Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Verhoogde Risiko
Re: Verhoogde Risiko [boodskap #100576] So, 05 Desember 2004 22:04 na volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:75r6r058gosdrq5hl3q75od9qmonhga5ef@4ax.com...

Former KwaZulu-Natal Health MEC and blood donor Dr Zweli Mkhize
lambasted the national blood service yesterday for its policy of
profiling donors according to race. He said he was shocked when he
heard this week that the policy resulted in the rejection of blood
donated by blacks and coloureds.

Three years ago President Thabo Mbeki donated blood in Durban, but
this had been rejected and destroyed. Mkhize, who in the past has also
donated blood to promote the South African National Blood Service's
drive for more donations, demanded that action be taken against those
responsible "for perpetuating prejudices".

http://www.sundaytribune.co.za/

Say it ain't so! Hoekom sou Mbeki se bloed afgewys wees wonder ek? Daar is
'n streep waar politiese korrektheid nie meer snaaks of aanvaarbaar is nie,
en hierdie bloedstorie is een daarvan. Ek stem wel nie saam dat dit so
openbaar moes gewees het nie. Indien daar wel profiling is omdat daar meer
vigs gevalle is onder mense van donker kleure, kan die pers ook maar net
stilgebly het daaroor, en dit nie so uitgebasyn het nie.

By ons het hulle 'blood drives' by kerke, werke en ooral. Dis privaat. As
jy, nadat jy n vorm ingevul het die vorm teruggee, gee die persoon wat jou
bloed trek vir jou twee bar codes, die een se ' use my blood' die ander een
se 'do not use my blood' . Dan staan sy op en draai om om nie te sien wat
jy doen nie, en jy kan dan enige van die twee bar codes op jou sakkie
stiek, en as jy klaar is, gooi jy die velletjie weg, en sy weet nie wat jy
daarop gesit het nie, want al wat sy sien is n barcode. So word mense wat
bv. in n kerkgroep of by die werk beskerm indien hulle onder druk kom om as
groep te gaan bloed skenk, en dis n goeie manier om face te save. Dan gee
jy nog steeds bloed, maar jou bloed word weggegooi, maar niemand weet
daarvan nie.

-e-
Re: Verhoogde Risiko [boodskap #100577 is 'n antwoord op boodskap #100576] Ma, 06 Desember 2004 01:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 05 Dec 2004 22:04:47 GMT, "Ellie" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:75r6r058gosdrq5hl3q75od9qmonhga5ef@4ax.com...
>
>
> Former KwaZulu-Natal Health MEC and blood donor Dr Zweli Mkhize
> lambasted the national blood service yesterday for its policy of
> profiling donors according to race. He said he was shocked when he
> heard this week that the policy resulted in the rejection of blood
> donated by blacks and coloureds.
>
> Three years ago President Thabo Mbeki donated blood in Durban, but
> this had been rejected and destroyed. Mkhize, who in the past has also
> donated blood to promote the South African National Blood Service's
> drive for more donations, demanded that action be taken against those
> responsible "for perpetuating prejudices".
>
> http://www.sundaytribune.co.za/
>
> Say it ain't so! Hoekom sou Mbeki se bloed afgewys wees wonder ek? Daar is
> n streep waar politiese korrektheid nie meer snaaks of aanvaarbaar is nie,
> en hierdie bloedstorie is een daarvan. Ek stem wel nie saam dat dit so
> openbaar moes gewees het nie. Indien daar wel profiling is omdat daar meer
> vigs gevalle is onder mense van donker kleure, kan die pers ook maar net
> stilgebly het daaroor, en dit nie so uitgebasyn het nie.
>
Mbeki se bloed is afgewys omdat hy swart is, simpel en klaar.
Wat jy sê oor die lyn waar politiese korrektheid nie meer snaaks of
aanvaarbaar is nie, is heel korrek en aanvaarbaar.

Die probleem wat geskep is deur 'n losbekkige pers, is heelwaarskynlik
geskep deur 'n anderskleurige joernalis vir wie die week se artikel
meer werd was, as logika. Joernaliste moet produktief werk, en
om die week se besigheid in te gee, kan in gevalle soos hierdie,
op die lang duur teen-produktief bewys te wees.

Dit is egter nie werklik in die land 'n geheim dat swartes se bloed
nie gebruik word nie. Dit is 'n diensdoenende storie wat ouer is
as MIV of vigs. Of te wel ouer is as die jare waarin daardie siektes
gebruik was om die week se besigheid te wees.

