Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Towenares - Eugene Marais
Die Towenares - Eugene Marais [boodskap #112694] Sa, 03 Februarie 2007 06:14
Fritz Wuehler  is tans af-lyn  Fritz Wuehler
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
Die Towenares
Eugene Marais

Wat word van die meisie wat altyd alleen bly?
Sy wag nie meer vir die kom van die jagters nie;
sy maak nie meer die vuur van swart-doringhout nie.
Die wind waai verby haar ore;
sy hoor nie meer die danslied nie;
die stem van die storie-verteller is dood.
G'neen roep haar van ver nie
om mooi woorde te praat.
Sy hoor net die stem van die wind alleen,
en die wind treur altyd
omdat hy alleen is.
Vorige onderwerp: Will the real André Stander please stand up?
Volgende onderwerp: Die weg van eer - Jan F.E. Celliers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 15:43:49 MGT 2024