Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suidwester
Suidwester [boodskap #100596] Ma, 06 Desember 2004 21:08 na volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
Na aanleiding van ons gesels oor kameras en foto's -
Weet nie of jy dit werklik interessant sal vind nie, maar
ingeval wel...

Gister het ek fotos in A2 grootte laat druk by Gateway
in Umhlanga Rocks. (so terloops, is dit die grootste
winkelkompleks in die Suidelike Halfrond). Rame daarvoor
kry ek nerens te koop nie, en moet dit laat maak. 400 X 600

Die fotograaf en drukker, wou onmiddelik meer weet
van my. (Toevallig het ek voorheen daar A3's laat doen,
maar die eienaar self het dit nie toe vir my gedoen nie.)

In elk geval, my foto's het hom so geinteresseer dat hy
my 'n kontrak aanbied. Vir my vertel dat ons gaan geld maak.
Vir my vertel dat hy en die Minister van Toerisme mekaar persoonlik
ken (weet nie hoekom hy dit gesê het nie) en gevra of ek foto's sal
voorsien wat gebruik kan word om Durban bekend te stel.

Dit is nogal 'n interessante aanbod, wat ek ernstig sal
oorweeg as ek na Nuwe Jaar van die plaas (Gautengeleng)
af terugkom.

DD
Re: Suidwester [boodskap #100601 is 'n antwoord op boodskap #100596] Di, 07 Desember 2004 05:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Met die digitale tegnologie waar jy darem nie hoef te betaal vir film nie,
kan dit sekerlik nie skade doen om dit te probeer nie? Hier na die eerste
lewering sal jy gou agterkom hoe bereid die ou is om te betaal. Veels
geluk. Klink na een moerse geleentheid.

"DD" skryf in boodskap news:clh9r0pdspuoht3kf9hnll5gcu2dgsksk7@4ax.com...
>
>
> Na aanleiding van ons gesels oor kameras en foto's -
> Weet nie of jy dit werklik interessant sal vind nie, maar
> ingeval wel...
>
> Gister het ek fotos in A2 grootte laat druk by Gateway
> in Umhlanga Rocks. (so terloops, is dit die grootste
> winkelkompleks in die Suidelike Halfrond). Rame daarvoor
> kry ek nerens te koop nie, en moet dit laat maak. 400 X 600
>
> Die fotograaf en drukker, wou onmiddelik meer weet
> van my. (Toevallig het ek voorheen daar A3's laat doen,
> maar die eienaar self het dit nie toe vir my gedoen nie.)
>
> In elk geval, my foto's het hom so geinteresseer dat hy
> my 'n kontrak aanbied. Vir my vertel dat ons gaan geld maak.
> Vir my vertel dat hy en die Minister van Toerisme mekaar persoonlik
> ken (weet nie hoekom hy dit gesê het nie) en gevra of ek foto's sal
> voorsien wat gebruik kan word om Durban bekend te stel.
>
> Dit is nogal 'n interessante aanbod, wat ek ernstig sal
> oorweeg as ek na Nuwe Jaar van die plaas (Gautengeleng)
> af terugkom.
>
> DD
>
Re: Suidwester [boodskap #100604 is 'n antwoord op boodskap #100596] Di, 07 Desember 2004 09:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoeveel winkels is daar in daardie sentrum?
Ek vra maar - want grootste kan beteken die area wat dit beslaan, of die
aantal winkels in die kompleks.
--
Groetnis
Annette