> By ons het hulle 'blood drives' by kerke, werke en ooral. Dis privaat. As
> jy, nadat jy n vorm ingevul het die vorm teruggee, gee die persoon wat jou
> bloed trek vir jou twee bar codes, die een se ' use my blood' die ander een
> se 'do not use my blood' . Dan staan sy op en draai om om nie te sien wat
> jy doen nie, en jy kan dan enige van die twee bar codes op jou sakkie
> stiek, en as jy klaar is, gooi jy die velletjie weg, en sy weet nie wat jy
> daarop gesit het nie, want al wat sy sien is n barcode. So word mense wat
> bv. in n kerkgroep of by die werk beskerm indien hulle onder druk kom om as
> groep te gaan bloed skenk, en dis n goeie manier om face te save. Dan gee
> jy nog steeds bloed, maar jou bloed word weggegooi, maar niemand weet
> daarvan nie.
>
> -e-

baie interessant wat jy hier vertel. Dit is dus so privaat soos jou
keuse in die stemhokkie.

DD
Re: Verhoogde Risiko [boodskap #100578 is 'n antwoord op boodskap #100577] Ma, 06 Desember 2004 04:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
>>
>> Say it ain't so! Hoekom sou Mbeki se bloed afgewys wees wonder ek? Daar is
>> n streep waar politiese korrektheid nie meer snaaks of aanvaarbaar is nie,
>> en hierdie bloedstorie is een daarvan. Ek stem wel nie saam dat dit so
>> openbaar moes gewees het nie. Indien daar wel profiling is omdat daar meer
>> vigs gevalle is onder mense van donker kleure, kan die pers ook maar net
>> stilgebly het daaroor, en dit nie so uitgebasyn het nie.
>>
> Mbeki se bloed is afgewys omdat hy swart is, simpel en klaar.
> Wat jy sê oor die lyn waar politiese korrektheid nie meer snaaks of
> aanvaarbaar is nie, is heel korrek en aanvaarbaar.
>
Volgens gister se koerant, en vanoggend oor die radio, is Mbeki se bloed
afgewys omdat hy nie die vraelys voltooi het nie. ( daar is glo 40 vrae, en
Mbeki het nie tyd gehad om dit te voltooi nie)

Wat vir my snaaks is omtrent die hele storie, is hoekom daar voorgestel is,
toe daar 'n tekort voorsien is, om die bloedskenkbewustheid te konsentreer
op swartes en bruines.
As alle swart en bruin bloed summier afgewys word, hoekom geld en tyd mors
om doelbewus bloedskenk by hulle te aan te moedig?

Annette
Re: Verhoogde Risiko [boodskap #100580 is 'n antwoord op boodskap #100578] Ma, 06 Desember 2004 06:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder of hierdie ding nie net bloot logika is in die hand van die
dokters nie? As jy as dokter die keuse het tussen twee 'batches' bloed
waarvan die een 'n amper geen risiko van besmetting het nie en 'n ander met
sê 'n 30% kans, watter een sal jy verplig voel om te gebruik? Aids is 'n
feit van Afrika en niks kan dit wegredeneer nie.

"Annette" skryf in boodskap news:cp0p9g$ngc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>
>>> Say it ain't so! Hoekom sou Mbeki se bloed afgewys wees wonder ek?
>>> Daar is
>>> n streep waar politiese korrektheid nie meer snaaks of aanvaarbaar is nie,
>>> en hierdie bloedstorie is een daarvan. Ek stem wel nie saam dat dit so
>>> openbaar moes gewees het nie. Indien daar wel profiling is omdat daar meer
>>> vigs gevalle is onder mense van donker kleure, kan die pers ook maar net
>>> stilgebly het daaroor, en dit nie so uitgebasyn het nie.
>>>
>> Mbeki se bloed is afgewys omdat hy swart is, simpel en klaar.
>> Wat jy sê oor die lyn waar politiese korrektheid nie meer snaaks of
>> aanvaarbaar is nie, is heel korrek en aanvaarbaar.

