Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaans is 'n voorreg
Afrikaans is 'n voorreg [boodskap #10901] So, 28 September 1997 00:00 na volgende boodskap
Hein van Wyk  is tans af-lyn  Hein van Wyk
Boodskappe: 41
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Hallo daar Almal!

Ek het nou regtig nie geweet daar is 'n afrikaanse nuusgroep nie. Dit is
werklik 'n voorreg om in afrikaans te gesels. Kom ons waardeer ons taal en
praat hom so lank soos wat ons kan.
Vir al ons"ingelse vrinne", dit is nie dat ons nie van engels hou nie, maar
ons is lief vir afrikaans!!!
Terwyl ek so deur hierdie nuusgroep geblaai het, wou dit vir my voorkom of
daar baie van ons afrikaanse broeders & susters oorkant die water is.
Wat 'n interresante verskynsel--- Ek sou graag met julle wou kommunikeer?!
/ Skryf gerus en laat weet hoe dit gaan.

Mooi Bly!!
Hein van Wyk/Port Elizabeth( natuurlik/Suid-Afrika)

E-Pos: he...@hinet.co.za

N.S: Wat van 'n Afrikaanse Website/ Is daar dalk iewers een op die
internet??
.
Re: Afrikaans is 'n voorreg [boodskap #10911 is 'n antwoord op boodskap #10901] Ma, 29 September 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barry  is tans af-lyn  Barry
Boodskappe: 18
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
"Hein van Wyk" schreef:
| Ek het nou regtig nie geweet daar is 'n afrikaanse nuusgroep nie. Dit is
| werklik 'n voorreg om in afrikaans te gesels. Kom ons waardeer ons taal en
| praat hom so lank soos wat ons kan.

Ik vind Afrikaans ook een mooie/grappige taal,
al was het maar dat ik het zonder moeite kan verstaan.
Misschien een ideetje om voor taal even te vragen
of jullie nl.taal "mogen" gebruiken?
| N.S: Wat van 'n Afrikaanse Website/ Is daar dalk iewers een op die
| internet??
Goede nederlandse sites zijn
http://www.idg.nl
http://www.freemail.nl
http://www.nedstat.nl
http://www.xs4all.nl/~egavic/NL/
http://freelist.digibel.be

Bas
=============================
Alle PC's zijn compatible,
de ene echter wat meer dan de andere...
http://stad.dsl.nl/~iqnullus/ COMING SOON
Re: Afrikaans is 'n voorreg [boodskap #10918 is 'n antwoord op boodskap #10901] Di, 30 September 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 29 Sep 1997 18:00:47 GMT, ba...@geocities.com (Bas) wrote:

>>

Dit bring absurde beelde van iemand wat al meer giggel hoe verder
Eugene de Kock hom ondervra....!
Re: Afrikaans is 'n voorreg [boodskap #10969 is 'n antwoord op boodskap #10901] Ma, 06 Oktober 1997 00:00 Na vorige boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Of bedoel hy dalk dat ons ten minste 'n sin vir humor het?

Dries Venter

Koos wrote in article
...
> On Mon, 29 Sep 1997 18:00:47 GMT, ba...@geocities.com (Bas) wrote:
>
>
> >>
>
> Dit bring absurde beelde van iemand wat al meer giggel hoe verder
> Eugene de Kock hom ondervra....!
>
Vorige onderwerp: Esperanto vir wereldtaal.
Volgende onderwerp: her:koolkop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 02:40:24 MGT 2024