Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zal het Afrikaans verdwiijnen?
Zal het Afrikaans verdwiijnen? [boodskap #101996] Ma, 21 Maart 2005 19:11 na volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
http://www.thestar.co.za/index.php?fSectionId=233&fArtic leId=2450038

--
Michel.
Re: Zal het Afrikaans verdwiijnen? [boodskap #102001 is 'n antwoord op boodskap #101996] Ma, 21 Maart 2005 21:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 21 Mar 2005 22:20:50 +0100, Peer Mankpoot
wrote:

> Michel Martens schreef/citeerde op Mon, 21 Mar 2005 20:11:59 +0100:
>
>> Subject: Zal het Afrikaans verdwiijnen?
>> http://www.thestar.co.za/index.php?fSectionId=233&fArtic leId=2450038
>
> Volgens de schrijver van dat artikel wel, als er nix aan gedaan wordt.
> Volgens mij niet, als er nix aan gedaan wordt. Maar misschien vat ik
> "verdwijnen" te letterlijk op.

die skrywer van die artikel is iemand wat die veragting
van (byna) alle konserwatiewe Afrikaanssprekende Suid Afrikaners op
sy skouers dra. Mense soos ek dink dat hy gehoop het op 'n ruiker rose
vanaf die anc maar miskien het hulle net so min tyd vir hom.

Vier uur vanmiddag was ek met 'n Afrikaanssprekende in gesprek vir 'n
uur en tien minute. In Engels. Ek het na sy aksent geluister en gevra
of hy Afrikaanssprekend is, en sy vrou het geantwoord en gesê, ja,
hul albei. Ek het gesê ek ook. Hy wou my, soos vele mense nie glo nie,
en het aangehou gesels in Engels. Ek het 'n Duitse aksent.

DD
Re: Zal het Afrikaans verdwiijnen? [boodskap #102002 is 'n antwoord op boodskap #102001] Ma, 21 Maart 2005 22:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf

Hy wou my, soos vele mense nie glo nie,
> en het aangehou gesels in Engels. Ek het 'n Duitse aksent.

Die enigste persoon wat ek ken wat weet hoe jy
klink, het gedog jy is 'n Indiër. Nie 'n Idiaan nie.
'n Indiër.

Tant Hessie van Poggenpoel
Re: Zal het Afrikaans verdwiijnen? [boodskap #102013 is 'n antwoord op boodskap #101996] Di, 22 Maart 2005 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dolfy[1]  is tans af-lyn  Dolfy[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Junior Lid
Michel Martens wrote:

> http://www.thestar.co.za/index.php?fSectionId=233&fArtic leId=2450038

Nei, zou ek zegge. D't komme ok neit allienig dûr d't ut over allieen
maer Zûd-Afrika gaet weer de taal sprouke wurre, maer ok tag nag erg vül
sprouke en leze wurre en ut nag lenge neit gien moerstaal benne weer men
neit op terug kenne felle. Al benne ok wol tekenen d't ut dudelek les
wurre.

--
Dolfy
- Webstek : http://www33.brinkster.com/dolfy1978
- Nieuwsgroep : alt.dolfy.forever - Westfriese gezegde :
- 'n skeip 't ien gouwen bek en vier gouwen poôtjes
Re: Zal het Afrikaans verdwiijnen? [boodskap #102017 is 'n antwoord op boodskap #101996] Di, 22 Maart 2005 14:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dolfy[1]  is tans af-lyn  Dolfy[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Junior Lid
Peer Mankpoot wrote:

>> - 'n skeip 't ien gouwen bek en vier gouwen poôtjes
>
> Ik begrijp wat er staat, maar wat beduidt het?

Het beduibt:
(dijk)schapen houden door het grazen het gras kort en zorgen er met de
poten voor, dat er een stevige grasmat ontstaat.

..
Oftwel ze zijn goud waard omdat ze waardevol zijn voor de staat van het
veld. Met name voor de dijken wordt een stevige grasmat als een enorme
plus gezien. Je kan hier nog regelmatig stukken dijken vinden waar ze
dan ook nop op grazen.

--
Dolfy
- Webstek : http://www33.brinkster.com/dolfy1978
- Nieuwsgroep : alt.dolfy.forever - Westfriese gezegde :
- 'n skeip 't ien gouwen bek en vier gouwen poôtjes
Re: Zal het Afrikaans verdwiijnen? [boodskap #102019 is 'n antwoord op boodskap #102002] Di, 22 Maart 2005 16:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Of een jood
"@rogers.com" skryf in boodskap news:0PydnfMm1pPa2qLfRVn-3w@rogers.com...
>
> "Dave" skryf
>
> Hy wou my, soos vele mense nie glo nie,
>> en het aangehou gesels in Engels. Ek het 'n Duitse aksent.
>
> Die enigste persoon wat ek ken wat weet hoe jy
> klink, het gedog jy is 'n Indiër. Nie 'n Idiaan nie.
> 'n Indiër.
>
> Tant Hessie van Poggenpoel
>
Re: Zal het Afrikaans verdwiijnen? [boodskap #102022 is 'n antwoord op boodskap #101996] Di, 22 Maart 2005 18:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Beertema  is tans af-lyn  Piet Beertema
Boodskappe: 2
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Junior Lid
Michel Martens wrote:
> http://www.thestar.co.za/index.php?fSectionId=233&fArtic leId=2450038