> Volgens gister se koerant, en vanoggend oor die radio, is Mbeki se bloed
> afgewys omdat hy nie die vraelys voltooi het nie. ( daar is glo 40 vrae, en
> Mbeki het nie tyd gehad om dit te voltooi nie)
>
> Wat vir my snaaks is omtrent die hele storie, is hoekom daar voorgestel is,
> toe daar 'n tekort voorsien is, om die bloedskenkbewustheid te konsentreer
> op swartes en bruines.
> As alle swart en bruin bloed summier afgewys word, hoekom geld en tyd mors
> om doelbewus bloedskenk by hulle te aan te moedig?
>
> Annette
>
Re: Verhoogde Risiko [boodskap #100581 is 'n antwoord op boodskap #100580] Ma, 06 Desember 2004 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is waar - maar proporsioneel persentasiegewys is daar net soveel
blankes wat met vigs hier rondloop as swartes en bruines - nie-amptelik
natuurlik. Die mense bly maar stil oor die groeiende getalle onder die
blanke getroude vroue in die middel en veral hoër klas wat die siekte opdoen
omdat hulle manlief vertrou.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:41b3f70a.0@news1.mweb.co.za...
> Ek wonder of hierdie ding nie net bloot logika is in die hand van die
> dokters nie? As jy as dokter die keuse het tussen twee 'batches' bloed
> waarvan die een 'n amper geen risiko van besmetting het nie en 'n ander met
> sê 'n 30% kans, watter een sal jy verplig voel om te gebruik? Aids is 'n
> feit van Afrika en niks kan dit wegredeneer nie.
> "Annette" wrote in message
> news:cp0p9g$ngc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>>
>>>> Say it ain't so! Hoekom sou Mbeki se bloed afgewys wees wonder ek?
>>>> Daar is
>>>> 'n streep waar politiese korrektheid nie meer snaaks of aanvaarbaar is nie,
>>>> en hierdie bloedstorie is een daarvan. Ek stem wel nie saam dat dit so
>>>> openbaar moes gewees het nie. Indien daar wel profiling is omdat daar meer
>>>> vigs gevalle is onder mense van donker kleure, kan die pers ook maar net
>>>> stilgebly het daaroor, en dit nie so uitgebasyn het nie.
>>>>
>>> Mbeki se bloed is afgewys omdat hy swart is, simpel en klaar.
>>> Wat jy sê oor die lyn waar politiese korrektheid nie meer snaaks of
>>> aanvaarbaar is nie, is heel korrek en aanvaarbaar.
>
>> Volgens gister se koerant, en vanoggend oor die radio, is Mbeki se bloed
>> afgewys omdat hy nie die vraelys voltooi het nie. ( daar is glo 40 vrae, en
>> Mbeki het nie tyd gehad om dit te voltooi nie)
>>
>> Wat vir my snaaks is omtrent die hele storie, is hoekom daar voorgestel is,
>> toe daar 'n tekort voorsien is, om die bloedskenkbewustheid te konsentreer
>> op swartes en bruines.
>> As alle swart en bruin bloed summier afgewys word, hoekom geld en tyd mors
>> om doelbewus bloedskenk by hulle te aan te moedig?
>>
>> Annette
>>
>
Re: Verhoogde Risiko [boodskap #100583 is 'n antwoord op boodskap #100581] Ma, 06 Desember 2004 10:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daaroor stry ek nie, maar moet nie net ons arme mans aankla nie....die
vrouens kuier maar self lekker rond. 'It takes two to tango'! Al wat ek
sê as mens in die dokter se skoene staan by 'n pasiënt wat 'n
bloedoortapping moet kry, dan gaan hy die beste moontlike produk gebruik.
Dis een van daai dinge waaroor nie gepraat mag word nie...hulle doen dit
net.

