Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog oorstap in die parlement
Nog oorstap in die parlement [boodskap #105550] Sa, 03 September 2005 07:16 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die string hierbo word te lank en die redenasie rafel uit. Prakties
gesproke is daar met die 'stem vir 'n party' 'n groot probleem. die
kiesers in 'n betrokke area leer nie sy verteenwoordiger ken nie want dit
alles gaan afhang hoeveel mense 'n party in die parlement gaan kry. Dit
beteken dat jy eintlik niks kan doen om 'n kundige persoon in jou omgewing
in beheer kan kry nie en die politici kom ook nie na 'n gebied toe en kom
stel sy saak nie. Dis soos 'n 'lucky packet'.....jy hoop maar jy kry
iemand ordentlik. Is dit werklike demokrasie? Het die kieser werklik 'n
sê oor sy eie toekoms? In teorie ja, in praktiese uitvoering, nee.
Re: Nog oorstap in die parlement [boodskap #105564 is 'n antwoord op boodskap #105550] Sa, 03 September 2005 18:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:
> Die string hierbo word te lank en die redenasie rafel uit. Prakties
> gesproke is daar met die 'stem vir 'n party' 'n groot probleem. die
> kiesers in 'n betrokke area leer nie sy verteenwoordiger ken nie want dit
> alles gaan afhang hoeveel mense 'n party in die parlement gaan kry. Dit
> beteken dat jy eintlik niks kan doen om 'n kundige persoon in jou omgewing
> in beheer kan kry nie en die politici kom ook nie na 'n gebied toe en kom
> stel sy saak nie. Dis soos 'n 'lucky packet'.....jy hoop maar jy kry
> iemand ordentlik. Is dit werklike demokrasie? Het die kieser werklik 'n
> sê oor sy eie toekoms? In teorie ja, in praktiese uitvoering, nee.
>
>
Ja,dit is werklike demokrasie soos daai kaalgat vet pop vir wie ons as
kortbroek ken dit ge-wou het vir die volkere van SA.
Die antie daar in Kanada het mos toe sy weg gehardloop het gebid vir 'n
kaffer regering.
Dan is daar dan ook die berugte ondersoekende joernaliste van 'n sekere
pienk koerant, wat alles wat in die verlede gebeur het as verkeerd
bevind het.
Ek hoop nou nie dat daar van hulle op die nuusgroep is wat weer wil
prosedeer nie:)
Re: Nog oorstap in die parlement [boodskap #105565 is 'n antwoord op boodskap #105550] Sa, 03 September 2005 18:28 Na vorige boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:
> Die string hierbo word te lank en die redenasie rafel uit. Prakties
> gesproke is daar met die 'stem vir 'n party' 'n groot probleem. die
> kiesers in 'n betrokke area leer nie sy verteenwoordiger ken nie want dit
> alles gaan afhang hoeveel mense 'n party in die parlement gaan kry. Dit
> beteken dat jy eintlik niks kan doen om 'n kundige persoon in jou omgewing
> in beheer kan kry nie en die politici kom ook nie na 'n gebied toe en kom
> stel sy saak nie. Dis soos 'n 'lucky packet'.....jy hoop maar jy kry
> iemand ordentlik. Is dit werklike demokrasie? Het die kieser werklik 'n
> sê oor sy eie toekoms? In teorie ja, in praktiese uitvoering, nee.
>
Vorige onderwerp: Naand
Volgende onderwerp: Re: Die bOERE Taal is Dood
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 13:19:01 MGT 2024