Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek trek dit terug!
Ek trek dit terug! [boodskap #11181] Do, 06 November 1997 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Oepsie! Ek het seker "reply to author" gedruk i.p.v. "reply to group", en
die boodskap by Koos se privaat laat aflewer. Skuus Koos!

In elk geval, dis wat ek teruggekry het:

************************************************************ *****

On Thu, 6 Nov 1997 09:18:14 +0200, you wrote:

Moet asb nie my privaatheid probeer binnedring deur e-pos ongevraagd
aan my te stuur wat spruit uit n openbare wisseling op die nuusgroep
nie.

***********************************************

En hier volg die boodskap wat ek op die nuusgroep wou plaas:

************************************************

>>[/color]
>
> Kan ek jou asseblief net daarop wys dat ek nie jou vriend is nie?

Ag dis 'n verlies!

[geknip: rasionalisering vir 'n onvermoƫ om verskoning te vrag]

> N.S. Gaan dink bietjie oor die sin waar die volgende in voorkom.
>
> hande geklap het.>>
>
> En probeer die konteks van die hele sin soos n grootmens raak te sien
> in plaas van speletjies met woorde te speel om jou te probeer
> loswikkel iets waarin jy jou gelieg het in n klaarblyklik koorsige lus
> om modder te gooi.
>
> Jy's boring.

Goed Koos, ek trek dit terug: Pakendorf en Du Plessis het heel onkonsekwent
vir die ANC hande geklap.

Tevrede?

> Cheers.
> Moenie worry om te antwoord nie. Ek gaan nie.

Toemaar, niemand sal dit mis nie.

Vriendelike Groete, Leendert
Vorige onderwerp: ANC se geldprobleem
Volgende onderwerp: Puntradio
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 01:02:45 MGT 2024