"Annette" skryf in boodskap news:cp103j$82n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit is waar - maar proporsioneel persentasiegewys is daar net soveel
> blankes wat met vigs hier rondloop as swartes en bruines - nie-amptelik
> natuurlik. Die mense bly maar stil oor die groeiende getalle onder die
> blanke getroude vroue in die middel en veral hoër klas wat die siekte
> opdoen
> omdat hulle manlief vertrou.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:41b3f70a.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek wonder of hierdie ding nie net bloot logika is in die hand van die
>> dokters nie? As jy as dokter die keuse het tussen twee 'batches' bloed
>> waarvan die een 'n amper geen risiko van besmetting het nie en 'n ander met
>> sê 'n 30% kans, watter een sal jy verplig voel om te gebruik? Aids is 'n
>> feit van Afrika en niks kan dit wegredeneer nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:cp0p9g$ngc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >
>>>> >Say it ain't so! Hoekom sou Mbeki se bloed afgewys wees wonder ek? Daar is
>>>> >'n streep waar politiese korrektheid nie meer snaaks of aanvaarbaar is nie,
>>>> >en hierdie bloedstorie is een daarvan. Ek stem wel nie saam dat dit so
>>>> >openbaar moes gewees het nie. Indien daar wel profiling is omdat daar meer
>>>> >vigs gevalle is onder mense van donker kleure, kan die pers ook maar net
>>>> >stilgebly het daaroor, en dit nie so uitgebasyn het nie.
>>>> >
>>>> Mbeki se bloed is afgewys omdat hy swart is, simpel en klaar.
>>>> Wat jy sê oor die lyn waar politiese korrektheid nie meer snaaks of
>>>> aanvaarbaar is nie, is heel korrek en aanvaarbaar.
>>
>>> Volgens gister se koerant, en vanoggend oor die radio, is Mbeki se
>>> bloed
>>> afgewys omdat hy nie die vraelys voltooi het nie. ( daar is glo 40
>>> vrae, en
>>> Mbeki het nie tyd gehad om dit te voltooi nie)
>>>
>>> Wat vir my snaaks is omtrent die hele storie, is hoekom daar voorgestel is,
>>> toe daar 'n tekort voorsien is, om die bloedskenkbewustheid te konsentreer
>>> op swartes en bruines.
>>> As alle swart en bruin bloed summier afgewys word, hoekom geld en tyd mors
>>> om doelbewus bloedskenk by hulle te aan te moedig?
>>>
>>> Annette
>>>
>
Re: Verhoogde Risiko [boodskap #100584 is 'n antwoord op boodskap #100576] Ma, 06 Desember 2004 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ellie" skryf

Dan staan sy op en draai om om nie te sien wat
> jy doen nie, en jy kan dan enige van die twee bar codes op jou sakkie
> stiek, en as jy klaar is, gooi jy die velletjie weg, en sy weet nie wat jy
> daarop gesit het nie, want al wat sy sien is n barcode. So word mense wat
> bv. in n kerkgroep of by die werk beskerm indien hulle onder druk kom om as
> groep te gaan bloed skenk, en dis n goeie manier om face te save. Dan gee
> jy nog steeds bloed, maar jou bloed word weggegooi, maar niemand weet
> daarvan nie.

Dierbaarheid, is hierdie soort ding nou darem nie
vreeslik baie mors van tyd en wetenskap en
plastiese sakkies, net om vir mense die kans te gee
om "bloed te skenk" voor mense, en dan word die
sakkie uitgegooi erens nie?
Mens neem aan dat alle bloed tog nog getoets word
vir allerhande dinge voordat dit weer in iemand anders
ingetap word. (Mens kan natuurlik nie die toetsery
altyd vertrou nie. Ons het hier in Kanada 'n massiewe
"tainted blood scandal" gehad, wat nou nog regs-
reverbasies het, oor die feit dat die Rooi Kruis wat
die bloed toe geneem het, geweet het daar is
gevaar van besmetting maande en maande voordat
hulle vir die Aids virus begin toets het. Later was
daar dieselfde ding oor Hepatitis C. )
In die ou dae was dit 'n welbekende feit dat in
die VSA bloed gekoop was van skenkers deur
vir hulle te betaal. (Iets wat nooit in Kanada gebeur
het nie.) Het hulle nou in die VSA opgehou met dié
praktyk?

Gloudina
Re: Verhoogde Risiko [boodskap #100585 is 'n antwoord op boodskap #100577] Ma, 06 Desember 2004 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf

> Dit is egter nie werklik in die land 'n geheim dat swartes se bloed
> nie gebruik word nie.

Ek kan skaars glo dat dit die waarheid is. In 'n land
waar meer as tagtig persent van die bevolking swart
is, is dit logies onmoontlik om genoeg bloed van
"blankes" te kry vir alle oortappings. óf hulle doen
baie min bloedoortappings in SA, óf hulle gebruik
swart bloed.
Ek sou wel glo dat sekere wit dokters, onoffisieel,
"wit bloed" verkies omdat hulle nog in die verlede
vasgeketting is. Maar aannemende dat daar nou
meer swart dokters as wit dokters in SA is, is
hierdie soort gepraat van jou ook helder onsin.