In de "Related Advertising Links" onder het artikel
staat gelijk het alternatief: Learn Japanese Online

-p
Re: Zal het Afrikaans verdwiijnen? [boodskap #102023 is 'n antwoord op boodskap #102002] Di, 22 Maart 2005 18:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 21 Mar 2005 17:21:08 -0500, "@rogers.com" wrote:

>
> "Dave" skryf
>
> Hy wou my, soos vele mense nie glo nie,
>> en het aangehou gesels in Engels. Ek het 'n Duitse aksent.
>
> Die enigste persoon wat ek ken wat weet hoe jy
> klink, het gedog jy is 'n Indiër. Nie 'n Idiaan nie.
> 'n Indiër.
>
> Tant Hessie van Poggenpoel
>
>
>
>

Is miskien omdat ek woon in die stad waar die grootste saamtrek van
Indiërs, in die hele wêreld is. Omdat ek gereeld met hulle in gesprek
is. Omdat my skelm...
ag toemaar, jy sal nooit goed lees nie...

DD
Re: Zal het Afrikaans verdwiijnen? [boodskap #102028 is 'n antwoord op boodskap #102023] Di, 22 Maart 2005 20:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf

> Is miskien omdat ek woon in die stad waar die grootste saamtrek van
> Indiërs, in die hele wêreld is. Omdat ek gereeld met hulle in gesprek
> is. Omdat my skelm...
> ag toemaar, jy sal nooit goed lees nie...

Weet jou vrou dat jy gedurig op hierdie nuusgroep
fantaseer oor ekstramaritale verhoudings?

Gloudina
Re: Zal het Afrikaans verdwiijnen? [boodskap #102029 is 'n antwoord op boodskap #102028] Di, 22 Maart 2005 21:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 22 Mar 2005 15:50:16 -0500, "@rogers.com" wrote:

>
> "Dave" skryf
>
>> Is miskien omdat ek woon in die stad waar die grootste saamtrek van
>> Indiërs, in die hele wêreld is. Omdat ek gereeld met hulle in gesprek
>> is. Omdat my skelm...
>> ag toemaar, jy sal nooit goed lees nie...
>
> Weet jou vrou dat jy gedurig op hierdie nuusgroep
> fantaseer oor ekstramaritale verhoudings?
>
> Gloudina
>

gedurig? die res van die groep sal weet
as ek jou 'n leuenaar noem is dit die waarheid.
Re: Zal het Afrikaans verdwiijnen? [boodskap #102093 is 'n antwoord op boodskap #102028] Di, 29 Maart 2005 21:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
a.deemter  is tans af-lyn  a.deemter
Boodskappe: 25
Geregistreer: Oktober 2004
Karma: 0
Junior Lid
Hoekom dink jy so?
"@rogers.com" skryf in boodskap news:1u6dnUT88NvkHt3fRVn-3w@rogers.com...
>
> "Dave" skryf
>
>> Is miskien omdat ek woon in die stad waar die grootste saamtrek van
>> Indiërs, in die hele wêreld is. Omdat ek gereeld met hulle in gesprek
>> is. Omdat my skelm...
>> ag toemaar, jy sal nooit goed lees nie...
>
> Weet jou vrou dat jy gedurig op hierdie nuusgroep
> fantaseer oor ekstramaritale verhoudings?
>
> Gloudina
>
Re: Zal het Afrikaans verdwiijnen? [boodskap #102098 is 'n antwoord op boodskap #102093] Di, 29 Maart 2005 21:34 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Mar 2005 21:06:38 GMT, "A.deemter" wrote:

> Hoekom dink jy so?
> "@rogers.com" schreef in bericht
> news:1u6dnUT88NvkHt3fRVn-3w@rogers.com...

>> "Dave" skryf

>>> Is miskien omdat ek woon in die stad waar die grootste saamtrek van
>>> Indiërs, in die hele wêreld is. Omdat ek gereeld met hulle in gesprek
>>> is. Omdat my skelm...
>>> ag toemaar, jy sal nooit goed lees nie...

>> Weet jou vrou dat jy gedurig op hierdie nuusgroep
>> fantaseer oor ekstramaritale verhoudings?

>> Gloudina


>

hoekom dink wie hoe?
Vorige onderwerp: Adapt and die - South Africa's new motto
Volgende onderwerp: Sangoma gee ander man se huis weg.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 04:37:29 MGT 2024