Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die 2 Dames
Die 2 Dames [boodskap #117612] Di, 10 Junie 2008 12:53
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Ek was daar in die boendoes toe ek 2 dames (nie langs maar) ìn die
pad gewaar. Ek het stil gehou om geen ander rede as dat hulle in die
pad was. Nie probeer aandag trek nie en selfs daarteen besluit om
hulle aan te spreek daaroor en slegs die geduldige ek gewees wat
gewag het vir eie ruimte.

Hulle het hulle nie aan my gesteur nie (wat geensins opbouend was
vir die ego nie) en slegs mekaar geselsskap gehou. Ek moes omtrent
verbyskuur en het hulle nie 'n geleentheid om saam te ry gebied nie.
Hulle kan loop.

http://dave.photos.gb.net/p51116826.html
Vorige onderwerp: Sjebeen
Volgende onderwerp: Selfaangestelde redakteur van die NG...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:32:30 MGT 2024