Gloudina
Re: Verhoogde Risiko [boodskap #100590 is 'n antwoord op boodskap #100584] Ma, 06 Desember 2004 19:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 6 Dec 2004 07:56:00 -0500, "@rogers.com" wrote:

> Maar aannemende dat daar nou
> meer swart dokters as wit dokters in SA is, is
> hierdie soort gepraat van jou ook helder onsin.
> en dan raak jy meer onsin kwyt teenoor Ellie:
> Mens neem aan dat alle bloed tog nog getoets word
> vir allerhande dinge voordat dit weer in iemand anders
> ingetap word. (Mens kan natuurlik nie die toetsery
> altyd vertrou nie. )
>
> Gloudina
>

soos gewoonlik Gloudina, praat jy oor dinge
waarvan jy niks weet nie, en jy gebruik nogal
baie woorde om niks te sê nie.

Kom ons kyk nou na die onsin wat jy teenoor
Ellie uitbasuin. Hoe kan jy dan nooit geweet
het van die spieëlperiode waar die MI Virus
vir tussen ses weke tot drie maande
onopspoorbaar, aktief kan wees nie?

DD
Re: Verhoogde Risiko [boodskap #100591 is 'n antwoord op boodskap #100581] Ma, 06 Desember 2004 19:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 6 Dec 2004 09:02:07 +0200, "Annette" wrote:

> Dit is waar - maar proporsioneel persentasiegewys is daar net soveel
> blankes wat met vigs hier rondloop as swartes en bruines - nie-amptelik
> natuurlik.

Suidwester:
> Daaroor stry ek nie,

Jy sal sukkel om veel meer (wit) mense as die Suidwester te kry wat
met jou sal saamstem. En as dit dan 'nie-amptelik'is, waar kry jy
feite vandaan? Selfs nie eens die swartes stem met jou saam nie.
'n Paar jaar gelede het 'n vrou in Gloudina en Mbeki se kabinet
die swartes gewaarsku dat vigs hulle die minderheid in die land kan
maak.
Weet nie wie van julle vanaand 'Judge for Yourself with Dennis Davis'
gekyk het, nie, maar die swarte van die anc wat saam met pik botha
die anc probeer verdedig het, het ook maar so tevergeefs gesukkel
om hulle tsaak te stel. Dit wat jy hier sê staan mos nie op voete nie.
Re: Verhoogde Risiko [boodskap #100592 is 'n antwoord op boodskap #100590] Ma, 06 Desember 2004 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 06 Dec 2004 21:06:54 +0200, DD wrote:

> On Mon, 6 Dec 2004 07:56:00 -0500, "@rogers.com"
> wrote:
>
>> Maar aannemende dat daar nou
>> meer swart dokters as wit dokters in SA is, is
>> hierdie soort gepraat van jou ook helder onsin.


Kom ons kyk verder na die stupidity wat jy hier kwyt raak.
Dat jy werklik onder die indruk kon wees dat dokters wat
bloedoortappings uitvoer, bloed van die rakke afhaal waar
fotos en name sowel as die ras van die skenker op die
bottel staan Tsk...tsk...tsk...
Re: Verhoogde Risiko [boodskap #100593 is 'n antwoord op boodskap #100590] Ma, 06 Desember 2004 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf

> Kom ons kyk nou na die onsin wat jy teenoor
> Ellie uitbasuin. Hoe kan jy dan nooit geweet
> het van die spieëlperiode waar die MI Virus
> vir tussen ses weke tot drie maande
> onopspoorbaar, aktief kan wees nie?

En dink jy nou nie dat die mense wat met bloed
werk, dit in ag neem nie?

Gloudina
Re: Verhoogde Risiko [boodskap #100594 is 'n antwoord op boodskap #100592] Ma, 06 Desember 2004 20:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf

> Kom ons kyk verder na die stupidity wat jy hier kwyt raak.
> Dat jy werklik onder die indruk kon wees dat dokters wat
> bloedoortappings uitvoer, bloed van die rakke afhaal waar
> fotos en name sowel as die ras van die skenker op die
> bottel staan Tsk...tsk...tsk...

Maar is dit dan nie presies wat jy beweer nie? Dat
dokters al lankal net "wit bloed" vir oortappings
gebruik? En dat dit ek is wat dit onsin noem wat
jy beweer. Ek dink jy word kjens, ou de plessis.

Penkop van Berea
Re: Verhoogde Risiko [boodskap #100595 is 'n antwoord op boodskap #100593] Ma, 06 Desember 2004 20:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 6 Dec 2004 15:30:05 -0500, "@rogers.com" wrote:

>
> "DD" skryf
>
>> Kom ons kyk nou na die onsin wat jy teenoor
>> Ellie uitbasuin. Hoe kan jy dan nooit geweet
>> het van die spieëlperiode waar die MI Virus
>> vir tussen ses weke tot drie maande
>> onopspoorbaar, aktief kan wees nie?
>
> En dink jy nou nie dat die mense wat met bloed
> werk, dit in ag neem nie?
>
> Gloudina
>

ja, maar jy nie.

