Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Naand
Naand [boodskap #105528] Vr, 02 September 2005 18:40 na volgende boodskap
wieweetwat  is tans af-lyn  wieweetwat
Boodskappe: 5
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Junior Lid
Naand. is nuut hier.
Re: Naand [boodskap #105530 is 'n antwoord op boodskap #105528] Vr, 02 September 2005 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 02 Sep 2005 20:40:22 +0200, Blita wrote:

> Naand. is nuut hier.

Naand, is meubelstuk hier.
Re: Naand [boodskap #105531 is 'n antwoord op boodskap #105530] Vr, 02 September 2005 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
wieweetwat  is tans af-lyn  wieweetwat
Boodskappe: 5
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Junior Lid
DD wrote:
> On Fri, 02 Sep 2005 20:40:22 +0200, Blita wrote:
>
>
>> Naand. is nuut hier.
>
>
> Naand, is meubelstuk hier.
>
>
naand "meubelstuk".....of is dit Meneer Meubelstuk? :-)
Re: Naand [boodskap #105532 is 'n antwoord op boodskap #105530] Vr, 02 September 2005 19:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
wieweetwat  is tans af-lyn  wieweetwat
Boodskappe: 5
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Junior Lid
DD wrote:
> On Fri, 02 Sep 2005 20:40:22 +0200, Blita wrote:
>
>
>> Naand. is nuut hier.
>
>
> Naand, is meubelstuk hier.
>
>
Ek moet gaan. twee vriende het my pas genooi om saam met hulle in die
stad 'n drankie te gaan drink....dis mos Vrydag aand.

Sal later verder kennismaak.

Tot (heelwat) later
Re: Naand [boodskap #105534 is 'n antwoord op boodskap #105531] Vr, 02 September 2005 19:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 02 Sep 2005 21:35:52 +0200, Blita wrote:

> DD wrote:
>> On Fri, 02 Sep 2005 20:40:22 +0200, Blita wrote:


>>> Naand. is nuut hier.


>> Naand, is meubelstuk hier.


> naand "meubelstuk".....of is dit Meneer Meubelstuk? :-)

naand nuut, (skimp jy om Meneer Nuut genoem te word?
Tjommies address my sommer as Didi; ek scheme dalk blink
jy nog vannie nuutgeit, marit sallie lank hou nie. Dan
raas jou radkas ôk mar. Moet nie gesuip terugry vanaand nie.
Re: Naand [boodskap #105540 is 'n antwoord op boodskap #105534] Vr, 02 September 2005 23:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
wieweetwat  is tans af-lyn  wieweetwat
Boodskappe: 5
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Junior Lid
DD wrote:
> On Fri, 02 Sep 2005 21:35:52 +0200, Blita wrote:
>
>
>> DD wrote:

>>> On Fri, 02 Sep 2005 20:40:22 +0200, Blita wrote:
>
>
>
>>>> Naand. is nuut hier.
>
>
>>> Naand, is meubelstuk hier.
>
>

>> naand "meubelstuk".....of is dit Meneer Meubelstuk? :-)
>
>
> naand nuut, (skimp jy om Meneer Nuut genoem te word?
> Tjommies address my sommer as Didi; ek scheme dalk blink
> jy nog vannie nuutgeit, marit sallie lank hou nie. Dan
> raas jou radkas ôk mar. Moet nie gesuip terugry vanaand nie.
>
>
Het pas by die huis gekom. Het weggeloop omdat ek weet ek moet 07h00 (SA
tyd) ry.
Re: Naand [boodskap #105544 is 'n antwoord op boodskap #105540] Sa, 03 September 2005 05:58 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 03 Sep 2005 01:05:24 +0200, Blita wrote:

> DD wrote:
>> On Fri, 02 Sep 2005 21:35:52 +0200, Blita wrote:


>>> DD wrote:
>
>>>> On Fri, 02 Sep 2005 20:40:22 +0200, Blita wrote:
>>
>>
>>
>>>> >Naand. is nuut hier.
>>
>>
>>>> Naand, is meubelstuk hier.
>>
>
>>> naand "meubelstuk".....of is dit Meneer Meubelstuk? :-)


>> naand nuut, (skimp jy om Meneer Nuut genoem te word?
>> Tjommies address my sommer as Didi; ek scheme dalk blink
>> jy nog vannie nuutgeit, marit sallie lank hou nie. Dan
>> raas jou radkas ôk mar. Moet nie gesuip terugry vanaand nie.


> Het pas by die huis gekom. Het weggeloop omdat ek weet ek moet 07h00 (SA
> tyd) ry.

jy sal eintlik jou tyd mors hier hier.
Meeste van die spul is so onosel, hulle lees en skryf van onder na bo,
wat dit onmoontlik maak om te volg wat hulle skryf. Dit word dan
bloot geignoreer (wenk).
Dan is daar die wat wel weet mens lees en skryf van bo na onder
en sommige van hulle is budhistiese kommuniste en sommige is
ateïste. Hulle is die afbrekendes (lees vandaliste) van hier.
So hier jou sekuriteit en diefwering stewig wees.

As jy gaan probeer volg wat hier geskryf word waar sommige van onder
na bo skryf en andere wat ten minste skryf reëls ken tussenin reageer
deur van bo na onder op te volg, gaan jy dit komies vind om te probeer
uit lê wat volg op wat en wie reageer op wie.
Dit moet jy nie probeer doen 0700 (SA tyd) as jy geblaas is nie)
Moet dit ook nie enige ander tyd probeer doen nie, want selfs dan
regverdig dit nie die moeite nie.

Sterk swart koffie ou tjom, en né 'n regmaker nie!
En moet nie glo dat daar so 'n ding soos 'n radkas bestaan nie.
Dir was spottend gesê.
Vorige onderwerp: Baby Jordan - Daily News
Volgende onderwerp: Nog oorstap in die parlement
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 03:36:26 MGT 2024