"DD" skryf in boodskap news:clh9r0pdspuoht3kf9hnll5gcu2dgsksk7@4ax.com...
>
>
> Na aanleiding van ons gesels oor kameras en foto's -
> Weet nie of jy dit werklik interessant sal vind nie, maar
> ingeval wel...
>
> Gister het ek fotos in A2 grootte laat druk by Gateway
> in Umhlanga Rocks. (so terloops, is dit die grootste
> winkelkompleks in die Suidelike Halfrond). Rame daarvoor
> kry ek nerens te koop nie, en moet dit laat maak. 400 X 600
>
> Die fotograaf en drukker, wou onmiddelik meer weet
> van my. (Toevallig het ek voorheen daar A3's laat doen,
> maar die eienaar self het dit nie toe vir my gedoen nie.)
>
> In elk geval, my foto's het hom so geinteresseer dat hy
> my 'n kontrak aanbied. Vir my vertel dat ons gaan geld maak.
> Vir my vertel dat hy en die Minister van Toerisme mekaar persoonlik
> ken (weet nie hoekom hy dit gesê het nie) en gevra of ek foto's sal
> voorsien wat gebruik kan word om Durban bekend te stel.
>
> Dit is nogal 'n interessante aanbod, wat ek ernstig sal
> oorweeg as ek na Nuwe Jaar van die plaas (Gautengeleng)
> af terugkom.
>
> DD
>
Re: Suidwester [boodskap #100610 is 'n antwoord op boodskap #100604] Di, 07 Desember 2004 18:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 7 Dec 2004 11:22:03 +0200, "Annette" wrote:

> Hoeveel winkels is daar in daardie sentrum?
> Ek vra maar - want grootste kan beteken die area wat dit beslaan, of die
> aantal winkels in die kompleks.

Shit Annette, hoekom vra jy vrae wat slegs die manne moet vra?
Vrae wat die manne uitsonder as besonder intelligent wanneer hulle dit
kan antwoord? Hoekom vra jy vrae wat die vrouens nie veronderstel is
om te vra nie, want dit is intelligente vrae? Verskoon my asseblief,
maar ek het jou vraag vanmiddag al gelees. En toe vir 'n paar manne
hier gevra of hulle weet wat die antwoord is. En nie een van hulle
weet nie. Ek ook nie. So vra meer intelligente vrae asseblief!

DD
Re: Suidwester [boodskap #100611 is 'n antwoord op boodskap #100601] Di, 07 Desember 2004 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 7 Dec 2004 07:46:05 +0200, "Suidwester" wrote:

> Met die digitale tegnologie waar jy darem nie hoef te betaal vir film nie,
> kan dit sekerlik nie skade doen om dit te probeer nie? Hier na die eerste
> lewering sal jy gou agterkom hoe bereid die ou is om te betaal. Veels
> geluk. Klink na een moerse geleentheid.

LOL... dìt is wat my nog meer vas het as Annette se vraag oor die
hoeveelheid winkels:-)
Jumbo's word gedruk teen R2.00 stuk...às jy die foto het.
A3's kos R100 stuk, en A2's kos (volgens hòm, as 'n spesiale diens vir
mý) R150 stuk. Sit dit in die goedkoopste raam op die mark, en jy voeg
R200 daar by. Seker verkoop jy dit dan vir R500+ stuk. En ek self
spandeer ook nog werk daarop. Photoshop CS tyd.

Ek neem al my foto's teen 6 mgp. Bereken ek 'n verkoopsprys @ jumbo
of teen A2 (of A3 grootte? En hoeveel daarvan gaan hy verkoop?
Daar is nie 'n manier waarop ek kan beheer hou oor hoeveel verkoop
word nie, so dus moet ek die foto verkoop. En die regte daarop.

Haal ek dan kopié reg af? Dit maak sin, want ek het dit aan hom
verkoop. Behou ek logo daarop, want hy koop dit met dit daarop.

Sien jy hoeveel vrae kom in my kop op?

DD
Re: Suidwester [boodskap #100612 is 'n antwoord op boodskap #100611] Di, 07 Desember 2004 18:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 07 Dec 2004 20:23:40 +0200, DD wrote:

> Sien jy hoeveel vrae kom in my kop op?
>
>
>
> DD
>
>

as jy beoog om my te (probeer) antwoord,
moet dit nie dié jaar doen nie.

DD
Re: Suidwester [boodskap #100614 is 'n antwoord op boodskap #100611] Di, 07 Desember 2004 22:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Swart Simon  is tans af-lyn  Swart Simon
Boodskappe: 101
Geregistreer: Julie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:cjsbr0d1ns7jfq8ufu4o146da5hngrpjcd@4ax.com...