> Mens neem aan dat alle bloed tog nog getoets word
> vir allerhande dinge voordat dit weer in iemand anders
> ngetap word. (Mens kan natuurlik nie die toetsery
> altyd vertrou nie. Ons het hier in Kanada 'n massiewe
> "tainted blood scandal" gehad,

shym. Jy kan nooit die toetsery vertrou nie, antie.
Want die toetsery bevestig net status tot sowat
ses weke voor die toets.

Die (ongeveer) ses weke voorafgaande die toets,
is soos Sun City se one arm bandits. As jy lucky is,
is jy lucky. Die risiko is miskien minder as die by Casino,
maar beslis meer finaal.
Re: Verhoogde Risiko [boodskap #100598 is 'n antwoord op boodskap #100584] Ma, 06 Desember 2004 23:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" <
Dierbaarheid, is hierdie soort ding nou darem nie
vreeslik baie mors van tyd en wetenskap en
plastiese sakkies, net om vir mense die kans te gee
om "bloed te skenk" voor mense, en dan word die
sakkie uitgegooi erens nie?

Hulle doen dit net by groepe soos kerke en werke ens. waar die CEO sal vra
dat almal asb. sal skenk, en die arme drommel wat besmet is word dan so
beskerm. As mens gewoon gaan na die Rooi Kruis se gebou, doen hulle dit
nie.

En nee, ek skenk al seker 20 jaar al bloed hier in Amerika, en nog nooit het
hulle aangebied om te betaal nie, maar ek het ook rumours gehoor dat sommige
druggies geld kry deur bloed te skenk, maar ek dink dis n urban legend.

-e-

Mens neem aan dat alle bloed tog nog getoets word
vir allerhande dinge voordat dit weer in iemand anders
ingetap word. (Mens kan natuurlik nie die toetsery
altyd vertrou nie. Ons het hier in Kanada 'n massiewe
"tainted blood scandal" gehad, wat nou nog regs-
reverbasies het, oor die feit dat die Rooi Kruis wat
die bloed toe geneem het, geweet het daar is
gevaar van besmetting maande en maande voordat
hulle vir die Aids virus begin toets het. Later was
daar dieselfde ding oor Hepatitis C. )
In die ou dae was dit 'n welbekende feit dat in
die VSA bloed gekoop was van skenkers deur
vir hulle te betaal. (Iets wat nooit in Kanada gebeur
het nie.) Het hulle nou in die VSA opgehou met dié
praktyk?

Gloudina
Re: Verhoogde Risiko [boodskap #100599 is 'n antwoord op boodskap #100576] Di, 07 Desember 2004 00:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Three years ago President Thabo Mbeki donated blood in Durban, but
> this had been rejected and destroyed.

Die storie is blykbaar dat Mbeki die dag toe hy bloed
geskenk het, gevra is om 'n gesondheidsprofiel uit te
vul, en dat hy en sy raadgewers daarteen besluit het.
( Ek sou dink dat enige President van 'n land tweekeer
sal moet dink voordat hy elke profiel wat van hom gevra
word, sal invul.) As gevolg van die feit dat die profiel
nie ingevul is nie, is die bloed wat hulle geneem het
uitgegooi. Dis natuurlik logies vir'n bloedinsamelings-
liggaam om die reëls te volg. Bowendien is dit seker
waar dat swart-wees 'n risiko-faktor word by die
insameling van bloed in SA, maar ek neem aan dat daar
baie "swart bloed" in SA vir bloedoortappings
gebruik word, ten spyte van wat Du Plessis sê.

Gloudina
Re: Verhoogde Risiko [boodskap #100600 is 'n antwoord op boodskap #100598] Di, 07 Desember 2004 02:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Ellie" skryf:

> Hulle doen dit net by groepe soos kerke en werke ens. waar die CEO sal vra
> dat almal asb. sal skenk, en die arme drommel wat besmet is word dan so
> beskerm. As mens gewoon gaan na die Rooi Kruis se gebou, doen hulle dit
> nie.

Die Rooikruis veral doen dit dan juis! Aarde.

