Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » her:koolkop
her:koolkop [boodskap #10967] Ma, 06 Oktober 1997 00:00
ci...  is tans af-lyn  ci...
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
"Stephanus Schoeman"
wrote:

> Ek het verwag dat 'n klomp van julle op my gaan spring omdat ek erken dat
> ek sonnige SA verlaat het -
> en daar is julle glad gaaf! Ek het nou al klaar my reaksie geformuleer van
> hoe al julle voorsate ook
> Europa verlaat het om donker Afrika mak te maak, ens. En daar van julle die
> wind nou skoon uit my
> seile. Amper soos die grap van die ou wat 'n papwiel gekry het tussen niks
> en nêrens en toe moes
> stap na die naaste plaas. Soos hy stap werk hy hom op. Daar gaan niemand
> tuis wees nie en as daar
> iemand is sal die te suinig wees om die domkrag te leen, ens. Toe hy warm
> en moeg klop, gaan die
> deur oop en hy sê:"steek jou 'jack' in jou gat".

dagsê,

ek het die grap al gehoor, maar dit was lekker om
dit weer te hoor, ek't lekker gekekkel.

ps: iemand wat besonders koel is, word deesdae
'n koolkop genoem ! ;-)))

nou kekkel ek al weer vir die grap...hie.hie.hie..
Vorige onderwerp: Afrikaans is 'n voorreg
Volgende onderwerp: My land
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 14:09:39 MGT 2024