geliefde onderwerp
van jou kontemplasie weer te besing nie.

Penkop van die Taggentagste Republiek
Re: Selfaangestelde redakteur van die NG... [boodskap #117611 is 'n antwoord op boodskap #117606] Di, 10 Junie 2008 12:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" < wrote

>
> En natuurlik gaan sy nou weer haar stront-storie kwytraak dat ek nie weet
> wat die woord "ignoreer" beteken nie - asof die GAT in haar kop dit
> verstaan.

Sy't my nie teleurgestel nie.
Re: Selfaangestelde redakteur van die NG... [boodskap #117613 is 'n antwoord op boodskap #117606] Di, 10 Junie 2008 12:58 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Jun 2008 14:29:24 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave" > The greatest discovery of any generation is that
>> a human being can alter his life by altering his attitude.
>
> Ek sien jy skaam jou vir my?

LOL.. ek het volledig geantwoord en dit toe uitgevee.
Want sy is meesterlik om reaksie uit te lok en ek is meeterlik(er)
om deur haar te sien.
As bouwer my handeklap vir jou as skaamtebetuiging sien,
is haar kindsheid besig om te vererger.
Vorige onderwerp: Die 2 Dames
Volgende onderwerp: Die Soc.culture.South-africa.afrikaans nuusgroep - "Akte van Oprigting"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:28:12 MGT 2024