> En nee, ek skenk al seker 20 jaar al bloed hier in Amerika, en nog nooit het
> hulle aangebied om te betaal nie, maar ek het ook rumours gehoor dat sommige
> druggies geld kry deur bloed te skenk, maar ek dink dis n urban legend.

Dit is geen urban myth nie. Dit was algemene gebruik veral in die
laat 70's en 80's. Die FDA se re"els en regulasies is nou strenger en
dit word meerdendeels verbied. Maar daar is blykbaar nog state waar
veral studente betaal word vir plasma donasies. Dit behoort heeltemal
onwettig te wees.
Re: Verhoogde Risiko [boodskap #100603 is 'n antwoord op boodskap #100598] Di, 07 Desember 2004 07:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is nie so seker van geld nie, maar koekies en tee gewis.
--
Groetnis
>
> En nee, ek skenk al seker 20 jaar al bloed hier in Amerika, en nog nooit het
> hulle aangebied om te betaal nie, maar ek het ook rumours gehoor dat sommige
> druggies geld kry deur bloed te skenk, maar ek dink dis n urban legend.
>
> -e-
>
>
> Mens neem aan dat alle bloed tog nog getoets word
> vir allerhande dinge voordat dit weer in iemand anders
> ingetap word. (Mens kan natuurlik nie die toetsery
> altyd vertrou nie. Ons het hier in Kanada 'n massiewe
> "tainted blood scandal" gehad, wat nou nog regs-
> reverbasies het, oor die feit dat die Rooi Kruis wat
> die bloed toe geneem het, geweet het daar is
> gevaar van besmetting maande en maande voordat
> hulle vir die Aids virus begin toets het. Later was
> daar dieselfde ding oor Hepatitis C. )
> In die ou dae was dit 'n welbekende feit dat in
> die VSA bloed gekoop was van skenkers deur
> vir hulle te betaal. (Iets wat nooit in Kanada gebeur
> het nie.) Het hulle nou in die VSA opgehou met dié
> praktyk?
>
> Gloudina
>
Re: Verhoogde Risiko [boodskap #100620 is 'n antwoord op boodskap #100581] Wo, 08 Desember 2004 09:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, maar dis nie swart en wit feite nie. Dis net soos wat 'n ou sy kar
regmaak. Die ou wat seker wil maak die ding is perfek, koop nie 'pirate
parts' nie. Die kanse is 80% dat 'pirate parte' net so goed gaan werk soos
die genuine item, maar net om seker te maak.....vra my, as jy in die woestyn
rondploeter vat jy nie kanse wat kon gebly het nie. Ek dink die
bloedstorie is ook maar so iets. 'n Praktiese oorweging van
moontlikhede....