> Ek neem al my foto's teen 6 mgp. Bereken ek 'n verkoopsprys @ jumbo
> of teen A2 (of A3 grootte? En hoeveel daarvan gaan hy verkoop?
> Daar is nie 'n manier waarop ek kan beheer hou oor hoeveel verkoop
> word nie...

Hahaha.

Wie sê die man is nie eerlik en betaal jou vir alles
wat hy verkoop nie?

Dis mos jy wat gereeld hier sit en kekkel oor hoe jy
nooit sagteware sal koop nie want jy kan dit mos kraak.

En nou vang slim sy baas.

Swart Simon
Re: Suidwester [boodskap #100615 is 'n antwoord op boodskap #100614] Wo, 08 Desember 2004 01:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 8 Dec 2004 00:17:15 +0200, "Swart Simon"
wrote:

> "DD" wrote in message
> news:cjsbr0d1ns7jfq8ufu4o146da5hngrpjcd@4ax.com...
>
>> Ek neem al my foto's teen 6 mgp. Bereken ek 'n
> verkoopsprys @ jumbo
>> of teen A2 (of A3 grootte? En hoeveel daarvan gaan hy
> verkoop?
>> Daar is nie 'n manier waarop ek kan beheer hou oor
> hoeveel verkoop
>> word nie...
>
>
> Hahaha.
>
> Wie sê die man is nie eerlik en betaal jou vir alles
> wat hy verkoop nie?
>
> Dis mos jy wat gereeld hier sit en kekkel oor hoe jy
> nooit sagteware sal koop nie want jy kan dit mos kraak.
>
> En nou vang slim sy baas.
>
> Swart Simon
>

Ek kan nie onthou dat ek ooit so eerlik was hier nie,
maar as ek dit erken het, moet jy darem toegee dat
ek 'n baie eerlike mens is, Swart Simon, om selfs dit
te erken:-)

Koebaai, dis kort na 3 en wanneer ek afskakel nou,
plug ek uit. Vir sowat 3 weke.

Voorspoedige Kersfees vir almal hier, en 'n Nuwe Jaar
mooier as ooit tevore.

DD

ns.
Vir 'n kraker is daar 'n ander tipe opwinding in
as slegs die ekonomiese
dave©2004
Re: Suidwester [boodskap #100617 is 'n antwoord op boodskap #100610] Wo, 08 Desember 2004 04:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Omdat vrouens weet van winkels en koop?

"Because size does matter (when shopping)".

:-)

TJ

"DD" skryf in boodskap news:0qrbr05a8r97rk9gh05v8mkfpcq6gu8676@4ax.com...
> On Tue, 7 Dec 2004 11:22:03 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Hoeveel winkels is daar in daardie sentrum?
>> Ek vra maar - want grootste kan beteken die area wat dit beslaan, of die
>> aantal winkels in die kompleks.
>
> Shit Annette, hoekom vra jy vrae wat slegs die manne moet vra?
> Vrae wat die manne uitsonder as besonder intelligent wanneer hulle dit
> kan antwoord? Hoekom vra jy vrae wat die vrouens nie veronderstel is
> om te vra nie, want dit is intelligente vrae? Verskoon my asseblief,
> maar ek het jou vraag vanmiddag al gelees. En toe vir 'n paar manne
> hier gevra of hulle weet wat die antwoord is. En nie een van hulle
> weet nie. Ek ook nie. So vra meer intelligente vrae asseblief!
>
> DD
Re: Suidwester [boodskap #100618 is 'n antwoord op boodskap #100617] Wo, 08 Desember 2004 07:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien nou eers Didi se antwoord - en nou is hy vort:))
Nou weet ons hy is 'n kraker en seksisties:))

Toe KanaalStap so 'n jaar of 5 gelede aanmekaargeslaan is, is beweer dit is
die grootste sentrum in die Suidelike Halfrond, omdat dit 485 ( of so iets)
winkels het.
Die Iere wat ek Vrydag bietjie rondgeneem het, beweer daar is 'n sentrum in
Kanada wat glo die grootste ter wêreld is, maar dit sluit 'n park? en 'n
ysskaatsbaan in.
Nadat hulle amper drie uur in KanaalStap was, en ek aan hulle kon wys hulle
het maar 'n agste van die plek gesien, het hulle beweer hulle ek kan hulle
daar los en drie dae later kom haal: Weens die groot verskeidenheid winkels,
dink hulle KanaalStap is groter en meer opwindend en minder vervelig as die
plek in Kanada.
Ek dink wat KanaalStap opwindend maak is die groot verskeidenheid klein
winkeltjies van onafhanklike entrepeneurs, en nie slegs nog 'n tak van 'n
afdelingswinkel of 'n "franchise" nie.
Die ander andersheid was natuurlik die seksie blondine wat op die verhoog
gesing het - en gesorg het dat die gas heeltemal sy hoogtevrees vergeet het
terwyl ons met die hyser afgery het;))

--
Groetnis
Annette
> Omdat vrouens weet van winkels en koop?
>
> "Because size does matter (when shopping)".
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "DD" wrote in message
> news:0qrbr05a8r97rk9gh05v8mkfpcq6gu8676@4ax.com...
>> On Tue, 7 Dec 2004 11:22:03 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Hoeveel winkels is daar in daardie sentrum?
>>> Ek vra maar - want grootste kan beteken die area wat dit beslaan, of die
>>> aantal winkels in die kompleks.
>>
>> Shit Annette, hoekom vra jy vrae wat slegs die manne moet vra?
>> Vrae wat die manne uitsonder as besonder intelligent wanneer hulle dit
>> kan antwoord? Hoekom vra jy vrae wat die vrouens nie veronderstel is
>> om te vra nie, want dit is intelligente vrae? Verskoon my asseblief,
>> maar ek het jou vraag vanmiddag al gelees. En toe vir 'n paar manne
>> hier gevra of hulle weet wat die antwoord is. En nie een van hulle
>> weet nie. Ek ook nie. So vra meer intelligente vrae asseblief!
>>
>> DD
>
Re: Suidwester [boodskap #100619 is 'n antwoord op boodskap #100612] Wo, 08 Desember 2004 09:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is jammer maar ek is nie 24 uur op die PC nie en dit warm nou op vir
Kersfees, so ek kry min tyd op die oomblik in elk geval! Al vinnige raad
wat ek jou uit ondervinding kan gee, is om jou fotopapier by 'n
groothandelaar te koop, dan is dit myle goedkoper. Dieselfde geld ook vir
jou cartridges van jou drukker.

"DD" skryf in boodskap news:qatbr0pejq4um6hauddls3mvq9d2nkhjpp@4ax.com...
> On Tue, 07 Dec 2004 20:23:40 +0200, DD wrote:
>
>
>
>
>> Sien jy hoeveel vrae kom in my kop op?



>> DD


>
> as jy beoog om my te (probeer) antwoord,
> moet dit nie dié jaar doen nie.
>
> DD
>
Re: Suidwester [boodskap #100622 is 'n antwoord op boodskap #100618] Wo, 08 Desember 2004 12:47 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Die Iere wat ek Vrydag bietjie rondgeneem het, beweer daar is 'n sentrum in
> Kanada wat glo die grootste ter wêreld is, maar dit sluit 'n park? en 'n
> ysskaatsbaan in.

En 'n "wavepool." Hulle praat seker van die West Edmonton Mall.
Dit was op 'n stadium die grootste in die wêreld, maar dieselfde
Kanadese maatskappy het êrens in die noordelike Midwest
(Minnesota of daar êrens) die Mall of the Americas oopgemaak,
en ek dink dis nou die grootste.
Malls in nou darem seker tog nie iets wat lande soos SA, waar
dit nie baie koud word in die winter, nodig het nie. Hier in die
noordelike dele van Noord-Amerika is so iets baie noodsaaklik.
En word daar ook baie dienste onder een dak gebring.

Gloudina
Vorige onderwerp: Franse Floppie
Volgende onderwerp: Re: Verhoogde Risiko
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 06:08:32 MGT 2024