"Annette" skryf in boodskap news:cp103j$82n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit is waar - maar proporsioneel persentasiegewys is daar net soveel
> blankes wat met vigs hier rondloop as swartes en bruines - nie-amptelik
> natuurlik. Die mense bly maar stil oor die groeiende getalle onder die
> blanke getroude vroue in die middel en veral hoër klas wat die siekte
> opdoen
> omdat hulle manlief vertrou.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:41b3f70a.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek wonder of hierdie ding nie net bloot logika is in die hand van die
>> dokters nie? As jy as dokter die keuse het tussen twee 'batches' bloed
>> waarvan die een 'n amper geen risiko van besmetting het nie en 'n ander met
>> sê 'n 30% kans, watter een sal jy verplig voel om te gebruik? Aids is
>> 'n
>> feit van Afrika en niks kan dit wegredeneer nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:cp0p9g$ngc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >
>>>> >Say it ain't so! Hoekom sou Mbeki se bloed afgewys wees wonder ek?
>>>> >Daar is
>>>> >n streep waar politiese korrektheid nie meer snaaks of aanvaarbaar is nie,
>>>> >en hierdie bloedstorie is een daarvan. Ek stem wel nie saam dat dit so
>>>> >openbaar moes gewees het nie. Indien daar wel profiling is omdat
>>>> >daar meer
>>>> >vigs gevalle is onder mense van donker kleure, kan die pers ook maar net
>>>> >stilgebly het daaroor, en dit nie so uitgebasyn het nie.
>>>> >
>>>> Mbeki se bloed is afgewys omdat hy swart is, simpel en klaar.
>>>> Wat jy sê oor die lyn waar politiese korrektheid nie meer snaaks of
>>>> aanvaarbaar is nie, is heel korrek en aanvaarbaar.
>>
>>> Volgens gister se koerant, en vanoggend oor die radio, is Mbeki se
>>> bloed
>>> afgewys omdat hy nie die vraelys voltooi het nie. ( daar is glo 40
>>> vrae,
>>> en
>>> Mbeki het nie tyd gehad om dit te voltooi nie)
>>>
>>> Wat vir my snaaks is omtrent die hele storie, is hoekom daar voorgestel
>>> is,
>>> toe daar 'n tekort voorsien is, om die bloedskenkbewustheid te konsentreer
>>> op swartes en bruines.
>>> As alle swart en bruin bloed summier afgewys word, hoekom geld en tyd mors
>>> om doelbewus bloedskenk by hulle te aan te moedig?
>>>
>>> Annette
>>>
>
Re: Verhoogde Risiko [boodskap #100623 is 'n antwoord op boodskap #100620] Wo, 08 Desember 2004 13:34 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoeka - soos 'n joernalis sê - as die Prez en Manto se bloed as 3 of 4
geklassifiseer is om een of ander donker rede, sal hulle bereid wees om
graad 3 of 4 bloed te ontvang vir oortapping?
Die antwoord is voor die hand liggend.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:mNydnSzOYpm1TyvcRVn-uw@is.co.za...
> Ja, maar dis nie swart en wit feite nie. Dis net soos wat 'n ou sy kar
> regmaak. Die ou wat seker wil maak die ding is perfek, koop nie 'pirate
> parts' nie. Die kanse is 80% dat 'pirate parte' net so goed gaan werk soos
> die genuine item, maar net om seker te maak.....vra my, as jy in die woestyn
> rondploeter vat jy nie kanse wat kon gebly het nie. Ek dink die
> bloedstorie is ook maar so iets. 'n Praktiese oorweging van
> moontlikhede....
> "Annette" wrote in message
> news:cp103j$82n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit is waar - maar proporsioneel persentasiegewys is daar net soveel
>> blankes wat met vigs hier rondloop as swartes en bruines - nie-amptelik
>> natuurlik. Die mense bly maar stil oor die groeiende getalle onder die
>> blanke getroude vroue in die middel en veral hoër klas wat die siekte
>> opdoen
>> omdat hulle manlief vertrou.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:41b3f70a.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek wonder of hierdie ding nie net bloot logika is in die hand van die
>>> dokters nie? As jy as dokter die keuse het tussen twee 'batches' bloed
>>> waarvan die een 'n amper geen risiko van besmetting het nie en 'n ander met
>>> sê 'n 30% kans, watter een sal jy verplig voel om te gebruik? Aids is
>>> 'n
>>> feit van Afrika en niks kan dit wegredeneer nie.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cp0p9g$ngc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > >
>>>> > >Say it ain't so! Hoekom sou Mbeki se bloed afgewys wees wonder ek?
>>>> > >Daar is
>>>> > >n streep waar politiese korrektheid nie meer snaaks of aanvaarbaar is nie,
>>>> > >en hierdie bloedstorie is een daarvan. Ek stem wel nie saam dat dit so
>>>> > >openbaar moes gewees het nie. Indien daar wel profiling is omdat
>>>> > >daar meer
>>>> > >vigs gevalle is onder mense van donker kleure, kan die pers ook maar net
>>>> > >stilgebly het daaroor, en dit nie so uitgebasyn het nie.
>>>> > >
>>>> > Mbeki se bloed is afgewys omdat hy swart is, simpel en klaar.
>>>> > Wat jy sê oor die lyn waar politiese korrektheid nie meer snaaks of
>>>> > aanvaarbaar is nie, is heel korrek en aanvaarbaar.
>>>
>>>> Volgens gister se koerant, en vanoggend oor die radio, is Mbeki se
>>>> bloed
>>>> afgewys omdat hy nie die vraelys voltooi het nie. ( daar is glo 40
>>>> vrae,
>>>> en
>>>> Mbeki het nie tyd gehad om dit te voltooi nie)
>>>>
>>>> Wat vir my snaaks is omtrent die hele storie, is hoekom daar voorgestel
>>>> is,
>>>> toe daar 'n tekort voorsien is, om die bloedskenkbewustheid te konsentreer
>>>> op swartes en bruines.
>>>> As alle swart en bruin bloed summier afgewys word, hoekom geld en tyd mors
>>>> om doelbewus bloedskenk by hulle te aan te moedig?
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Suidwester
Volgende onderwerp: Wit bloed vs swart bloed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 07:36:53 MGT 2024